Jan Jansz Nieuwenhuys, SV/PROG (b. - 1781)

‹ Back to Nieuwenhuys surname

Is your surname Nieuwenhuys?

Research the Nieuwenhuys family

Jan Jansz Nieuwenhuys SV/PROG's Geni Profile

Records for Jan Jansz Nieuwenhuys

1,816,483 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Nieuwenhuys/ SV/PROG 1", "Johann Jansz"
Birthplace: Delecke, Westphalia
Death: Died in Stellenbosch, Western Cape, South Africa
Occupation: Cobbler/Farmer
Managed by: Anna Catharina 'Rina' KRUGER [l1]
Last Updated:

About Jan Jansz Nieuwenhuys, SV/PROG

Jan Jans NIEUWENHUYS hy kom van Delecke. Hy kom by die Kaap op die skip Polanen in 1742 met sy broer Heinrich.

Hy was 'n boerkneg van 1746 tot 1756.

Hy word ' burger in 1754.

X Hy trou die 9 Desember 1753 met Susanna Maria BRITS, gedoop 27 Mei 1731, dogter van Rudolf Brits en Maria Gerrits (dogter van Gerrit Gerrits en vrygestelde slaaf Susanna van Bombasa.

Hulle was woonagtig te Drakenstein ............................. Stamouers entry - http://www.stamouers.com/

<Jan Jans NIEUWENHUYS hy kom van Delecke. Hy kom by die Kaap op die skip Polanen in 1742 met sy broer Heinrich. Hy was 'n boerkneg van 1746 tot 1756. Hy word ' burger in 1754. Hy trou die 9 Desember 1753 met Susanna Maria BRITS, gedoop 27 Mei 1731, dogter van Rudolf Brits en Maria Gerrits (dogter van Gerrit Gerrits en vrygestelde slaaf Susanna van Bombasa.

b1 Maria Margaretha gedoop 6 Apr 1755, X Cornelis Jacobsz Thuyn b2 Johannes gedoop 7 Aug 1757, X Christina Helena Voogd b3 Hendrik Johannes gedoop 1 Jun 1760, X 15 Aug 1790 Susanna Magdalena Swanepoel, XX 8 Aug 1819 Catharina Louisa Swanepoel b4 Rudolph Johannes gedoop 8 Aug 1762, X 5 Sep 1802 Maria Isabella de Beer b5 Petrus Bernhardus, X 26 Mar 1785 Anna Margaretha Vlotman b6 Jacobus Johannes gedoop 2 Jun 1767 b7 Alida gedoop 25 Sep 1768, X Bartholomeus Bruynswaard b8 Sophia Cornelia gedoop 25 Sep 1768, X 5 Mei 1796 Jacob Diedericks b9 Gerrit gedoop 28 NOv 17773

Bronne: J Hoge Personalia of the Germans at the Cape SAG Vol VI

Saamgestel deur: AM van Rensburg>

-------------------- Aankoms 1742 vanaf Delecke, Duitsland.