Gerrit Jacobus Naude, b1c4d3e2 (1809 - 1890)

‹ Back to Naude surname

Is your surname Naude?

Research the Naude family

Gerrit Jacobus Naude, b1c4d3e2's Geni Profile

Records for Gerrit Jacobus Naude

1,204,795 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Gert"
Birthplace: Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
Death: Died in Pietermaritzburg, Suid Afrika, Natal
Cause of death: Sterf op die ouderdom van 80 jaar, 10 maande en 10 dae.
Managed by: Judith Susanna Hendrika 5 Marais, b2c1d6e5f2g7h7i12j2
Last Updated:

About Gerrit Jacobus Naude, b1c4d3e2

Gerrit Jacobus Naude *29/8/1890 † 9/7/1890 was die oudste seun van Pertrus Johannes Naude en Christina van WYK. Hy kom saam met sy ouers in 1838 na Natal. Gerrit was drie keer getroud. X 1830 Chrsitna Francina van Wyk

  • XX 1864 Johanna Christina Koekemoer
  • 1872 XXX Francina Magrieta du Preez.
  • HY het GEEN KINDERS gehad nie.

Gerrit, ook bekend as GERT het 'n leidende rol in Kerklike aangeleenthede gespeel. Hy was 'n vooraanstaande lid van die NG KERK te Pietermaritzburg. Hy word deur die Kerkraad benoem tot voorleser, koorsanger en Kerkraadsid. As ouderling het hy eerw, LINDLEY drie keer na die Vrystaat in die 1840's vergesel om te help as wadrywer, tolk, assistent-scriba tydens doopinskrywings.

  • In 1859 ws hy lid van die NATALSE Ringskommissie van die TRANSGARIEPSE Ring van die NG Kerk, wst die gemmente WEENEN gestig het.
  • Hyhet die meeste van sy lewe op die plaas "Boschfontein" geboer.
  • Hy kom op die ouderdom van 80.10.10.in Pietermaritzburg te sterwe.
  • in die KERKBODE van 1 Augustus 1890 is 'n hele bladsy aan sy nagedagtenis gewy.

Source: SAG

view all

Gerrit Jacobus Naude, b1c4d3e2's Timeline

1809
August 29, 1809
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1810
September 8, 1810
Age 1
September 8, 1810
Age 1
Tulbagh
1890
July 9, 1890
Age 80
Pietermaritzburg, Suid Afrika, Natal
????
????
????
????
Pietermaritzburg, Suid Afrika, Natal