Henri Guillaume Boshoff (1862 - 1930)

‹ Back to Boshoff surname

Is your surname Boshoff?

Research the Boshoff family

Henri Guillaume Boshoff's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Birthplace: Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Death: Died in Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Managed by: Judith Susanna Hendrika 5 Marais, b2c1d6e5f2g7h7i12j2
Last Updated:

About Henri Guillaume Boshoff

Henri Guillaume Bosseau Boshoff (18/10/1862 - 5/3/1930) is vernoem na die stamvader wat in 1741 na Suid afrika gekom het. Henri was die jongste seun van Johan Christoffel Boshoff en Maria Magdalena van Nieker en dus 'n kleinseun van JN Snr. Hy is gebore te Pietermaritzburg.

  • Hy veg in die Basoetoe-oorlog van 1881
  • Word prokureur in 1882
  • Hy studeer verder in London en werk daarna met kriminele sake in Natal.
  • Hy was ook lid van die Wetgewende Raad vir die Parlement vir Umvoti kiesafdeling soos sy pa.
  • In 1889 word hy aangestel as regter van die Natal Native High Court.
  • Hy was een van die 3 regters wa t gekies was om Dinizulu, koning van die Zoeloe, te verhoor na die Bambara Rebellie in 1906.
  • In 1910 word hy Regter President van die Natal Native High Court, 'n posisie wat hy tot sy dood in 1930 sou beklee.

Hy is op 24/4/1888 getroud met Eva Upton *31/3/1869 †30/12/1939, die dogter van Francis Upton en Anna maria Hulme. Uit die huwelik is 9 kinders gebore.

Dit is ironies dat hul grafstene uit duursame marmer gemaak is, omdat Henri Boshoff in sy testament die wens uitspreek dat geen geld op 'n grafsteen gespandeer moes word nie. Het ook versoek dat geen blomme of kranse tydens die begrafnis op sy graf geplaas moes word nie en dat die geleenthied stil en beskeie moes wees. Bron - Voortrekkerbegrafnis, Pietermaritzburg bladsy 24 - Louis J Eksteen

view all

Henri Guillaume Boshoff's Timeline

1862
October 18, 1862
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1930
March 5, 1930
Age 67
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1930
Age 67
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
????