Jan Carl van der Merwe, 2h11 (1877 - 1964)

‹ Back to van der Merwe surname

0

Matches NEW

0

View Jan Carl van der Merwe, 2h11's complete profile:

  • See if you are related to Jan Carl van der Merwe, 2h11
  • Request to view Jan Carl van der Merwe, 2h11's family tree

Share

Birthdate:
Birthplace: Bloemfontein, Orange Free State, South Africa
Death: Died in Salisbury, Rhodesia
Managed by: Annie Kloppers
Last Updated:

About Jan Carl van der Merwe, 2h11

Oupa Jan Carl van der Merwe en sy familie is een van drie families wat met die trein Rhodesia toe gegaan het om 'n nuwe begin te maak na die Anglo Boere Oorlog (1899-1902). Die Delport, Keyter en Van der Merwe families het hulle in 1908 in Headlands gaan vestig waar hulle geboer het. Oupa Jan en Ouma Hannie is in 1904 te Ladybrand getroud. Hulle twee oudste kinders, Susan en Jan (Ouboet) is in Ladybrand gebore en trek saam met hulle ouers Rhodesia toe. Kort na hulle aankoms in Rhodesia is Izak, hulle derde kind gebore. Uit die huwelik is 10 kinders gebore.

Die volgende inligting het ons van die Anglo-Boere Oorlogmuseum ontvang:

Elria Wessels. Senior Navorser.

No 5962 Van der Merwe JAN CAREL. Ouderdom 22.


Adres: WINBURG LADYBRAND. Gevang te PAARDEBERG op 1900/02/27. Aangehou te Broadbottom St Helena. Vertrek op 16 Januarie 1901 aan boord die BAVARIAN na St Helena.'

view all 15

Jan Carl van der Merwe, 2h11's Timeline

1877
June 4, 1877
Bloemfontein, Orange Free State, South Africa
1899
1899
- 1902
Age 21
Suid Afrika
1904
February 22, 1904
Age 26
Ladybrand, Free State, South Africa
November 11, 1904
Age 27
Ladybrand, FS, South Africa
1906
October 9, 1906
Age 29
Free State, South Africa
1908
June 5, 1908
Age 31
Headlands, Rhodesia
1910
February 3, 1910
Age 32
Headlands, Southern Rhodesia
1913
March 17, 1913
Age 35
Headlands, Rhodesia
1915
May 25, 1915
Age 37
Headlands, Rhodesia
1918
August 20, 1918
Age 41
Headlands, Rhodesia