Guillaume 'Willem' Nel, SV/PROG 1

Is your surname Nel?

Research the Nel family

Guillaume 'Willem' Nel, SV/PROG 1's Geni Profile

Records for Guillaume Nel

190,302 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Guillaume 'Willem' Nel, SV/PROG 1

Also Known As: "Willem "Neel"", "Willem Nel", "Nell"
Birthdate:
Birthplace: Rouen, Seine-Maritime, Upper Normandy, France
Death: Died in Cape of Good Hope (South Africa)
Place of Burial: Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Pierre Guillaume Néel, III and Judith Gouye
Husband of Jeanne de la Batte SM/PROG
Father of Essias Nel, a1b3; David Nel, SV1b1; Jean Néel, SV1b2; Esaias (Izak) Nel, a1b4; Johanna Nel, SV1b3 SM and 8 others
Brother of Marthe Neel; Estienne Nel; Nicolas Néel; Pierre Jaques Neel, IV and Marianne Nel

Managed by: Chris Steyn
Last Updated:

About Guillaume 'Willem' Nel, SV/PROG 1

Guillaume NEL, / Neel gebore ongeveer 1663, in Rouen, Normandie. Estienne Niel was 'n neef van Guillaume aangesien Guillaume se pa Pierre Guillaume 19.12.1638 se broer Guillaume c. 1639 Estienne se pa was. Hy was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 aan die Kaap aangekom het -- sommige boeke meld dat hulle op De Schelde na die Kaap gekom het, maar die moontlikheid is groter dat hulle as Amsterdammers aan boord van die Amsterdamse Borssenburg as De Schelde van Vlissingen met Vlaminge as passasiers was, saam met sy vrou, Jeanne la BATTE van Saumur. In 1690 het hy finansiële hulp ontvang vir homself, sy vrou en 2 kinders ontvang. Teen 1734 was hy en sy familie reeds goed in die Kaapse distrik gevestig. Op 9 November 1690 koop hy van Gerrit Jansz Visser die plaas Blaauwklip, Distrik Stellenbosch Wyk Moddergat aan hom toegeken, en in 1711 is die plaas Bootmans Drift, Drakenstein. Hy het 10 kinders gehad:

  • 1. Dawid gedoop Amsterdam, Nederland 7 Maart 1685 en klein oorlede (Boucher p. 125)
  • 2 . Jean (Jan) *1687 Amsterdam, x Susanna Fourie, Gevestig te Blaawklip en later Rustenburg en Keerweder, Stellenbosch. Heemraad van Stellenbosch in 1722.
  • 3. Jeanne (Johanna) * x 1 Jan 1708 Pieter Peil van Bielefeld xx Barend Pieterse van Wesel
  • 4. Esaias ~ 27 Mei 1691 x 11 Feb 1725 Margaretha Beyers, weduwee van Leendert Oelofse
  • 5. Cornelia x Adriaan van Jaarsveld
  • 6. Willem, burger van Stellenbosch x 12 Jan 1755 Susanna Lombard, weduwee van Jonathan Durand
  • 7. Judith ~ 3 Aug 1698 x Willem Odendaal, van Keulen
  • 8. Elias ~ 28 Jul 1701 burger van Drakenstein x 21 Okt 1731 Anna Coetsee xx 15 Maart 1733 Anna Vivier
  • 9. Adriaan ~ 23 Des 1703, woon te Stellenbosch Feb 1769, x Catharina Appel
  • 10. Pieter Willem x 8 Apr 1725 Aletta van Deventer
  • 11. Hester ~ 1 Aug 1706 x Pieter Venter

Verwysings:

Boucher

  • De Villiers/Pama
  • Heese/Lombard
  • Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
  • Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

Saamgestel deur:

--------------------


P8-007: Stamvader Guillaume NEÉL (NEL)


Guilaume is duidelik ons Franse Hugenote voorouer.

 c 1663 in Dauphine of Rouen, Normandië, Frankryk. X Jeanne la Batte van Anjou, waarskynlik in 1685 te Amsterdam, Nederland. Kom in die Kaap aan, waarskynlik saam met sy vrou iewers vóór 1690. Hulle had sewe seuns en vier dogters, Dawid, Jean(Jan), Jeanne(Johanna), Esaias, Cornelia, Willem, Judith, Elias, Adriaan, Pieter Willem en Hester.

Bronne oor Guillaume se herkoms wys dit soms aan as Dauphine (in die suid-ooste van Frankryk) en soms as Rouen (in die noord-weste van Frankryk. Saumur, waar sy vrou vandaan gekom het lê mooi tussen hierdie twee gebiede en gedagtig daaraan dat hulle in Amsterdam, Nederland getroud is (effens noord-oos van Rouen) en aan die feit dat hulle in sogenaamde Franse vlugtelingkampe gehuisves is aan die Kaap, mag ‘n mens aflei dat Guilaume oorspronklik van Dauphine is, gevlug het via Saumur, waar hy moontlik sy vrou ontmoet het, na Rouen, met die doel om via Nederland na een van die nuwe wêrelde te vlug.

Dauphine, Frankryk

Dauphiné is ‘n voormalige provinsie in die suid-ooste van hedendaagse Frankryk. Die hedendaagse provinsies Isèra, Drôme en Hautes-Alpes maak rofweg die ou Dauphine uit. Die historiese hoofstad is Grenoble en ander belangrike dorpe is Vienne, Valence, Die, Gap en Briançon.

Die area van die toekomstige Dauphine is voorheen beset deur Allobroges en ander Galliese stamme in antieke tye. Na die einde van die Westelike Roomse Ryk, het dit mettertyd onafhanklikheid verkry as ‘n berg-prinsipaliteit van die Heilige Romeinse Ryk.

Guy IV van Viennois, het ‘n dolfyn op sy familie wapen gehad en gevolglik die bynaam le Dauphin (Frans vir dolfyn) verkry. Hierdie titel het met sy nageslag voortgeleef tot 1349 toe die erfgenaamlose Humbert II van Viennois sy Heerskap verkoop het aan Koning Philippe VI. Van daardie tyd af kon die troonerfgenaam die titel le Dauphine gebruik.


Vlag van die Dauphine


Ligging van Dauphine 1

Rouen, Normandië, Frankryk Rouen, in noord-wes Frankryk is geleë op die Seine rivier. Dit was eens een van die grootste en welvarendste stede van middel-eeuse Europa en inderdaad die setel van die belastinggaarder van Normandië gedurende die middel-eeue. Dit was een van die hoofstede van die Anglo-Normaanse dinasties wat oor beide Engeland en groot dele van Frankryk geheers het tussen die 11de en 15de eeue. Ons dink hier aan mense soos Willem die Veroweraar wat in 1066 Engeland ingeval en heerskappy geneem het. Elizabeth II is ‘n direkte afstammeling van Willem die veroweraar. Ander konings na wie verwys word in die Anglo-Normaanse dinastië sluit in Richard I (die Leeuhart in die tyd van Robin Hood) en Edward I “Longshanks” (in die tyd van Bravehart). Selfs Henry VIII het na homself verwys as “Koning van Engeland, Skotland, Ierland en Frankryk.

Joan of Arc is in 1431 juis in Rouen op die brandstapel verbrand.

Rouen is oorspronklik gestig deur Galliese stamme. Die naam was eers Ratumacos. Die Romeine het dit later herdoop tot Rotomagus. In die negende eeu het die Normane die dorp oorval en sedert die jaar 912 is dit die hoofstad van Normandië. In 1204 is Normandië geannekseer as deel van die Franse koningkryk. Gedurende die Honderd-jaar oorlog in 1419 het Rouen oorgegee aan Henry V van Engeland en is dit deel gemaak van Engeland. Die Franse het die stad herwin in 1449.

Rouen was die geboorteplek van Edward IV (1442 – 1483) koning van Engeland


Ligging van Rouen, Frankryk 1

’n Kaart en enkele fotos van Rouen


'n Middel-eeuse huis in Rouen 1


Rue St-Romain in Rouen 1


Saint-Ouen kerk by Rouen 1

--------------------

A protestant refugee who fled from Normandy to Amsterdam after the Edict of Nantes with other Huguenots about 1680 and lived in the "Bethaniensteeg" district. Met Jeanne de la Batte who had also left France and they married in Amsterdam in 1685. Their first son David born and died early 1686. Their second son Jean (Jan) was born in 1687 and in 1689 the three of them sailed to the Cape of Good Hope. Their daughter Jeanne was born at sea during the trip over. They arrived in the Cape in 1690 and were given land in Blaauklip and money by the Dutch East India Company to start up or work on the vineyards in the Cape.

--------------------

-------------------- Guillaume Niel is in 1663 te Rouaan in Frankryk gebore. Hy het egter uit sy vaderland na Nederland gevlug weens sy protestantse geloof. Sy twee oudste kinders is in Amsterdam gebore. Tesame met sy vrou Jeanne - gebore de la Batte - afkomstig van Saumur - en 2 kinders gaan hulle aan boord van die boot "Voorschoten" en arriveer in die Kaap de Goede Hoop in1688. Die gesin vestig hul in Stellenbosch waar nog 8 kinders gebore is. Hy het dan ook sy bande met sy land van herkoms verbreek en sy naam na Willem Nel verander.

Familie Nel van Nelspruit (1982) - Hans Bornman - bl. 11. -------------------- Guillaume Niel of Nel. Stamvader van die Nel Familie. Van Rouaan. Gebore 1663. Franse vlugteling. Aankoms voor 1690 met sy vrou Jeanne de la Batte, van Saumur en hul twee kinders Jean en Jeanne. Hulle woon later onder Stellenbosch.

-------------------------

Some have his year of death as 1755 --------------------

Research Notes

Lee Cahill, 29 November 2012:

  • Guillaume Neél (later Willem Nel) was born in Rouen, France in 1662 and was baptised the following year.
  • As a young adult, he fled from religious persecution in France, which occurred after the Edict of Nantes was revoked in 1685 (see http://en.wikipedia.org/wiki/Edict_of_Nantes). He went to Amsterdam, where he lived in what is today the Red Light District and worked as a tailor.
  • He met is wife, Jeanne de la Batte, in Amsterdam and married there on 3 May 1685.
  • At this time the VOC (Dutch East India Company) was offering safe passage to the Cape of Good Hope for Huguenots who wanted the chance to start a new life there.
  • On 19 February 1688, he, his wife and two young children left for the Cape of Good Hope on board the ship De Schelde. They arrived in Table Bay on 5 June 1688.
  • On 9 November 1690, Willem, as he was known by then, purchased the farm Blaauwklip in the area of Moddergat in the District of Stellenbosch from Gerrit Jansz Visser.
  • In 1711, he purchased the farm Bootmans Drift in Drakenstein.
  • He died at the Cape of Good Hope on 17 June 1735.
  • The details about this ancestor and his family that appear on my tree are constructed from various MyHeritage family trees.
  • In particular, the following source gives the name of Guillaume's father as Guillaume and not Pierre: http://www.worldvitalrecords.com/person/Guillaume-Neel/77401941-8010991. This older Guillaume is often left out of records that are contracted, and which give Pierre as the father of Guillaume SV/PROG.
  • Further information is available from The First Fifty Years Project: http://www.e-family.co.za/ffy/g5/p5712.htm.

Lee Cahill, 28 February 2015

Information obtained at the Huguenot Monument in Franschhoek:

  • Guillaume Neél (later Willem Nel) was born in 1663.
  • He arrived in the Cape with his wife and two children, probably on the ship De Schelde, in 1688.
  • His trade is given as 'kleremaker' (tailor).
  • He settled on the farm Blaauklippen near Stellenbosch.
  • On 17 August 1714, he purchased the farm Bootmansdrift in Drakenstein, using money loaned from the VOC (note that this information differs from information obtained from other sources).
  • He had seven sons and four daughters. One child was deceased in the Netherlands.
  • He died in 1734.
  • A comment about this ancestor in research conducted by the Huguenot Monument genealogists is given in Afrikaans as follows: "Hy was baie arm en het werkies vir Adam Tas gedoen vir extra inkomste" (He was very poor and did small jobs for Adam Tas to earn some extra income).

Lee Cahill, 3 March 2015:

Further information supplied by Petrus Johannes Nel in a discussion about this ancestor (see http://www.geni.com/discussions/145597?msg=1004989):

  • Guillaume signed his Last Will and Testament on 26/1/1734 at his house in Cape Town. As he was already very weak he signed with a 'X' despite the fact that he could write. His exact date of death is on my research list as 17/6/1735.
  • As far as Guillaume's financial status is concerned, he may have started off poor but, being a hard worker, he acquired two farms and became a prosperous land owner. After he sold Blaaukippen to his son-in-law, he bought a house in Cape Town where he probably lived until his death.
  • His tax returns also indicate financial growth.
  • Research points to the fact that he and Adam Tas were good friends and that he often did jobs for Tas.
  • Guillaume was granted Bootmansdrift (Wellington) 17/9/1714. He sold the farm to A.van Jaarsveld in 1721 for 2000 guilden. In 1722 he bought a house from Dirk Bulthus. The address was Property number MM8 Table Valley (Cape Town). This is where he signed his will on 26/1/1734.

Nel/Nell Family History

  • According to notes about the Nell family on Genealogy.com, which cite the Amsterdam County Office (Gemmentenarchief) as the source, the family is descended from Guillaume Nie'l, a Huguenot refugee who fled from Normandy to Amsterdam in the late 1860's. He settled in Bethaniensteeg (which is today in the Red Light District) and worked as a tailor. There he met Jeanne de la Batte of Toulouse, who was also a refugee. They married in Amsterdam and had two children there. Due to the influence of the Dutch language, their surname soon became contracted to Nel. The family emigrated to the Cape of Good Hope in the spring of 1869 aboard the VOC vessel, de Berg China. Guillaume and Jeanne received 80 rijksdaalers (guilders) from the Dutch East India Company to settle at the Cape, and started a farm in Groot Drakenstein, where they had eight more children.
  • According to the same notes, while studying in the UK during the 1950's, one Marius Louis Nel commissioned a study of the Nell/Nel family history. While there is no documentation to support this, apparently the Nel family can be traced back to Ireland in around 1100. The Irish branch of the family was known by the surname of O'Niell, and they lived in Tara. The family fled unrest in about 1300. Some of them fled to France, where they dropped the 'O' from O'Niell. Later they apparently dropped the second 'l' too and the surname was contracted into Niel.
  • Guillaume Neél's name appears on the passenger list for the Huguenot Ship De Schelde, which sailed from Amsterdam to South Africa 1688. De Schelde left for the Cape on 19 February 1688 The 140-long ship arrived in Table Bay on 5 June 1688. No deaths nor any sickness on board, but the ship did put in at St. Jago for repairs on 22-30 June 1688 (see http://www.olivetreegenealogy.com/ships/sahug07.shtml).

See Discussion: http://www.geni.com/discussions/145597 of death date. Nel Genealogy of South Africa: http://www.geni.com/projects/Nel-Genealogy-of-South-Africa/14226

Very interesting and worth looking at:

http://boards.ancestry.co.uk/surnames.nel/1.7.1/mb.ashx

http://www.stamouers.com/

view all 21

Guillaume 'Willem' Nel, SV/PROG 1's Timeline

1663
December 25, 1663
France
1663
Rouen, Seine-Maritime, Upper Normandy, France
1685
May 3, 1685
Age 22
Amsterdam, Netherlands
1686
March 7, 1686
Age 23
Amsterdam, Netherlands
1687
May 4, 1687
Age 24
Amsterdam, Holland
1687
Age 24
1688
1688
Age 25
The Netherlands
1688
Age 25
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1690
1690
Age 27
from Rouen to South Africa
1691
1691
Age 28