Godfried Drosky, SV/PROG

Is your surname Drosky?

Research the Drosky family

Godfried Drosky, SV/PROG's Geni Profile

Records for Godfried Drosky

775 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Godfried Drosky, SV/PROG

Birthdate:
Birthplace: Brandenburg, Germany
Death: Died
Immediate Family:

Son of Johannes Christoffel Drosky and Maria Drosky
Husband of Aletta van Staden, b1c2d1
Father of Marthinus Godfried Drosky, b2 and Catharina Dorothea Bantjes

Managed by: Esther Alkina Van Tonder
Last Updated:

About Godfried Drosky, SV/PROG

Navorsing deur Gerrit Antonie Petrus Drotsky b2c3d2e4f3h2g2

Plek van herkoms

Volgens Pama was hy afkomstig van Koningsbergen in Duitsland. Hy het in 1746 in die Kaap as 'n soldaat aan gekom. Hy word later oorgeplaas na Batavia, maar keer in 1749 terug na die Kaap as 'n korporaal. Hy verkry later die rang van Sersant. In 1757 is hy 'n burger in Swartland (Malmesbury) en later van Stellenbosch. Volgens oorlewering het hulle as Christene uit Koningsbergen Pruise [vandag Kaliningrad Rusland] gevlug uit vrees vir hulle lewens en het hy gedien in die Tsjaar van Rusland se weermag. Volgens oorlewering was die Drotsky’s Russiese Jode wat na Duitsland (Pole) gevlug het en dan later na Suid-Afrika gekom het. Godfried het sy van Drosky gespel (volgens die Groot Afrikaanse Familienaamboek deur Cor Pama).

view all

Godfried Drosky, SV/PROG's Timeline

1732
1732
Brandenburg, Germany
1757
May 29, 1757
Age 25
1761
March 8, 1761
Age 29
1767
1767
Age 35
Swellendam, WC, South Africa
1777
1777
Age 45