Gerhardus Christiaan (Gys) Breet, f4g1 (1925 - 1979)

‹ Back to Breet surname

0

Matches NEW

0 0 0

View Gerhardus Christiaan (Gys) Breet, f4g1's complete profile:

  • See if you are related to Gerhardus Christiaan (Gys) Breet, f4g1
  • Request to view Gerhardus Christiaan (Gys) Breet, f4g1's family tree

Share

Nicknames: "Gys"
Birthdate:
Birthplace: Moreson, Rustenburg, Distrik, Noordwes Provinsie, South Africa
Death: Died in Pretoria, Gauteng, South Africa
Occupation: Myner
Managed by: Gerhard Breet
Last Updated:

About Gerhardus Christiaan (Gys) Breet, f4g1

Gebore in die Waterberg omgewing? Begin werk op die spoorwee as stoker op die stoomtreine in Rustenburg. Ontmoet vir Elizabeth MM Labuschagne en trou op Rustenburg. Begin werk =/-1953 op die Platina Smeltery van PPRus Platina Myn by Rusyenburg. Betrokke in 'n smeltkroes ontploffing en verbrand enstig, word behandel in die Kotteslou Myn Hospitaal in Johannesburg. Verlaat Rustenburg +/- 1961/2 en werk aan die Rand in die Goudmyne onder ander Roodepoort Deep Myn as Skipman. Verlaat Roodepoort 1962 en gaan werk op Blyvooruitzig Goudmyn as Timmerman. Met sinkgat van 1963 toe die Oosthuizen gesin se huis en twee ander weggesak het verlaat hy Blyvooruitzig en gaan terug Rustenburg toe. Werk op Waterval Skag van die Platinamyn as Senior Timmerman tot sy motorongeluk waarin hy gesterf het. Hier op Rustenburg het hy baie betrokke geraak by die Kerkraad van die Ned Hervormdekerk, byde by die Moedergemeente en die Oos- gemeente. Hy gee katkisasie aan leerders vir 2 tot 3 jaar.

bdl 320/79

view all 12

Gerhardus Christiaan Breet, f4g1's Timeline

1925
July 23, 1925
Rustenburg, Distrik, Noordwes Provinsie, South Africa
October 4, 1925
Rustenburg, NW, South Africa
1949
January 15, 1949
Age 23
Rustenburg, South Africa, North West, South Africa
1950
August 28, 1950
Age 25
Rustenburg, North West, South Africa
1954
1954
Age 28
Rustenburg, North West, South Africa
1957
1957
Age 31
1959
1959
Age 34
1961
1961
Age 35
1964
1964
Age 38

Drie Breet Susters

1979
March 5, 1979
Age 53
Pretoria, Gauteng, South Africa