Jan (Johann/Hans) Johann Oberholster, SV/PROG (1680 - 1723) Transparent

‹ Back to Oberholster surname

View Jan (Johann/Hans) Johann Oberholster, SV/PROG's complete profile:

  • See if you are related to Jan (Johann/Hans) Johann Oberholster, SV/PROG
  • Request to view Jan (Johann/Hans) Johann Oberholster, SV/PROG's family tree

Share

Photo_silhouette_m
Birthdate:
Birthplace: v Oberholz, Zurich, Switzerland
Death: Died in South Africa
Occupation: Butcher
Managed by: June Barnes
Last Updated:

About Jan (Johann/Hans) Johann Oberholster, SV/PROG

Johann OBERHOLSTER (OBHOLSTER), hy het gekom van Oberholz naby Wald in die Switserse kanton naby Zurich. Hy het by die Kaap aangekom as 'n soldaat in 1696. Hy word later 'n burgher en was 'n slagter. Hy trou 5 Julie 1706 met die 16 jarige Helena DU TOIT, sy was die dogter van Guillaume du Toit en Sara Cochet. Hy trou die tweede keer op 14 Januarie 1714 met Judith DU PLESSIS, sy was die weduwee van Ary van Eeden.

KINDERS:

b1 Johannes gedoop 24 Oct 1702 (moeder Agnitie Colyn), X 6 Sep 1744 Sara Coetsee

b2 Barbara gedoop 20 Apr 1708 (moeder Jannetjie Marretje VAN DE KAAP), X 30 Nov 1727 Paulus Hartog (sien ook wat Spoelstra, Vol I, p 81 te sê het)

b3 Johannes gedoop 24 Aug 1710, X 2 Mei 1728 Elisabeth Prevot

b4 Guillaeme * c 1712, X 30 Des 1731 Johanna Margaretha Bergman

b5 Johanna Barbara gedoop 6/18 Jun 1713, 21 Okt 1731 Michiel Pentz, XX Dirk de Jongh, XXX 29 Nov 1767 Johan Anthonie Hitsman

Oberholster het 'n buite egtelike kind gehad met Agnitie COLYN (Haar moeder Maria was die dogter van die vorige slawe paar Evert en Anna van Guineë.) Jacob Pleunis se vrou het met Agnieta gepraat en gesê in Aug 1707 "Dit is mos Overholster se kinders. Jy kan gerus maar erken, want hulle is immers in Overholster se huis gebore", Pleunis sê toe ook vir haar "Jy kan dit maar sê dat hy die vader is, want ek het ook 'n kind by 'n swartvrou wat ek nog wil vrykoop". Agnitie Colyn was gedoop 5 Maart 1684, sy trou 21 Augustus 1707 Jan Janse van der Heyden. Weens hierdie geval het dominee le Boucq Jan Oberholster uit sy amp as diaken onthef omdat hy met Agnitie saamgeleef het en met haar kinders gehad het. Oberholster het hierdie verhouding ontken, want die kinders is nie op sy naam gedoop nie.

Bronne:

SAG, Vol 7

J Hoge Personalia of the Germans at the Cape

JL Hattingh "Beleid en Praktyk: Die Doop van Slawekinders en die sluit van Gemengde Verhoudings aan die Kaap voor 1720" Kronos vol 5, 1982

Karel Schoeman, Armosyn van die Kaap: Die Wêreld van 'n slavin 1652-1733, p 653

Saamgestel deur:

AM van Rensburg

--------------------

Johan Oberholzer word ook na vernoem as Jan in die groot werke van navorsers. Weereens kan dit maar seker toegeskryf word aan die hoor en verstaan van die amptenare van die VOC.

Judi

------------------------------------------------------------------------------------------------------------ •ID: I10644 •Name: Johannes Oberholzer •Surname: Oberholzer •Given Name: Johannes •Sex: M •Birth: 1680 1 •_UID: 8C6B91A45A9A9C4C87CE3C49E580C2EBF413 •Baptism: 16 Dec 1696 Lutheran Church, Elsenz, Switzerland? 1 •Note: Richard Warren Davis states, in "Emigrants, Refugees and Prisoners, Vol 1, 1995 (An Aid to Mennonite Family Research)", "He was the son of Jacob Oberholzer the Wiedertaufer, age 16 when he was baptized into the Lutheran Church at Elsenz on 16 Dec 1696. He was given the new name of Killian Casper. He went to South Africa by 1699 as a soldier, butcher and citizen." 1 2 •Change Date: 27 Sep 2002 at 10:29:05

Father: Hans Jacob Oberholzer b: 20 Dec 1646 in Wald, Zurich, Switzerland Mother: Lisabeth Nauer

Sources: 1.Title: Davis, Richard Warren. Emigrants, Refugees and Prisoners. Vol 1 (An Aid to Mennonite Family Research). Note: Richard Warren Davis, PO Box 50182, Provo, UT 84605. 2.Title: Basinger, Donna Null. WorldConnect Project: Clymer Connections.

Daan ---------------------

view all 12

Jan (Johann/Hans) Oberholzter SV/PROG's Timeline

1680
1680
v Oberholz, Zurich, Switzerland
1723
1723
Age 43
South Africa
1714
January 14, 1714
Age 34
Kaap, South Africa
1705
1705
Age 25
1707
1707
Age 27
????
1706
May 7, 1706
Age 26
1708
1708
Age 28
Cape, South Africa
1702
1702
Age 22
Kaapkolonie,Suid Afrika
1713
1713
Age 33