Hendrik Conrad Venter, SV/PROG (1663 - 1713) MP

‹ Back to Venter surname

Is your surname Venter?

Research the Venter family

Hendrik Conrad Venter, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Birthplace: Hamel, Nord, Nord-Pas-de-Calais, France
Death: Died in Vleeschbank, Riebeeckskasteel
Occupation: Kleremaker en Boer handelaar
Managed by: Maryke de Flamingh
Last Updated:

About Hendrik Conrad Venter, SV/PROG

For most recent / current views on where the Venters hail from, see:

http://www.venter.co/venter/HendrikVenter.htm

http://www.christo.co.za/christo/History.htm

He is NOT a descendant of Heinrich von Dempter and Anna Kuhleman.

The information below (probably from SAGenealogies) has not yet been proven to be correct in terms of the descendancy of Hendrik Venter / neither has the assumption of the name 'Heinrich' been proven: Hendrik (Heinrich) Venter * Dempterhaus, Hamelin, Duitsland 21.4.1663, kleremaker op Stellenbosch en later landbouer op die plaas Vleesbank (Vleeschbank of Vlijsbank) aan die oewer v.d. Bergrivier naby die huidige Wellington † “Vleeschbank”, dist. Riebeeck Kasteel voor 18.4.1713 (MOOC 8/2.78) s.v. Heinrich von Dempter en Anna Sophia Kuhleman x Kaapstad 17.7.1690 Johanna MOSTERT ≈ 10.3.1675 d.v. Johannes Cornelius Mostert en Alida van Hulst xx Kaapstad 9.12.1691 Anna VILJOEN d.v. Francois Viljoen en Cornelia Campenaar ≈ Kaapstad 19.5.1678 † 11.5.1713

b1 kind * c. 1690

Tweede huwelik

b2 Bonifacius ≈ Stellenbosch 1.12.1692

b3 Francois ≈ Stellenbosch 10.10.1694

b4 Anna Sabina * c. 1695/8 † voor 14.6.1713 (MOOC 8/3.11) x 4.10.1712 Gysbert VERSSCHUUR

b5 Pieter ≈ Stellenbosch 18.10.1699 † c. 1765 x Kaapstad 30.11.1721 Hester NEL ≈ 1.8.1706 † c. 1785 d.v. Guillaume Neel en Jeanne la Batte

b6 Cornelia ≈ Stellenbosch 15.10.1701 x Drakenstein 14.2.1717 Willem VAN STADEN xx Stellenbosch 25.3.1742 Carel Titus JUST

b7 Maria ≈ Stellenbosch 3.8.1704 x 21.5.1724 Pieter Matthys DE VRIES xx Jan Frederik HARTOGH xxx Johannes RIECKE

b8 Jan Hendrik ≈ Stellenbosch 7.11.1706

b9 Jan Hendrik ≈ Stellenbosch 17.11.1709

b10 Frederik ≈ Stellenbosch 25.10.1711

Variants first name: Hendrik / Heinrich

(Note: Hendrik recorded on documents and not Heinrich)

Variants second name: Coenraad / Conrad

---------------------------------------------------------------

Die VenterWerfJoernaal kan mens ontvang deur e-pos te stuur na famventersa@gmail.com

In die eerste uitgawe gee die redakteur uitstekende uitleg oor genealogie en oor die eerste nasate van die Venter stamvader Hendrik Conrad VENTER

Enigiemand wat gegewens het oor die Venter familie is ook welkom om julle gegewens deur te stuur na die Venter-familie genealoog by bogenoemde e-pos adres. Dit is die bedoeling dat daar binnekort 'n nuwe boek uitgegee word oor die Venters en dit is belangrik om die gegewens so veel moontlik by te werk voor die tyd.

----------------------------------------------------------------

Hendrik Coenraad Venter - geb. 21-04-1663

Uit navorsing in die Rijksarchief, Den Haag, weet ons dat ons stamvader, Hendrik Venter, in ±1683 as soldaat in diens van die VOC na die Kaap gekom het. Hy is sowat twee jaar daarna bevorder na die rang van adelborst (kandidaat-offisier), en het waarskynlik in 1688/89 ‘n vryburger geword toe sy kontrak met die VOC verstryk het. In alle amptelike dokumente aan die Kaap, bv. ook in die huweliksregister van die Kaapstadse gemeente, staan daar dat sy plek van herkoms ‘Hamel’ was. Die afleiding wat hieruit gemaak word is dat dit bes moontlik verwys na Hameln in Duitsland, soos dié stad in Nedersakse blykbaar in die volksmond geheet het. Hy was oorspronklik bekend as Heinrich Conrad von Dempter, maar het sy name ver-Nederlands en ook redelik aan sy van verander om dit by Venter uit te bring. Eintlik het hy sy van basies terug verander na die familie se oorspronklike van. Heinrich se oupagrootjie was Hendrik van Deventer en het vanaf Oldenzaal in Nederland na Hildesheim in Duitsland getrek. Hy het toe sy van verander na von Dempter. Dit wil voorkom of sy voorsate dalk oorspronklik van Nederland af was, vanaf die stad Deventer. Lees gerus die artikel(30KB) van Gerrit Venter oor die SA Venters se Europese voorgeslagte. Hierdie artikel het verskyn in Familia 43 (2) 2006, pp. 36-37

Source: http://www.venter.ws/stamboom.htm

-----------------------------------------------------------------------

Die Von Dempters (Venters) van Hameln

Aanvullende aantekeninge op ‘n Venter-Stamboom 1560-1893,

JA Heese: Familia 10 (1) 1973

(Artikel deur Gerrit Venter in Familia 43 (2) 2006, pp. 36-37)

DIE STAMVADER van alle Suid-Afrikaanse Venters, Heinrich VAN DEVENTER word in 1550 in Oldenzee (Oldenzaal) in Nederland gebore. Teen 1570 vlug hy na Hildesheim in Duitsland, vanweë die wrede vervolgings van die hertog van Alva. In Nederland was hy as Hendrik VAN DEVENTER bekend, maar in Duitsland is die van na VON DEMPTER verander.

Hy trou voor 1580 in Hildesheim met Adelheid VAN TODELINGEN, wat in 1560 in Enschede gebore is, die dogter van Johann van Todelingen.

Hierdie Heinrich het ten minste twee seuns gehad, Tobias von Dempter, gebore op 15.6.1583, en ‘n Heinrich. Intussen het die gesin na die nabygeleë Hameln verhuis.

Die seun Heinrich van die vlugteling, Heinrich von Dempter, het twee keer getrou. Uit die tweede huwelik (met Kunigunde STEVEN in 1620) is op 28.2.1626 die derde Hendrik (Heinrich) gebore.

Hierdie Hendrik, die derde, het op 31.10.1652 met Anna Sophie KŰHLEMANN, die dogter van ‘n koopman, te Hameln in die huwelik getree. (Heinrich von Dempter was toe self ook koopman). Uit die huwelik is ses kinders gebore, maar net twee het oënskynlik groot geword.

Een van die kinders van Heinrich die derde was ook ‘n Heinrich, en hierdie Heinrich die vierde, gebore 21.4.1663 te Hameln was die Suid-Afrikaanse stamvader van al die Venters. Hy is op 17.7.1690 in Kaapstad met Johanna Mostert getroud, en het aan die Kaap as Hendrik Venter bekend gestaan. Hy hertrou op 9.12.1691 met Anna VILJOEN, waaruit die Venter-nageslag voortkom.

Die ander seun van die oorspronklike vlugteling uit Oldenzee, Tobias von Dempter trou in 1606 met Anna BOCK, gebore in 1584 te Hameln, die dogter van Johannes Bock en Mechthild Kaiser. Tobias sterf op 24.3.1657 te Hameln en Anna Bock ná 1657. Uit die huwelik is ten minste een kind gebore, Sophie von Dempter, op 9.10.1613.

Tobias was op sy dag ‘n vername man, en was reeds in 1607 die Burgemeester van Hameln. Sy amptelike huis, die sogenaamde Dempter Haus, wat in 1607/1608 gebou is, is vandag een van die besienswaardighede van die stad Hameln aan die Weserrivier.

Verwysings

www.warncke.name/dat51.htm#11

Inligting oor die huis kan verkry word by:

http://www.bmksound.de/firmen/bra/gb/hm0040.htm

-------------------- Aankoms voor 1688 Burger en Kleremaker op Stellenbosch Boer op "Vleeschbank" aan Bergrivier, Drakenstein

view all 21

Hendrik Conrad Venter, SV/PROG's Timeline

1663
April 21, 1663
Hamel, Nord, Nord-Pas-de-Calais, France
1688
1688
Age 24
Hamel, Nord, Nord-Pas-de-Calais, France
1690
February 22, 1690
- September 6, 1710
Age 26
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa

The approximate location of the original living quarters on Nazaret (nowadays roughly similar to Glenelly Estate http://www.glenellyestate.com/home.html) can be seen at the arrow on Google Maps: https://maps.google.com/maps?q=-33.917122,18.876733&ll=-33.9175...

Extracts from "A Venter Family History" by Darrell Hall:
- On 22 Feb 1690 the farm Nazaret in the Stellenbosch district was transferred to "Hendrik Venter van Hamel" from Hendrik Cornelisz at a cost of 1400 guilders ("Caabs geld"). To the east was land belonging to Francois Villion and Jacob Cloete; to the north uninhabited mountains; to the west land belonging to Arie Gerritsz; and immediately to the south undeveloped land. The farm was 55 morgen 521 roods in size.
- The opgaafrolle for 1692 show that he had 500 sheep and 2500 vines. He also produced corn and rye on the farm.
- ... there were 4000 (vines) in 1700, although sown crops and sheep were down.
- While retaining Nazaret, in 1704, Hendrik took occupation of the farm Vlysbank near to-day's Hermon on the Berg River. He kept Nazaret until 1710 when he sold it to his brother-in-law, "Johannis Villioen", son of Francois Villon (or Viljoen), and his next door neighbour on Ida's Valley.

July 17, 1690
Age 27
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1690
Age 26
1691
December 9, 1691
Age 28
Cape Town, Cape, South Africa
1692
December 1, 1692
Age 29
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1694
October 10, 1694
Age 31
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1696
1696
Age 32
1697
1697
Age 33