Follow Us
Be a Fan
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Eure-et-Loir, Eure-et-Loir, Centre, France |
| Death: | Died in Stellenbosch, Stellenbosch, Western Cape, South Africa |
| Occupation: | Carter/Farmer |
| Managed by: | Divon Mordechai Lan |
| Last Updated: | |
Arrived in Cape Town (Saldanha bay)from Delftshaven, Holland 18 April 1688 on the ship 'Voorschoten'
Voorschoten - 1684
Scheepstype: fluit
In gebruik bij de VOC vanaf 1684 tot 09/11/1706 (OPGELEGD, Batavia).
Gebouwd voor de Kamer van Delft op de werf te Delft.
lengte: 131 voet; breedte: 31 voet
holte: 13,75 v; laadvermogen: 558 ton
Beschrijving:
In 1699 vertrok de 'Voorschoten' voor de Kamer van Delft uit Batavia voor de retourreis.
Opgelegd te Batavia op 09/11/1706.
Reisgegevens:
reis vertrek op van naar aankomst op kamer schipper
Patria Batavia 08/01/1702
Padang Batavia 09/02/1704
1 21/12/1684 Goeree Batavia 24/08/1685 Delft Bouwen Huigen van Delfshaven or Jan Stoormans
via: Kaap de Goede Hoop van 16/05/1685 tot 17/06/1685
1 22/01/1687 Ceylon 27/08/1687 Delft Pieter Andriesz. Goedland
via: Kaap de Goede Hoop van 19/03/1687 tot 20/04/1687
2 31/12/1687 Goeree Batavia 04/07/1688 Delft Frans Valeriens
via: Kaap de Goede Hoop van ? tot 08/05/1688
2 25/12/1688 Batavia 09/08/1689 Delft Gerrit Comelisz. Kriek
via: Kaap de Goede Hoop van 17/03/1689 tot 17/04/1689
3 17/05/1691 Goeree Batavia 13/02/1692 Amsterdam Jan Sibbing
via: Kaap de Goede Hoop van 20/10/1691 tot 16/11/1691
3 28/02/1693 Ceylon Veere 04/10/1693 Amsterdam
via: Kaap de Goede Hoop van 20/05/1693 tot 12/06/1693
4 15/10/1694 Texel Batavia 24/07/1695 Amsterdam Jan Subbing
via: Kaap de Goede Hoop van 16/04/1695 tot 10/05/1695
4 25/11/1699 Batavia Veere 25/06/1700 Delft Jan Subbing
via: Kaap de Goede Hoop van 28/01/1700 tot 03/03/1700
1699 Batavia Patria Delft
5 13/04/1701 Goeree Batavia 08/01/1702 Delft Gijsbert Martensz. Welgevaren
via: Kaap de Goede Hoop van 27/08/1701 tot 26/09/1701
25/05/1702 Batavia Bengalen
Bronnen:
RGP-GS159. Generale Missiven der VOC, deel VI, 1698-1713. - . [en].
Dam, Pieter van, 1927. Beschrijvinge van de Oostindische Compagnie, eerste boek, deel I. - 's-Gravenhage: Martinus Nijhoff, 1927. - 772 p., [nl].
From http://www.geocities.com/sa_stamouers/malherbe.htm
Gideon MALHERBE, gebore 1663, van Laons, was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 met die Voorschooten aangekom het. Hy was landbouer en het getrou met Marie GRILLION in 1690, sy is oorlede 1735 of 1736. Hy het hom aanvanklik op Normandie gevestig in 1694, en in 1702 De Groene Fontein, Wamakersvallei. In 1712 kry hy ook die plaas Hexberg. Hy is oorlede in 1713. Twee plase word in sy boedel genoem, De Groene Fonteyn en Hexberg. Hy het 3 seuns en 5 dogters gehad.
1. Gideon ~ 8 Jul 1691
2. Maria ~ 1693 x Jurgen Radyn
3. Pierre ~ 26 Des 1696 x Elisabeth Cellier
4. Elisabeth ~ 1 Des 1697 + Maart 1783 x Philip Cordier
5. Susanna ~ 4 Jul 1700
6. Gideon ~ 21 Jan 1703
7. Magdalena ~ 28 Jun 1705 x 29 Sep 1726 Carel de Jager
8. Margaretha ~ 1707 x Johannes Nortje
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
JG le Roux en WG le Roux Bovlei in Ons Drakensteinse Erfgrond
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
Kennethl@xtra.co.nz -------------------- Aankoms 1688 met skip "Voorschoten" Landbouer en het plase "De Groene Fonteyn" en "Hexenberg" besit -------------------- Gideon MALHERBE, gebore 1663, van Laons, was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 met die Voorschooten aangekom het. Hy was landbouer en het getrou met Marie GRILLION in 1690, sy is oorlede 1735 of 1736. Hy het hom aanvanklik op Normandie gevestig in 1694, en in 1702 De Groene Fontein, Wamakersvallei. In 1712 kry hy ook die plaas Hexberg. Hy is oorlede in 1713. Twee plase word in sy boedel genoem, De Groene Fonteyn en Hexberg. Hy het 3 seuns en 5 dogters gehad.
1. Gideon ~ 8 Jul 1691 2. Maria ~ 1693 x Jurgen Radyn 3. Pierre ~ 26 Des 1696 x Elisabeth Cellier 4. Elisabeth ~ 1 Des 1697 + Maart 1783 x Philip Cordier 5. Susanna ~ 4 Jul 1700 6. Gideon ~ 21 Jan 1703 7. Magdalena ~ 28 Jun 1705 x 29 Sep 1726 Carel de Jager 8. Margaretha ~ 1707 x Johannes Nortje
Volgens Japie Coetzee op Genforum: In sy boek Stamregister van die Malherbes in Suid-Afrika (John Malherbe, Kaapstad; 1974) skryf G.H. Malherbe op bl. 2 en 3: "Dit word algemeen aangeneem dat die stamvadr, Gideon, uit Normandië, in die noorde van Frankryk, gekom het...Hoe lank Gideon in Ndl. was voordat hy in 1688 na die Kaap gekom het, is...nie bekend nie. Botha [C. Graham Botha] meld in bg. werk [Die Kaapse Hugenote] (bl. 43) dat daar al Malherbes in Dordrecht was sedert 1618. In Ndl. word die vanne "Quatgras" en "Onkruydt" aangetref...maar of dit oorspronklik Ndl. vanne of vertalings van "Malherbe" is, weet ons nie...Die oorsprong van die van [Malherbe] is nie seker nie, hoewel dit algemeen aangeneem word dat dit "onkruid" beteken, en bestaan uit die Latynse woorde "male" (sleg) en "herba" (gras of onkruid)...".
| 1663 |
1663
|
Eure-et-Loir, Eure-et-Loir, Centre, France
|
|
| 1687 |
December 31, 1687
Age 24
|
Delftshaven, Netherlands
|
|
|
December 31, 1687
- April 13, 1688
Age 24
|
South Africa
http://www.geni.com/projects/South-African-Stamouers-Progenitors-Ma... The VOORSCHOTEN sailed from Delft (Delfthaven) on 31 December 1687 and arrived at Saldanha Bay, South Africa on 13 April 1688.
Sources:
Passenger Lists:
|
||
| 1688 |
1688
Age 25
|
Cape
|
|
| 1691 |
1691
Age 28
|
Paarl, Western Cape, South Africa
|
|
|
1691
Age 28
|
Kaap, Suid Afrika
|
||
| 1693 |
1693
Age 30
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
| 1694 |
October 18, 1694
Age 31
|
Drakenstein, Cape Province
|
|
| 1695 |
1695
Age 32
|
Paarl, Brede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
| 1697 |
1697
Age 34
|
Cape, South Africa
|