Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Willem "Neel"", "Willem Nel", "Nell" |
| Birthdate: | |
| Death: | (Date and location unknown) |
| Managed by: | Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2 |
| Last Updated: | |
http://boards.ancestry.co.uk/surnames.nel/1.7.1/mb.ashx
Very interesting worth looking at
( Sy naam is op passasierslys hier onder: Ships Passenger List for Huguenot Ship De Schelde to South Africa 1688 De Schelde left for Cape February 19, 1688, 140 feet long, arrived Table Bay June 5, 1688, no deaths nor any sickness on board, put in at St. Jago for repairs June 22-30, 1688 ) http://www.olivetreegenealogy.com/ships/sahug07.shtml
Guillaume NEL, / Neel gebore ongeveer 1663, in Rouen, Normandie. Let wel dat hy nie familie van Estienne Niel is nie. Hy was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 aan die Kaap aangekom het -- sommige boeke meld dat hulle op De Schelde na die Kaap gekom het, maar die moontlikheid is groter dat hulle as Amsterdammers aan boord van die Amsterdamse Borssenburg as De Schelde van Vlissingen met Vlaminge as passasiers was, saam met sy vrou, Jeanne la BATTE van Saumur. In 1690 het hy finansiële hulp ontvang vir homself, sy vrou en 2 kinders ontvang. Teen 1734 was hy en sy familie reeds goed in die Kaapse distrik gevestig. Op 9 November 1690 koop hy van Gerrit Jansz Visser die plaas Blaauwklip, Distrik Stellenbosch Wyk Moddergat aan hom toegeken, en in 1711 is die plaas Bootmans Drift, Drakenstein. Hy het 10 kinders gehad:
Verwysings:
Boucher
Saamgestel deur:
--------------------
P8-007: Stamvader Guillaume NEÉL (NEL)
Guilaume is duidelik ons Franse Hugenote voorouer.
c 1663 in Dauphine of Rouen, Normandië, Frankryk. X Jeanne la Batte van Anjou, waarskynlik in 1685 te Amsterdam, Nederland. Kom in die Kaap aan, waarskynlik saam met sy vrou iewers vóór 1690. Hulle had sewe seuns en vier dogters, Dawid, Jean(Jan), Jeanne(Johanna), Esaias, Cornelia, Willem, Judith, Elias, Adriaan, Pieter Willem en Hester.
Bronne oor Guillaume se herkoms wys dit soms aan as Dauphine (in die suid-ooste van Frankryk) en soms as Rouen (in die noord-weste van Frankryk. Saumur, waar sy vrou vandaan gekom het lê mooi tussen hierdie twee gebiede en gedagtig daaraan dat hulle in Amsterdam, Nederland getroud is (effens noord-oos van Rouen) en aan die feit dat hulle in sogenaamde Franse vlugtelingkampe gehuisves is aan die Kaap, mag ‘n mens aflei dat Guilaume oorspronklik van Dauphine is, gevlug het via Saumur, waar hy moontlik sy vrou ontmoet het, na Rouen, met die doel om via Nederland na een van die nuwe wêrelde te vlug.
Dauphine, Frankryk
Dauphiné is ‘n voormalige provinsie in die suid-ooste van hedendaagse Frankryk. Die hedendaagse provinsies Isèra, Drôme en Hautes-Alpes maak rofweg die ou Dauphine uit. Die historiese hoofstad is Grenoble en ander belangrike dorpe is Vienne, Valence, Die, Gap en Briançon.
Die area van die toekomstige Dauphine is voorheen beset deur Allobroges en ander Galliese stamme in antieke tye. Na die einde van die Westelike Roomse Ryk, het dit mettertyd onafhanklikheid verkry as ‘n berg-prinsipaliteit van die Heilige Romeinse Ryk.
Guy IV van Viennois, het ‘n dolfyn op sy familie wapen gehad en gevolglik die bynaam le Dauphin (Frans vir dolfyn) verkry. Hierdie titel het met sy nageslag voortgeleef tot 1349 toe die erfgenaamlose Humbert II van Viennois sy Heerskap verkoop het aan Koning Philippe VI. Van daardie tyd af kon die troonerfgenaam die titel le Dauphine gebruik.
Vlag van die Dauphine
Ligging van Dauphine 1
Rouen, Normandië, Frankryk Rouen, in noord-wes Frankryk is geleë op die Seine rivier. Dit was eens een van die grootste en welvarendste stede van middel-eeuse Europa en inderdaad die setel van die belastinggaarder van Normandië gedurende die middel-eeue. Dit was een van die hoofstede van die Anglo-Normaanse dinasties wat oor beide Engeland en groot dele van Frankryk geheers het tussen die 11de en 15de eeue. Ons dink hier aan mense soos Willem die Veroweraar wat in 1066 Engeland ingeval en heerskappy geneem het. Elizabeth II is ‘n direkte afstammeling van Willem die veroweraar. Ander konings na wie verwys word in die Anglo-Normaanse dinastië sluit in Richard I (die Leeuhart in die tyd van Robin Hood) en Edward I “Longshanks” (in die tyd van Bravehart). Selfs Henry VIII het na homself verwys as “Koning van Engeland, Skotland, Ierland en Frankryk.
Joan of Arc is in 1431 juis in Rouen op die brandstapel verbrand.
Rouen is oorspronklik gestig deur Galliese stamme. Die naam was eers Ratumacos. Die Romeine het dit later herdoop tot Rotomagus. In die negende eeu het die Normane die dorp oorval en sedert die jaar 912 is dit die hoofstad van Normandië. In 1204 is Normandië geannekseer as deel van die Franse koningkryk. Gedurende die Honderd-jaar oorlog in 1419 het Rouen oorgegee aan Henry V van Engeland en is dit deel gemaak van Engeland. Die Franse het die stad herwin in 1449.
Rouen was die geboorteplek van Edward IV (1442 – 1483) koning van Engeland
Ligging van Rouen, Frankryk 1
’n Kaart en enkele fotos van Rouen
'n Middel-eeuse huis in Rouen 1
Rue St-Romain in Rouen 1
Saint-Ouen kerk by Rouen 1
--------------------
A protestant refugee who fled from Normandy to Amsterdam after the Edict of Nantes with other Huguenots about 1680 and lived in the "Bethaniensteeg" district. Met Jeanne de la Batte who had also left France and they married in Amsterdam in 1685. Their first son David born and died early 1686. Their second son Jean (Jan) was born in 1687 and in 1689 the three of them sailed to the Cape of Good Hope. Their daughter Jeanne was born at sea during the trip over. They arrived in the Cape in 1690 and were given land in Blaauklip and money by the Dutch East India Company to start up or work on the vineyards in the Cape.
--------------------
-------------------- Guillaume Niel is in 1663 te Rouaan in Frankryk gebore. Hy het egter uit sy vaderland na Nederland gevlug weens sy protestantse geloof. Sy twee oudste kinders is in Amsterdam gebore. Tesame met sy vrou Jeanne - gebore de la Batte - afkomstig van Saumur - en 2 kinders gaan hulle aan boord van die boot "Voorschoten" en arriveer in die Kaap de Goede Hoop in1688. Die gesin vestig hul in Stellenbosch waar nog 8 kinders gebore is. Hy het dan ook sy bande met sy land van herkoms verbreek en sy naam na Willem Nel verander.
Familie Nel van Nelspruit (1982) - Hans Bornman - bl. 11. -------------------- Guillaume Niel of Nel. Stamvader van die Nel Familie. Van Rouaan. Gebore 1663. Franse vlugteling. Aankoms voor 1690 met sy vrou Jeanne de la Batte, van Saumur en hul twee kinders Jean en Jeanne. Hulle woon later onder Stellenbosch.
-------------------------
Some have his year of death as 1755 --------------------
Lee Cahill, 29 November 2012:
| 1685 |
May 3, 1685
|
Amsterdam, Netherlands
|
|
| 1686 |
1686
|
Amsterdam, Netherlands
|
|
| 1687 |
1687
|
Amsterdam, Holland
|
|
| 1688 |
1688
|
The Netherlands
|
|
| 1690 |
August 3, 1690
|
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
|
1690
|
from Rouen to South Africa
|
||
| 1693 |
1693
|
Stellenbosch, Cape, South Africa
|
|
| 1696 |
1696
|
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
| 1697 |
August 23, 1697
|
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
|
|
| 1701 |
1701
|
Stellenbosch, Cape of Good Hope (South Africa)
|