Gert Willem Johannes Kloppers

Is your surname Kloppers?

Research the Kloppers family

Gert Willem Johannes Kloppers's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Gert Willem Johannes Kloppers

Birthdate:
Birthplace: Umtali, Southern Rhodesia
Death: Died in Harare, Zimbabwe
Cause of death: Cancer & heart attack
Place of Burial: Marondera, Mashonaland East, Zimbabwe
Immediate Family:

Son of Pieter Willem Kloppers and Anna Elizabeth (Annie) Kloppers
Husband of <private> Kloppers (van der Merwe)
Father of <private> Wentzel (Kloppers); Anna (Annie) Elizabeth Bekker and <private> Kloppers
Brother of Pieter Willem Kloppers; Anna Sophia Jacoba Serfontein; Coenraad Christoffel Kloppers and Aletta Elizabeth Brits
Half brother of Johannes Willem (Willie) Kloppers and Hendrik (Henry) Kloppers

Occupation: Farmer
Managed by: Pieter Bernardus Brits
Last Updated:
view all 13

Immediate Family

About Gert Willem Johannes Kloppers

Gert Willem Johannes Kloppers is die oudste seun van Pieter Willem Kloppers en Anna Elizabeth Botha. Hy word vernoem na sy Oupa Gert Willem Johannes Botha (moederskant). Hy trek saam met sy ouers na verskeie plekke soos sy vader, Oupa Willem bouwerk gedoen het in Suid Rhodesia. Oupa Willem en sy gesin vestig hulle rondom 1940 op Lekkerwater plaas, Theydon waar hy 'n pragtige Kaap Hollandse huis bou en jare lank gelukkig bly. Pa Gert bring sy hoërskooljare deur by Gwelo hoërskool, Suid Rhodesia.

Hy begin boer na skool en trou op 2 Augustus 1947 met Catrina Elizabeth van der Merwe van Headlands. Hulle begin hulle lewe saam op Albanie plaas, Marandellas, Suid Rhodesia. Drie kinders is uit die huwelik gebore: Hanelie, Annie en Willem. Hulle boer met tabak, mielies en beeste. Hulle is ook baie betrokke by die gemeenskap van Marandellas.

In 1981 trek hulle Nuanetsie (Mwenezi) toe in die laeveld, nadat hulle plaas verkoop is aan die regering in Marandellas. Hulle boer op Alko Ranch tot 2013 toe die plaas onteien is deur die regering. Hulle boer met beeste en wild op Alko Ranch.

Gert is in 1992 oorlede aan maagkanker en Kay(Baba) gaan aan met die boerdery tot 2007 toe Willem (seun) die boerdery oorgeneem het en geboer het tot November 2013 toe hulle kennis kry om die plaas te verlaat.

About Gert Willem Johannes Kloppers (Afrikaans)

Gert Willem Johannes Kloppers is die oudste seun van Pieter Willem Kloppers en Anna Elizabeth Botha. Hy word vernoem na sy Oupa Gert Willem Johannes Botha (moederskant). Hy trek saam met sy ouers na verskeie plekke soos sy vader, Oupa Willem bouwerk gedoen het in Suid Rhodesia. Pa Gert bring sy hoërskooljare deur by Gwelo hoërskool, Suid Rhodesia.

Hy begin boer na skool en trou op 2 Augustus 1947 met Catrina Elizabeth van der Merwe van Headlands. Hulle begin hulle lewe saam op Albanie plaas, Marandellas, Suid Rhodesia. Hulle boer met tabak, mielies en beeste. Hulle is ook baie betrokke by die gemeenskap van Marandellas.

In 1981 trek hulle Nuanetsie (Mwenezi) toe in die laeveld, nadat hulle plaas onteien is in Marandellas. Hulle boer op Alko Ranch tot 2013 toe die plaas onteien is. Dit is hulle tweede plaas wat onteien word.

Gert is in 1992 oorlede aan maagkanker en Kay(Baba) gaan aan met die boerdery tot 2007 toe Willem (seun) die boerdery oorgeneem het en geboer het tot November 2013 toe hulle kennis kry om die plaas te verlaat.

view all

Gert Willem Johannes Kloppers's Timeline

1925
June 15, 1925
Umtali, Southern Rhodesia
1947
August 2, 1947
Age 22
Headlands, Rhodesia
1992
January 12, 1992
Age 66
Harare, Zimbabwe
January 17, 1992
Age 66
Marondera, Mashonaland East, Zimbabwe