Jan Harmensz Potgieter, b1 (c.1674 - c.1733) MP

‹ Back to Potgieter surname

View Jan Harmensz Potgieter, b1's complete profile:

  • See if you are related to Jan Harmensz Potgieter, b1
  • Request to view Jan Harmensz Potgieter, b1's family tree

Share

Nicknames: "Johannes"
Birthdate:
Birthplace: Swellendam, Overberg DC, Western Cape, South Africa
Death: Died in South Africa
Managed by: Barbara Cailliau
Last Updated:

About Jan Harmensz Potgieter, b1

See http://www.ballfamilyrecords.co.uk/lombard/I265.html

---------------

  • Bapt. Date 9/6/1674
  • Death Date c. 1733
  • First Name Johannes (Jan Harmensz)
  • Last Name Potgieter
  • Suffix b1
  • Gender Male
  • Birth Location Stellenbosch, Western Cape, South Africa
  • Baptism Date 9/23/1674

---------------

Will - Potgieter, Jan & Maria Catharina van Eeden - 1726 Verthoont ter WeesCamer aan Cabo de goed hoop den 8e. April 1733, Cape, South Africa

--------------

Johannes, ook bekend as Jan Harmensz Potgieter, was eerstens getroud met Clara Herbst, dogter van Johannes Herbst van Bremen. Hulle 3 dogters gehad, waarvan die eerste waarskynlik voor 1714 oorlede is. In 1714, na die dood van Clara, trek hy verder na die binneland na Stellenbosch met sy twee dogters, Elixabeth en Sybille. Vanaf 1717 woon hy by Rhebokskloof, Kliprivier ("Cliprivier") in Wellington later die eiendom van Charl Cillie.

Jan se naam kom voor in die weilisensies wat tussen 1703 en 1707 uitgereik is. (De Wet GS, Die vryliede en vryswartes in die Kaapse nedesetting, p. verw. RLR Oude Wildschutte Boek: weilisensies. 27.12.1703 en 5.3.1705 pp 134-135, 138-9)

'n Keerpunt was bereik in die Kaap in 1715, toe die veiligheid van die vryburgers sodanig verswak het dat die VOC nie meer instaat was om hulle te beskerm nie. Na die soveelste aanval, waartydens die huis van Pieter Rossouw afgebrand was en die vryburgers se beeste gesteel is, pleit die boere by die politieke raad vir die toestemming om 'n vergeldingskommando bymekaar te maak. Op Woensdag 20 November 1715, word 'n kommando van 30 vrywilligers onder die bevel van "burgervaandrig" Schalk Willemsz van der Merwe en "wagtmeester" Jan Harmensz Potgieter opdrag gegee om die boesmans wat die aanval gedoen het te gaan soek en die gesteelde beeste terug te bring. Gedurende hierdie ekspidisie wond Jan Harmensz Potgieter 'n boesmanvrou noodlioottig. In die notules van die Politieke Raad van Dinsdag, 7 Januarie 1716, gee Jan Hrmensz, wat beskryf word as 'n vryburger van Stellenbosch, sy verslag oor die ekspidisie.

Jan was aangekla voor die krygsraad en baie jare daarna, na baie oorweging en verdere getuienisse voor die krygsraad, is Jan uiteindelik op 14 Oktober 1727 ontslaan uit die weermag op grond van "gevorderde ouderdom en onbehoorlike gedra".

Hierdie ekspidisie merk die begin van die kommandostelsel in Suid-Afrika, waarvolgens die beskerming van die plattelandse mense in die hande van vrywillige burgers gelaat word. Later is die Kommandostelsel met wette gereguleer, met die kommandant en die veldkornet as verkose leiers van die kommandos.

In 1732 word daar in die de la Fonteine verslag gemeld at Jan Hemensz 'n bestaan maak met sy vee en landerye.

Jan Hrmensz sterf waarskynlik in 1733, aangesien die opgaafrolle van 1734 sy vrou aandui as "weduwee Jan Harmensz".

Bronne: F Smith, Stellenbosch - Drie eeue (Stadsraad van Stellenbosch, 1979) Ters van Huysteen, Hugenoteland (Tafelberg Uitgewers, Kaapstad, 1985) Resolusies van die Politieke Raad, Deel IV, 1707 -1717 Resolusies van die Politieke Raad, Deel V, 1716 -1719 Resolusies van die Politieke Raad, Deel VII

Verwys ook na: Stellenbosch 18/4: NO 11: MOOC 8/2 Inventarissen, 1705-1714, 22 Februarie 1714, No 102, MOOC 7/4: Testamenten, 1726 - 1735, No 147 MOOC 7/4: Testamenten, 1726 - 1735, No 130 & 147

--------------------

He was the first South African POTGIETER to be born on South African soil!!!!

view all 20

Jan Harmensz Potgieter, b1's Timeline

1674
September 23, 1674
NGK Kaapstad
September 23, 1674
September 23, 1674
1674
Swellendam, Overberg DC, Western Cape, South Africa
1704
1704
Age 30
1704
Age 30
1709
1709
Age 35
Drakenstein
1711
1711
Age 37
1712
July 24, 1712
Age 38
Stellenbosch
1713
1713
Age 39