Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Jacques Pienaar", "Pinar" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Nantes, Loire-Atlantique, Pays de la Loire, France |
| Death: | Died in Cape of Good Hope |
| Cause of death: | Died before 30 Sep 1714 - see inventory |
| Occupation: | Carpenter |
| Managed by: | Thabu Pienaar |
| Last Updated: | |
Jacques Pinard * c. 1664 ≈ Nantes, Frankryk 29.6.1666, timmerman a. 1688 met Voorschoten, woonplek aangegee as La Beauce, Chartres in Frankryk. (verw. Familia I, Nr. 1 en 2, 1964-65) Op 27.8.1694 is die plaas “Lustig-aan” aan die Wildepaardsrivier, sytak v.d. Bergrivier aan hom as eiendom oorgedra † c. 1712 s.v. Jacques Pineau en Martha Jolan x Franse Kerk, Delft, Nederland 10.12.1687 Esther FOUCHER * 1667 † Franschhoek 1698 xx Marthé LE FEBRE (14.-) * Kaap ≈ 30.7.1684 (sy xx 3.12.1713 Estienne Terreblanque) d.v. Pierre le Febre en Marie de Gravé
b1 Pierre (Pieter) ≈ Stellenbosch 14.5.1690 † aan die Vetrivier, dist. Swellendam 1771 x Stellenbosch 14.1.1714 Johanna TERRIER (wed. Cordier) * c. 1693 † Julie 1779 d.v. Daniël Terrier en Sara Jacobs
b2 Jacques * c. 1691 † c. 1750, trek noord-ooswaarts en verkry wei-lisensies by “De Bockerivier” 1731; “Driefontein”, Agter-Bokkeveld 1739; “Elandsfontein” in Bokkeveld 1746 x Stellenbosch 21.1.1714 Louisa CORDIER (wed. v. Daniel Jacobs) * c. 1682 † Drakenstein 22.11.1774 (89.-) d.v. Louis Cordier en Francoise Martinet, Franse vlugtelinge
b3 Martha ≈ Paarl 23.8.1699, jonk † voor 1713
b4 Marie-Madeleine ≈ 1701 x 1717 Antoine NORTJÉ * c. 1693, boer v. “Champagne”, Franschhoek † c. 1852 s.v. Daniel Nortjé en Marie Vitu (Vitout)
b5 Abel ≈ c. 1703 † c. 1735 x 11.7.1734 Anna SCHEEPERS ≈ 29.8.1717 d.v. Coenraad Scheepers en Maria Botha (sy xx Cornelis van Tonder)
b6 Esther ≈ Drakenstein 30.10.1706 † c. 1725 tydens geboorte v. eerste kind x c. 1724 Jacobus VAN DER MERWE * 9.7.1700 † Tulbagh 31.10.1769 s.v. Schalk van der Merwe en Anna Prevost
b7 Jean ≈ Drakenstein c. 1708 † dist. Swellendam Des. 1763 x Stellenbsoch 27.3.1740 Catharina BOTHA ≈ 25.1.1722 † 1758 d.v. Willem Botha en Catharina Pyl
b8 Salomon (Johannes) ≈ c. 1710 † c. 1786 x Drakenstein 1.9.1743 Sara OOSTHUIZEN (18.-) ≈ 23.12.1725 d.v. Gerhardus Oosthuizen en Dorothea Maria Bekker
-------------
www.stamouers.com
Jacques PINARD, gebore 1665 was 'n Franse Hugenoot van Dreux en heelmoontlik 'n lidmaat van La Fontiane-sous-Prémont. In 1688 het Pienaar as timmerman na SA gekom, op die skip Voorschooten, saam met sy vrou Esther FOUCHE met wie hy op 10 Desember 1687 in die Waalsekerk in Delft getrou het. Sy was toe 21 jaar oud. Die "Voorschoten" vertrek in Amsterdam op31 Desember 1687. Die fouche Familie en Jacques pinard met sy jong bruid Esther Fouche kom op eerste skip "Voorschoten" met Franse Hugenote aanboord op Saldhanabaai aan.( skip moes hier land agv van erge suid-wester storm wind. Hy was gevestig op Lustigaan (1692), Klein Drakenstein. Hulle het twee kinders gehad voordat sy oorlede is in 1697. Hy is oorlede omstreeks 1713. Hy trou met sy tweede vrou Martha le FEBRE, dogter van Pierre le Fèbre, en Marie de Gravé. Sy was die eerste kind van Hugenote-ouers wat aan die Kaap gebore is. Martha was maar 14 jaar oud, toe hulle getrou het in 1698 en hulle het nog 6 kinders gehad:
Aan die Kaap het hy die plaas Lustig Aan, langs Philippe Foucher se Wildenpaardenjacht, naby die Paarl, aangelê. Dié plaas word op 27 Augustus 1694 aan hom oorgedra. Die plaas Lustig Aan is in 1725 aan Louis le Riche verkoop. Hy het ook die plaas Hartebeeskraal in Klein Drakenstein gekry op 21 April 1711, die plaas het voorheen aan Matthys Michiel behoort.
Jacques Pinard is in 1712 oorlede en sy weduwee trou op 3 Desember 1713 met Estienne Terreblanque, 'n vlugteling wat etlike jare na die hoofgroep na die Kaap gekom het.
Verwysings: De Villiers/Pama Heese/Lombard JG le Roux en WG le Roux Klein Drakenstein: Ons Drakensteinse Erfgrond Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek J. G. le Roux, Hugenotebloed in ons Are CJ Pienaar "Die Franse Herkoms van Jacques Pinard" Familia XXVIII 1991 no 4 GC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting
Saamgestel deur: Martina Louw (nee van Breda) Kennethl@xtra.co.nz
AM van Rensburg
--------------------
PIENAAR-stamvader
Het in 1688 as timmerman na SA gekom, op die skip Voorschooten
Aan die Kaap het hy die plaas Lustig Aan, langs Philippe Foucher se Wildenpaardenjacht, naby die Paarl, aangelê. Dié plaas word op 27 Augustus 1694 aan hom oorgedra. Die plaas Lustig Aan is in 1725 aan Louis le Riche verkoop. Hy het ook die plaas Hartebeeskraal in Klein Drakenstein gekry op 21 April 1711; diè plaas het voorheen aan Matthys Michiel behoort.
-------------------
Navorsing oor Nortje Familie Stamboom deur: Dr Gert Antonie Petrus Drotsky
__________
Gender: Male Birth: June 18, 1666 at, Villoin, Baptism: 29 June 1666 to 44, Blain ER, loire Godfather (paternal uncle) Pineau, Henry Godmother Jolan, Suzanne
http://huguenots-france.org/france/loire/nantes/pag2.htm#44
________
--------------------
Jacques Pinard *1665 from La Beauce or Pays Charrain France Died before 1714. Carpenter. Arrived as French refugee in 1688 on the ship Voorschoten. Married Hester Fouche (1667-1697) on 10 December 1687 in Delft. xx Martha le Febre
| 1666 |
June 18, 1666
|
Nantes, Loire-Atlantique, Pays de la Loire, France
|
|
|
June 29, 1666
|
Nantes, Pays de la Loire, France
|
||
|
June 29, 1666
|
Nantes, France
|
||
|
June 29, 1666
|
Nantes, France
|
||
|
June 29, 1666
|
Nantes, France
|
||
| 1686 |
1686
Age 19
|
La Beauce, Chartres, France
|
|
| 1687 |
December 10, 1687
Age 21
|
Delft, Nederland
|
|
|
December 31, 1687
Age 21
|
Delftshaven, Netherlands
|
||
|
December 31, 1687
- April 13, 1688
Age 21
|
South Africa
http://www.geni.com/projects/South-African-Stamouers-Progenitors-Ma... The VOORSCHOTEN sailed from Delft (Delfthaven) on 31 December 1687 and arrived at Saldanha Bay, South Africa on 13 April 1688.
Sources:
Passenger Lists:
|
||
| 1688 |
1688
Age 21
|
Cape
|