Die geboortedatum van Gerrit Augustijnsz is onbekend. Junie 1690 is bloot gekies om dit voor die bekende doopdatum van 16 Julie 1690 in die "Events" lys geplaas te kry
Die foto hierby is 'n kopie van die doopinskrywing van Gerrit Augustijnsz Vermaak wat verskyn in die doopregister van die Hervormde Kerk te Maarssen, "St Pancratius". Die register word steeds in daardie kerk bewaar. Die skildery van daadie Kerk is deur Jan van der Heijden en dateer van ca 1670 en dus relatief kort voor die doop van GA Vermaak.