| Birthdate: | |
| Birthplace: | Kruisfontein, Olifantshoek, Grahamstown district, South Africa |
| Death: | Died in Ficksburg, Free State, South Africa |
| Managed by: | Corrianne Lasevicius |
| Last Updated: | |
Fick, Johan Izak Jacobus, kommandant-generaal van die O.V.S.
1816: Gebore op die plaas Kruisfontein in die distrik Uitenhage op 22 September.
1834:Gaan saam met sy broer op kommando in die Sesde Kafferoorlog.
1840: Kom met sy trek in die Transgariep aan, maar trek verder na Natal.
1847: Keer terug na die Transgariep en vestig horn op die plaas Bezuidenhoutsfontein in die teenswoordige distrik Ficksburg.
1848: Hy neem as veldkornet onder Andries Pretorius deel aan die slag van Boomplaats en word daarna veldkornet onder majoor H. D. Warden.
1851: Trek sa am met Warden teen Mosjesj op, maar word by Viervoet verslaan. Deur hierdie samewerking met die Engelse verwek hy die vyandskap van sy medeburgers.
1854: Word veldkornet onder die Republikeinse regering.
1858: Vergesel Paul Kruger na Mosjesj om die goeie verhoudinge tussen laasgenoemde en die Oranje-Vrystaat te probeer herstel.
1865: Word deur die Krygsraad tot kommandantgeneraal van die Vrystaat gekies en speel 'n belangrike rei in die Basoeto-oorloe.
1867: Koop die plaas Paul Ficksburg, so genoem na sy seun, waarop die dorp Ficksburg later aangele is.
1885: Le 'n memorie voor die Volksraad waarin hy op nouere samewerking met die Zuid-Afrikaansche Republiek aandring.
1892: Oorlede op Ficksburg op 22 September.
Uit Afrikaanse Kinder Ensiklopedie Deel XI 1962
| ???? |
Ficksburg, Free State, South Africa
|
||
| 1892 |
July 21, 1892
Age 75
|
Ficksburg, Free State, South Africa
|
|
| 1816 |
September 22, 1816
|
South Africa
|
|
| 1837 |
May 5, 1837
Age 20
|
|
|
| 1838 |
1838
Age 21
|
|