Jan Brommert, SV/PROG (c.1670 - c.1730) MP

‹ Back to Brommert surname

Is your surname Brommert?

Research the Brommert family

Jan Brommert, SV/PROG's Geni Profile

Records for Jan Brommert

1,686,284 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Birthplace: Amsterdam, North Holland, The Netherlands
Death: Died
Managed by: Judith Susanna Hendrika Marais, i12j2
Last Updated:

About Jan Brommert, SV/PROG

In the NL Archive and the shiplist his surname is spelt BROMMER. Should we change?

Jan Brommert * Amsterdam ongeveer 1670 † Kaapstad ongeveer 1730 x Kaapstad 23/12/1696 Anna van Schalkwyk d.v. Theunis Dirksz van Schalkwyk en Jacomyntje Hermensz. Het op 26/12/1691 vanaf Texel op die skip 't Hoen vertrek en op 28/05/1692 in die Kaap aangekom waar hy eers onderstuurman was. Simon van der Stel het hom tot opperstuurman en Wouter Valckenier tot skipper bevorder. In 1704 het hy onder W.A. van der Stel ook nog ekwipasiemeester (Amptenaar belas met toesig op die uitrusting en reparasie van skepe, en op sake aangaande hulle bemannings. Hy het die rang van skipper) geword. In 1710 is hy en kaptein Oloff Bergh as buiteregente van die hospitaal aangestel. Later het hy ook lid van die Politieke Raad geword. Tree op 26/5/1716 a.g.v. swak gesondheid uit die Kompanjie se diens en word 'n vryburger. Hy is in 1730 oorlede. Brommert was Rooms-Katoliek.

Brommert was een van die VOC amptenare wat gedurende die era van Willem Adriaan van der Stel voordeel getrek het uit die misbruik van die VOC se handelsmonopolie.

  • b1 Jacomina * Kaapstad 1698 ≈ Kaapstad 2/11/1698 x Kaapstad 11/8/1726 Jacob Lever
  • b2 Nicolaas * 1700 ≈ Kaapstad 23/4/1700, vroeg oorlede
  • b3 Nicolaas * Kaapstad 1704 ≈ Kaapstad 20/4/1704 x Kaapstad 28/10/1736 Sara Krugel
  • b4 Willem * Kaapstad 1706 ≈ Kaapstad 18/4/1706
  • b5 Elizabeth * Kaapstad 1707 ≈ Kaapstad 4/12/1707

Bronne:

  1. Dagboek van Adam Tas -http://www.dbnl.org/tekst/tas_003dagb02_01/tas_003dagb02_01.pdf
  2. Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel I - http://www.dbnl.org/tekst/vale003besc01_01/vale003besc01_01.pdf
  3. Beschryvinge van de Kaap der Goede Hoope. Deel II - http://www.dbnl.org/tekst/vale003besc02_01/vale003besc02_01.pdf
  4. Resolusies van die Politieke Raad C. 36, pp. 2-25 - http://databases.tanap.net/cgh/main.cfm?artikelid=22017&zoekwoord=brommert
  5. Resolusies van die Politiek Raad C. 38, pp. 65-71 - http://databases.tanap.net/cgh/main.cfm?artikelid=22039&zoekwoord=brommert
  6. Resolusies van die Politiek Raad C. 90, pp. 75-81 - http://databases.tanap.net/cgh/main.cfm?artikelid=22898&zoekwoord=brommert
  7. Huweliksregister - https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11116-195515-11?cc=1478678
  8. Huweliksregister Transkribsie - http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-marriages-1696-1712/106-cape-town-marriages-1696
view all

Jan Brommert, SV/PROG's Timeline

1670
1670
Amsterdam, North Holland, The Netherlands
1696
December 23, 1696
Age 26
Cape, South Africa
1698
November 2, 1698
Age 28
South Africa
1700
May 1700
Age 30
1704
April 20, 1704
Age 34
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1706
April 18, 1706
Age 36
1707
1707
Age 37
1730
1730
Age 60