Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Clercq" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Drakenstein, Kaap, Suid Afrika |
| Death: | Died in Tulbach, Kaap, Suid Afrika |
| Managed by: | June Barnes |
| Last Updated: | |
Jacob de Klerk b6 ≈Drakenstein 17/10/1723. Boer. Woon teen 1775 op die leningsplaas de Hooyvlakte nou Beaufort-Wes. † Aug. 1784 Tulbach X Tulbach 19/12/1752 Anna Elizabeth(Christina) Oberholster ≈19/6/1729 d/v Johannes Oberholster & Elizabeth Prevot.
Jacob het die Karoo binnegetrek en van daar het sommige van sy nageslag die Groot Trek meegemaak, later te Potchefstroom vertoef en daarna nog verder noord- en ooswaarts tot in Oos-Transvaal (nou Mpumalanga) getrek waar hulle die vanvorm as de Clercq behou het. Andere van sy nageslag het verder noord deur die Karoo tot in die Noord-Kaap en selfs Duitswes Afrika (nou Namibië) getrek. Die nageslag van Jacob b6 het hulle in die omgewing van die huidige distrik Beaufort-Wes en daaromheen gevestig en beweeg in wyerwordende afstande van daar af. Sy seun Abraham(1745) trou met sy niggie Magdalena, dogter van Joseph en vestig hom op dei plaas 'Hooyvlakte' war hulle kinderloos stef. In 1818 word die plaas aan die owerheid verkoop vir RDS 13 333 en die sub-drosdy Beaufort word daar gestig - die dorp Beaufort Wes word later daarop gestig. Hy bly daar aan en sy weduweemoeder kom neem sy huishouding oor na sy vrou se dood.
(sic)
Van Vogelvalleij na Verre Velde..... deur Dr. David de Klerk 2013
Baptism
NGK Drakenstein
Den 17de Dito [Oktobre 1723] Jacob, zoon van Abraham De Klerk en Helena Mouton. Getuijgen de Ouders Selfs.
- Drakenstein Heemkring, compilers, Drakenstein I Baptisms., CD-ROM (Paarl) Drakenstein Heemkring, 2006 , Baptism Register on http://www.e-family.co.za/ffy/index.htm
----------------
Marriage
NGK Tulbagh
1752, den 16 Febr: of 20 dito Jacobus de Clercq van Cabo de goede hoop, jongman burger aan Stellenbosch met Anna Elisabeth Oberholster van Cabo voornt., jonge dogter
Transcriber remarks: alternative dates provided
- Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Tulbagh, Western Cape. marriage register, 1744-1839, page 4, entry no 3. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G4 9/1. on http://www.eggsa.org/cgi-bin/searchMarriages.pl