Jacobus Philippus Moolman, b1c2d3

Is your surname Moolman?

Research the Moolman family

Jacobus Philippus Moolman, b1c2d3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Paylaş

About Jacobus Philippus Moolman, b1c2d3

Jacobus Philippus jnr. word op 5 Augustus 1901 op 23 jarige ouderdom gevonnis tot 2 jaar gevangenisstraf. Hy het in Oktober 1899 vanaf Zululand oor die ZAR grens gekom en hom by die boere aangesluit by die slag van Talana. Hy was ook betrokke by operasies in die Ladysmith

omgewing en het aangehou om die boere te ondersteun tot en met sy arres in 1901.22

22. www.familysearch.org