| Birthdate: | |
| Birthplace: | Netherlands |
| Death: | Died in Kaapkolonie,Suid Afrika |
| Managed by: | Anina du Plessis [b6c1d4e3f1g2h2i4j1k3] |
| Last Updated: | |
Judi Marais-Meyer register -
Boedel van vrou, Luytje Willemse.
MOOC8/7.69
ged 5 April 1752
Luytje laat haar 3de man, Jan Dirk Jansen en
3 Dogters en twee seuns by haar 1ste huwelik met Kemp agter.
Jan Dirk Jansen is glad nie verwant aan Zirke Jansen nie.
Hy is een van die baie Jansen stamvaders wat na Suid Afrika gekom het.
Sy stamlyn aan die begin is baie kort en sy ouers is nog nie 100% verseker nie.
Anngesien hy slegs twee dogters gehad het, is daar geen manlik familielyn wat die stamnaam kon voortdra nie.
| 1705 |
1705
|
Netherlands
|
|
| 1727 |
1727
Age 22
|
Kaapkolonie,Suid Afrika
|
|
| 1724 |
September 16, 1724
Age 19
|
Stellenbosch,Kaapkolonie,Suid Afrika
|
|
| 1725 |
1725
Age 20
|
Kaapkolonie,Suid Afrika
|
|
| 1727 |
1727
Age 22
|
|