Hermanus Steyn, b1c3d6e1 (c.1767 - c.1799)

‹ Back to Steyn surname

23

Matches

0 0 23
Adds more complete birth date, birth place, more complete death date, burial place and spouse(s).

View Hermanus Steyn, b1c3d6e1's complete profile:

  • See if you are related to Hermanus Steyn, b1c3d6e1
  • Request to view Hermanus Steyn, b1c3d6e1's family tree

Share

Birthdate:
Death: Died in South Africa, Cape
Managed by: Lodewyk Christiaan Steyn, b1c3d12e4f1g4h4i7j5k1
Last Updated:

About Hermanus Steyn, b1c3d6e1

Volgens GISA SAG Vol 12 dd 2005 bl 210 was Hermanus 'n 2de keer getroud te Cradock op 5 Sep 1824 met Heyltje Magdalena Robbertse. Indien dit korrek is kon hy nie 1797 gesterf het nie.

Maar hy het heelwaarskynlik in 1797 gesterf want volgens Die Families van Swellendam Deel 1, M van Hemert , Feb 1999 is Hermanus 1797 oorlede en sy vrou Machteld weer getroud op 18 Aug 1799 met Izaak Marais, die kinders het toe op hul stiefvader se plaas in die distrik Graaf-Reinet groot geword.

Manus Steyn vermoed die inskrywing in die Gisa uitgawe van 2005 is verkeerd en Chris Steyn stem saam met hom.

Bovendien is die datum op sy boedel inventaris 16 Augustus 1799. Dus hy is mees waarskynlik in 1799 oorlede - sien die dokumentasie by sy Timeline.

Waar kom die huwelik tussen 'n Hermanus Steyn en HM Robbertse dan vandaan? Daar is wel 'n ander Hermanus Steyn wat getroud was met 'n nooi Robbertse en hul dogter is gedoop te Cradock GISA FM65 rol 46 verw 259 = Helena Francina Steyn *15 April 1828 gedoop 9 Mei 1828 te Cradock

Manus Steyn 17 Maart 2012 Chris Steyn 14 Mei 2013

view all

Hermanus Steyn, b1c3d6e1's Timeline

1767
December 15, 1767
1767
1787
October 14, 1787
Age 20
1789
August 9, 1789
Age 22
1791
1791
Age 24
Cradock, EC, South Africa
1794
January 26, 1794
Age 27
1796
February 14, 1796
Age 29
1799
1799
Age 32
South Africa, Cape