Gideon Joubert, a1b8 (1704 - 1739)

‹ Back to Joubert surname

Is your surname Joubert?

Research the Joubert family

Gideon Joubert, a1b8's Geni Profile

Records for Gideon Joubert

651,197 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Gideon Jaubert"
Birthplace: Paarl, South Africa
Death: Died in South Africa
Occupation: Boer, Farmer
Managed by: Petrus Johannes Erasmus
Last Updated:

About Gideon Joubert, a1b8

Pierre Joubert * Lamotte d'Aigues in die Franse provinsie, Provence c. 1664 † 30.6.1732 a. met die boot Berg China wat Rotterdam op 20.3.1688 verlaat en op 4.8.1688 Tafelbaai bereik. x Waalse kerk, Brielle 1.2.1688 Susanne REYNE * La Roque d'Antheron in Provence † voor die Berg China Rotterdam op 20.3.1688 verlaat het, of tydens die boot se reis na die Kaap xx Isabeau RICHARD wed. v. Pierre Malan * c. 1668 † Drakenstein c. 1748. Die waarskynlikheid is dus dat Susanne Reyne en Pierre Malan oorlede is voordat die Berg China in Tafelbaai aangekom het.

b8 Gideon * c. 1704 Gedoop 14 Augustus 1704 † c. 1738 x Stellenbosch 25.2.1725 Margaretha DE VILLIERS * c. 1705 (Jacob-dg) (sy xx Heinrich Hoppe)

c1 Pieter = Paarl 13.1.1726 x Paarl 9.12.1746 Martha DU TOIT † voor 16.6.1771 xx Paarl 23.9.1772 Martha ROSSOUW (sy xx Paarl 25.1.1778 F.C. Truter)

b7 Louise, ~ Paarl 6.12.1699, + 1764; x Drakenstein 10.10.1718 Jan (Jean) LOMBARD, * 1698, + 1720, s.v. Pierre Lombard en Marie Couteau; xx 1724/1725 Jacobus DE VILLIERS, * 14.9.1699, ~ Drakenstein 29.4.1703, + 1734. Hy boer op Nieuwedorp en De Goede Hoop, Drakenstein, s.v. die Hugenote Jacob de Villiers en Marguerite Gardiol c2 Margaretha = 18.7.1728 † c. 1766 x Stellenbosch 14.2.1745 Daniel HUGO xx Paarl 29.2.1756 Francois Josua ROSSOUW

c3 Gideon = 28.5.1730 x Paarl 19.12.1751 Hester DU TOIT (Stephanus-dg) xx Paarl 3.3.1776 Martha Maria MÖLLER (sy xx Tulbagh 2.5.1784 Jacobus Rossouw)

c4 Jacob = 7.10.1732, jagter en onderhandelaar met swartes aan die Oosgrens x Paarl 1.4.1752 Martha MARAIS xx Barbara WEYTZEL v.d.K.

c5 Josua = 15.6.1735, boer Welbedacht, Drakenstein x Paarl 25.4.1756 Maria Johanna HUGO (Pieter-dg) xx Paarl 25.6.1781 Johanna Margaretha GROVÉ xxx Paarl 3.12.1785 Johanna MINNAAR wed. v. Godlieb Rudolf Opperman xxxx Paarl 25.5.1788 Elizabeth NIEUWOUDT xxxxx 25.10.1789 Cornelia VILJOEN wed. v. Johannes van Aswegen

c6 Elizabeth = Paarl 9.10.1738 x Paarl 3.12.1758 Daniel ROSSOUW

Gideon married Marguerite DE VILLIERS, daughter of Jacques DE VILLIERS (Stamvader) and Marguerite GARDIOL, on 25 Feb 1725 in Stellenbosch, Cape Province. (Marguerite DE VILLIERS was born on 8 Jul 1705, christened on 9 Jul 1705 in Drakenstein, Cape Province and died on 2 Dec 1776 in Drakenstein, Cape Province.)

--------------------

Van Bartholomeusklip, Drakenstein, saam met sy broer. Hy word in 1724 verkies as diaken van die Drakensteingemeente. Boer ook op Vondeling, Wagenmakersvallei.

Hulle testament is op 1 Junie 1738 by die huis van Marguerite Gardiol opgestel.

[http://www.familiebande.co.za/tng/getperson.php?personID=I344&tree=tree1]

  1. [S9] http://servaas.co.za/, http://servaas.co.za/dup/jgdup3.htm.

Al die kinders met moontlik die uitsondering van g12 is op die plaas Bartholomeusklip, dist Wellington gebore en in N.G.K. Wellington gedoop. Die plaas Bartholomeusklip is oorspronklik in 1714 aan Franz Joosten van Lippstadt in Wesfale toegeken. Hy het as soldaat na die Kaap gekom en in 1698 vryburger geword. Hy is deur sy vrou (‘n nooi Mouton) met die hulp van twee slawe vermoor. Aldrie is ter dood veroordeel. Die plaas is daarna as weidingsplaas op huurpag vir wisselende tydperke aan Francois Joubert en Jan du Buiszon toegeken. Op 26.1.1759 het die broers Willem en Gideon Joubert die plaas as 'veepost en eigendomsplaats’ bekom. In 1850 was Johannes J.C. Blignaut die eienaar. Die plaas was volgens gegewens nooit in die besit van die du Plessis-familie nie maar, gedagte aan die lang tydperk wat hulle daar gewoon het, vermoediglik deur Jan Gabriel (f1) bestuur namens familie of om ‘n deel geboer soos dit destyds algemeen die geval was. Die plaas was vir baie jare in besit van ‘n deVilliers-familie. Arthur Percy deVilliers het die plaas in 1937 aan Reginald Heinrich Parker verkoop en die plaas is vandag nog in die besit van die Parker-familie.

  1. [S10] [www.mypeoplepuzzle.co.za/, www.mypeoplepuzzle.co.za/cornel_viljoen_research/2950.htm.]

Van Bartholomeusklip, Drakenstein, saam met sy broer. Hy word in 1724 verkies as diaken van die Drakensteingemeente. Boer ook op Vondeling, Wagenmakersvallei ?(Nou Wellington).

  1. S49] http://www.hanekom.org.uk, /phpgedview/individual.php?pid=I469&ged=spamer.ged.]

Bartholomeusklip is gelee aan die vier-en-twintigriviere tussen wagenmakersvallei (wellington) en Het Land van Waveren(Tulbach).

  1. [S50] CONTRACT - GIDEON JUBERT, (KAB/CJ/2886), KAB/CJ/2886.

DEPOT KAB SOURCE CJ TYPE LEER VOLUME_NO 2886 SYSTEM 01 REFERENCE 66 PART 1 DESCRIPTION JUBERT, GIDEON. VRYBURGER. KONTRAK. STARTING 17360000 ENDING 17440000 REMARKS MARGARETHA DE VILLIERS ONDERTEKEN KONTRAK NAMENS JUBERT

  1. [S51] CONTRACT - GIDEON JUBERT, (KAB/CJ/2884), KAB/CJ/2884.

DEPOT KAB SOURCE CJ TYPE LEER VOLUME_NO 2884 SYSTEM 01 REFERENCE 94 PART 1 DESCRIPTION JUBERT, GIDION. KONTRAK. STARTING 17340000 ENDING 17450000 REMARKS MARGHARETA DE VIELLIERS ONDERTEKEN KONTRAK NAMENS JUBERT.

  1. [S52] Pierre Jaubert en sy gesin, J.E. Malherbe, (Hugenote-Gedenkmuseum, Franschhoek).

Volgens Henk Joubert bron b8 Gideon, * ca 1702, + 1739. Hy koop op 16.5.1725 die plaas Olifantskop, Voor-¬Groenberg Wagenmakersvallei van Roelof van Wyk. Toe Gideon na sy vader se dood Kruishof en Standvastigheid in Agter -Groenberg, Wagenmakersvallei erf, verkoop hy Olifantskop aan sy swaer Jan Loots; x Stellenbosch 25.2.1725 Margaretha DE VILLIERS, ~ Drakenstein 9.7.1705, + Drakenstein 2.12.1776, d.v. Jacob de Villiers en Marguerite Gardiol. Sy koop Vondeling, Voor-Groenberg Wagenmakersvallei op 9.7.1740 van Elias Nel. Sy xx Heinrich Hoppe wat sedert 1735 as skoolmeester vir haar kinders opgetree het. Na Heinrich Hoppe se dood in 1749 behou Margaretha die plaas. Op 30.3.1771 dra sy die plaas 00

view all 13

Gideon Joubert, a1b8's Timeline

1704
August 14, 1704
Paarl, South Africa
August 14, 1704
Paarl, Suid Afrika, Kaap
1725
February 5, 1725
Age 20
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
December 21, 1725
Age 21
Paarl, Brede River DC, Western Cape, South Africa
1728
June 17, 1728
Age 23
1730
May 24, 1730
Age 25
Paarl, Western Cape, South Africa
1732
November 6, 1732
Age 28
1735
May 8, 1735
Age 30
Paarl, Brede River DC, Western Cape, South Africa
1738
September 2, 1738
Age 34
1739
August 1, 1739
Age 34
South Africa