Follow Us
Be a Fan
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Cape Town, Cape of Good Hope |
| Death: | Died in Bruitjieshoogte |
| Occupation: | Farmer |
| Managed by: | Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2 |
| Last Updated: | |
Judi Marais-Meyer register.
Eie boedel van Hans Jurgen Potgieter MOOC8/5.123
Gedateer -12 Julie 1737
Hy laat sy vrou Cornelia Botha, 8 Kinders almal onder die ouderdom van 16 jaar, drie plase nl. Bruitjieshoogte, waar die familie gewoon het en Voerhuis gelëe aan die Kliprivier en Valsrivier oor die Palmietrivier agter.
Hy was duidelik 'n baie welgestelde man aangesien hy benewens die grond hierbo, ook baie dier nl
13 Perde, 643 beeste,1706 skape agter.
Married Cornelia Botha 31 March 1720 in Stellenbosch
-----------------
Hans was 'n burger van Drakenstein. Op 17 Nov 1722 word hy vrygestel van militere diens op gronde van 'n fisiese gebrek. (Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1720-1723). Op 13 Maart 1731 word daar 'n geval bespreek in die politieke raad waarby Hans betrokke
was. Tien Boesmans (seuns van Grebenau) het vee by landbouer Hans Jurgen Potgieter geroof, waarna hulle deur 12 burgers agtervolg en opgespoor is. Die Boesmans het met pyle op die burgers begin skiet (Resolusies van die Politieke raad Deel VI 1729-1734).
In die de la Fonteine verslag word die kommentaar gegee dat hy van sy vee en plaas 'n bestaan kan maak, maar nie sonder skuld nie (1732). Daar word ook gemeld dat Frederik Huppenaar (sy susters-kind) by hom inwoon as kneg.
Jurie Potgieter <jurida@freemail.absa.co.za> skryf oor die oorsprong van die naam Hans Jurgen dat daar as getuienis van die doop onder andere Hans Jurgen Grimpe was. Hy het in 1677 in die land aangekom het en is 1647 in Duitsland gebore. Die naam Hans Jurgen gaan dan weer verder in die Grimpens terug. Sy tweede vrou, Elizabeth van Brakel is later met Adam Tas getroud.
Hy trou Cornelia BOTHA, 31 Mrt 1720 in Stellenbosch, (dogter van Frederich BOTHA en Maria KICKERS) gedoop 6 Jan 1697,verw. nr. b7.1
Cornelia: Sy trou 13 Apr 1738 na Hans se afsterwe met Cornelis Van Rooyen van Gorinchem, Nederland.
Bronne:
PDF boek over Potgieter familie gekry op internet http://www.dog-on-blues.co.za/genealogie/potgieter.pdf
De Villiers, CC / Pama C, Geslagsregisters van die Ou Kaapse families, (1981).
Conrod Mercer ww.geocities.com/Heartland/Acres/6302. -------------------- Burger Drakenstein
| 1688 |
March 20, 1688
- August 4, 1688
|
Table Bay
http://www.geni.com/projects/South-African-Stamouers-Progenitors-Ma... PASSENGERS Surname First Name(s) Origin Age died Occupation Spouse Children
ANTHONARD, Marie, mother-in-law either of Jean MESNARD or of his wife, Louise CORBONNE, sailed with the MESNARDS in the China, from Rotterdam on 20th March, 1688, but it does not appear that she ever reached the Cape Linked Still to link: •Corbonne Louis2 Provence 20 - - - -
|
|
|
1688
|
|
||
| 1690 |
July 16, 1690
|
|
|
|
July 16, 1690
|
Cape Town, Cape, South Africa
|
||
|
July 16, 1690
|
Cape Town, Cape, South Africa
|
||
|
July 16, 1690
|
|
||
|
July 16, 1690
|
|
||
|
July 16, 1690
|
Cape Town, Cape, South Africa
|
||
|
July 16, 1690
|
Drakenstein
|
||
|
July 16, 1690
|
|