Jacobus Stuart, SV/PROG (1803 - 1878)

‹ Back to Stuart surname

Is your surname Stuart?

Research the Stuart family

Jacobus Stuart, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Birthplace: Amsterdam, Government of Amsterdam, North Holland, The Netherlands
Death: Died in Winburg, Lejweleputswa, Free State, South Africa
Managed by: Michael Raath
Last Updated:

About Jacobus Stuart, SV/PROG

Bron - Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen pagina 54-55 Meinoude Elia (ook Meinoutje Eliza de Vries Robbe *1800 †1/12/1873 Begrawe Voortrekkerbegrafplaas, Pietermaritzburg perseelnommer 2E was 'n lid van 'n vooraanstaande Nederlandse Handelsfamilie in die 19de eeu. Sy tree in 1928/9 in die huwelik met Jacobus Stuart *9/2/1803 Amsterdam Nederland †18/9/1878 WInburg, Vrystaat, Suid Afrika, wat ook 'nlid van 'n vooraanstaande handelsfamilie asook leermeester van Napoleon III. Napoleon se pa Louis (broer van Napolean I 0 was op 'n stadium koning van Holland gewees. Uit die huwelik is 7 kinders gebore. Jacobus Stuart het in Nederland verskeie hoë regeringsposte beklee o.a. hoof van die departement van finansies in Noord Holland. Hy verloor egter sy fortuin in 'n grondherwinningsskema. Hy en sy gesin kom in 1851 in Natal aan. Op 10 Januarie 1853 het Jacobus Staurt, sy seun Arnold en dogter Cornelis hul kerklike attestate as lede van die Remonstrantsch Gereformeerde gemeente te Amsterdam by die NG Kerk in Pietermaritzburg ingehadig. Herna vertrek hy en sy gesin na Transvaal ne hy bied sy dienste aan Andries Hendrik Pretorius en AH Potgieter aan, maar dit word a.g.v. finanfsiële tekorte van die hand gewys. DIe Volksraad keur egter sy skema om Nederlandse beleggers na die Transvaal te lok goed en Stuart vertrek na Nederland. Vir hierdie doel skryf hy die boek; De Hollansche Afrikanene en hune republiek in Zuid Afrika in 1854. Hierdie skema misluk egter in 1855 en hy word deru M W Pretorius aangestel as voorstitter van 'n konstitusionele kommissie wat 'n konstitusie vir die ZAR moes opstel. In 1856 keer hy terug na Pietermaritzburg. In 1873 sterf sy vrou enin die volgende jaar vertrek hy na Winburg waar hy 14 jaar later in 1878 oorlede is.

Die oudste seun Arnoldus Abraham se seun Henri George Stuart was 'n Vrystaatse advokaar, regter en kommandant asook 'n senator in die Unie-Parlement. DI ejjongste seun Marthinus was 'n NAtalse staatamaptenaar wat in die 1ST Vyheidsoorlog (1881) tydens die Slag van Ingogo as vrywillige tolk aan die Britse kant gesterf. Hy is in die Mount Prospect begrafplaas naby Amajuba begrawe. Hy het by verskeie geleenthede as vertaler opgetree in hoë staatdiensposisies, o.a. as die ondersekretaris vir naturellesake in Natal. Sy geskrifte oor die Zoeloe is vervat in die James Stuart Archives.

-------------------- Possibly the person referred to in a book titled Dark Bright Land by V. M. Fitzroy, a book dedicated to her mother, Beatrice Stuart, published 1955 by Maskew Miller Limited, Cape Town. His son is a Mathinus Stuart and grandson is James Stuart.

view all

Jacobus Stuart, SV/PROG's Timeline

1803
February 9, 1803
Amsterdam, Government of Amsterdam, North Holland, The Netherlands
1828
1828
Age 24
Amsterdam, Government of Amsterdam, North Holland, The Netherlands
1830
October 11, 1830
Age 27
Delft, Delft, South Holland, The Netherlands
1878
September 18, 1878
Age 75
Winburg, Lejweleputswa, Free State, South Africa
????