Jacques de la Porte, SV/PROG (c.1673 - 1739) MP

‹ Back to de la Porte surname

Is your surname de la Porte?

Research the de la Porte family

Jacques de la Porte, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Jacob Delport"
Birthplace: naby Rijswijck (Lille), France
Death: Died in Daljosafat, Cape, South Africa
Occupation: Farmer
Managed by: Jansi Syfert
Last Updated:

About Jacques de la Porte, SV/PROG

Jacques de la PORTE (vandag bekend as DELPORT) van Ryssel (Lille), was 'n Franse Hugenoot wat in 13 April 1699 aangekom het op die Cattendyk met sy vrou Sara VITOUT met wie hy in Oktober 1698 getrou het. Hulle het Nederland op 10 Des 1698 verlaat. Hy was 'n landbouer in Drakenstein, hy besit ook van 1721 tot 1733 die plaas Ontdekkers- vlei naby St. Omar, Daljosafat. Hy is op 9 Desember 1739 oorlede. Hy het 3 seuns en 3 dogters gehad.

Verwysings:

De Villiers/Pama

Heese/Lombard

Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek

Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

Saamgestel deur:

Martina Louw (nee van Breda)

Kennethl@xtra.co.nz

--------------------

http://www.hanekom.org.uk/phpgedview/note.php?nid=NI9424&ged=hanekom%20web.ged

Shared Note:

From Ryssel, French Flandre. Arrived 1699 with his wife on th ship "Cattendyk" and established himself in Drakenstein as farmer.

Sy van word ook soms de La Porte gespel. Hy was van Ryssel ‎(Lille, Frankryk)‎. Hy is in Oktober 1698 met Sara Vitout getroud en drie maande later ‎(10 Desember 1798)‎ verlaat hulle Nederland op die skip "Cattendyk" ‎(as Franse Hugenote)‎. Hulle arriveer op 13 April 1699 in die Kaap.

Hy word 'n landbouer in Drakenstein, hy besit ook van 1721 tot 1733 die plaas Ontdekkers-vlei, naby St. Omar, Daljosafat. Hy is op 9 Desember 1739 oorlede. Hy het 3 seuns en 3 dogters gehad.

Verwysings:

De Villiers/Pama

Heese/Lombard

Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek

Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

Saamgestel deur:

Martina Louw ‎(nee van Breda)‎

Kennethl@xtra.co.nz

Jacques de la Porte ook genoem: Jacque Delporte gebore Lille, Frans-Vlaandere, verw: a, beroe p: Boer, ‎(96)‎ trou ?? Okt 1698, in Veere, Sara Vitu, sterf 1724. Jacques sterf 9 Des 1739. Ar riveer op 13 Apr 1699 met die "Cattendijk" aan die Kaap met sy vrou. ‎(Die skip het Nederlan d op 10 Des 1698 verlaat)‎. Hy boer in Drakenstein. Hy besit ook van 1721 tot 1733die plaas On tdekkers- vlei naby St. Omar, Daljosafat. Die van verander mettertyd na Delporte en later n a Delport.Jacques de la PORTE ‎(vandag bekend as DELPORT)‎ van Ryssel ‎(Lille)‎, was 'n Franse Hugenoot wat in 13 April 1699 aangekom het op die Cattendyk met sy vrou Sara VITOUT met wie hy in Oktober 1698 getrou het. Hulle het Nederland op 10 Des 1698 verlaat. Hy was 'n landbouer in Drakenstein, hy besit ook van 1721 tot 1733 die plaas Ontdekkers- vlei naby St. Omar, Daljosafat. Hy is op 9 Desember 1739 oorlede. Hy het 3 seuns en 3 dogters gehad.

1. Maria ~ Paarl 4 Okt 1699 x Andries Thibaut

2. Izaak ~ 30 Nov 17023. Pieter ~ 4 Okt 1704 burger Drakenstein x 21 Des 1727 Anna Elisabeth Maree xx 21 Maart 1756 Margaretha Schreuder weduwee van Willem Beyers

4. Susanna ~ 20 Maart 1707 x 25 Feb 1725 Pieter Jordaan

5. Sara ~ 8 Nov 1711 x Johannes Maree

6. Jacobus x 13 Jun 1734 Susanna Maree

Verwysings:

De Villiers/Pama

Heese/Lombard

Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek

Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

Saamgestel deur:

Martina Louw ‎(nee van Breda)‎

Kennethl@xtra.co.nz <mailto:Kenneth@xtra.co.nz>

http://www.archive.org/stream/frenchrefugeesat00both/frenchrefugeesat00both_djvu.txt

Among the agriculturists and vinedressers are to be found

the names of Josue Cellier of Orleans, who was also a car-

penter, Jean du Buis of Calais, Jean and Jacques Nourtier,

Jacques of Ryssel (now Lille), arrived in 1699 in

the Cattendyk with his wife Sara Vitu or Vitout,

q.v. He was an agriculturist at Drakenstein,

and died on the 9th December, 1739, his wife

having predeceased him in 1724. In the

Drakenstein (Paarl) church register the follow-

ing appears : " Jacque de porte et Sara Vitout

il on presante eux meme un petit enfant que

dieu Leur a donne, au saint bapteme le 4

Octobre, 1699." For reference to the Vitu

family see under that name. Several descen-

dants living.

and Jacques de la Porte of Lille.

--------------------

Birth date given as circa 1680 in one of the merged profiles

--------------------

Jacque Delporte * naby Rijswijck (Lille) a. 1699 met vrou aan boord Cattendyk, wat Nederland op 10Des. 1698 verlaat het † 9.12.1739 x Veere, Okt. 1698 Sara VITOUT † c. 1724

view all 11

Jacques de la Porte, SV/PROG's Timeline

1673
1673
France
1698
October 1698
Age 25
Veere, Zeeland, The Netherlands
1699
1699
Age 26
1702
1702
Age 29
Drakenstein, Cape Province, South Africa
1704
1704
Age 31
1707
1707
Age 34
1711
November 8, 1711
Age 38
Drakenstein, Cape, South Africa
1739
December 9, 1739
Age 66
Daljosafat, Cape, South Africa
????
????