Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Jacob Delport" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | naby Rijswijck (Lille) |
| Death: | Died in Daljosafat, Cape, South Africa |
| Occupation: | Farmer |
| Managed by: | Jansi Syfert |
| Last Updated: | |
Jacques de la PORTE (vandag bekend as DELPORT) van Ryssel (Lille), was 'n Franse Hugenoot wat in 13 April 1699 aangekom het op die Cattendyk met sy vrou Sara VITOUT met wie hy in Oktober 1698 getrou het. Hulle het Nederland op 10 Des 1698 verlaat. Hy was 'n landbouer in Drakenstein, hy besit ook van 1721 tot 1733 die plaas Ontdekkers- vlei naby St. Omar, Daljosafat. Hy is op 9 Desember 1739 oorlede. Hy het 3 seuns en 3 dogters gehad.
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
--------------------
http://www.hanekom.org.uk/phpgedview/note.php?nid=NI9424&ged=hanekom%20web.ged
Shared Note:
From Ryssel, French Flandre. Arrived 1699 with his wife on th ship "Cattendyk" and established himself in Drakenstein as farmer.
Sy van word ook soms de La Porte gespel. Hy was van Ryssel (Lille, Frankryk). Hy is in Oktober 1698 met Sara Vitout getroud en drie maande later (10 Desember 1798) verlaat hulle Nederland op die skip "Cattendyk" (as Franse Hugenote). Hulle arriveer op 13 April 1699 in die Kaap.
Hy word 'n landbouer in Drakenstein, hy besit ook van 1721 tot 1733 die plaas Ontdekkers-vlei, naby St. Omar, Daljosafat. Hy is op 9 Desember 1739 oorlede. Hy het 3 seuns en 3 dogters gehad.
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
Jacques de la Porte ook genoem: Jacque Delporte gebore Lille, Frans-Vlaandere, verw: a, beroe p: Boer, (96) trou ?? Okt 1698, in Veere, Sara Vitu, sterf 1724. Jacques sterf 9 Des 1739. Ar riveer op 13 Apr 1699 met die "Cattendijk" aan die Kaap met sy vrou. (Die skip het Nederlan d op 10 Des 1698 verlaat). Hy boer in Drakenstein. Hy besit ook van 1721 tot 1733die plaas On tdekkers- vlei naby St. Omar, Daljosafat. Die van verander mettertyd na Delporte en later n a Delport.Jacques de la PORTE (vandag bekend as DELPORT) van Ryssel (Lille), was 'n Franse Hugenoot wat in 13 April 1699 aangekom het op die Cattendyk met sy vrou Sara VITOUT met wie hy in Oktober 1698 getrou het. Hulle het Nederland op 10 Des 1698 verlaat. Hy was 'n landbouer in Drakenstein, hy besit ook van 1721 tot 1733 die plaas Ontdekkers- vlei naby St. Omar, Daljosafat. Hy is op 9 Desember 1739 oorlede. Hy het 3 seuns en 3 dogters gehad.
1. Maria ~ Paarl 4 Okt 1699 x Andries Thibaut
2. Izaak ~ 30 Nov 17023. Pieter ~ 4 Okt 1704 burger Drakenstein x 21 Des 1727 Anna Elisabeth Maree xx 21 Maart 1756 Margaretha Schreuder weduwee van Willem Beyers
4. Susanna ~ 20 Maart 1707 x 25 Feb 1725 Pieter Jordaan
5. Sara ~ 8 Nov 1711 x Johannes Maree
6. Jacobus x 13 Jun 1734 Susanna Maree
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
Kennethl@xtra.co.nz <mailto:Kenneth@xtra.co.nz>
http://www.archive.org/stream/frenchrefugeesat00both/frenchrefugeesat00both_djvu.txt
Among the agriculturists and vinedressers are to be found
the names of Josue Cellier of Orleans, who was also a car-
penter, Jean du Buis of Calais, Jean and Jacques Nourtier,
Jacques of Ryssel (now Lille), arrived in 1699 in
the Cattendyk with his wife Sara Vitu or Vitout,
q.v. He was an agriculturist at Drakenstein,
and died on the 9th December, 1739, his wife
having predeceased him in 1724. In the
Drakenstein (Paarl) church register the follow-
ing appears : " Jacque de porte et Sara Vitout
il on presante eux meme un petit enfant que
dieu Leur a donne, au saint bapteme le 4
Octobre, 1699." For reference to the Vitu
family see under that name. Several descen-
dants living.
and Jacques de la Porte of Lille.
--------------------
Birth date given as circa 1680 in one of the merged profiles
--------------------
Jacque Delporte * naby Rijswijck (Lille) a. 1699 met vrou aan boord Cattendyk, wat Nederland op 10Des. 1698 verlaat het † 9.12.1739 x Veere, Okt. 1698 Sara VITOUT † c. 1724
| 1673 |
1673
|
naby Rijswijck (Lille)
|
|
| 1698 |
October, 1698
Age 25
|
Veere, Zeeland, The Netherlands
|
|
| 1699 |
1699
Age 26
|
|
|
| 1702 |
1702
Age 29
|
Drakenstein, Cape Province, South Africa
|
|
| 1704 |
1704
Age 31
|
|
|
| 1707 |
1707
Age 34
|
|
|
| 1711 |
1711
Age 38
|
Drakenstein, Cape, South Africa
|
|
| 1739 |
December 9, 1739
Age 66
|
Daljosafat, Cape, South Africa
|
|
| ???? |
|