Johan Frederik Weisner SV/PROG

Is your surname Wiesner?

Research the Wiesner family

Johan Frederik Weisner SV/PROG's Geni Profile

Records for Johan Frederik Wiesner

47,388 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Johan Frederik Wiesner, SV/PROG

Also Known As: "Johann Friedrich"
Birthdate:
Birthplace: Duitsland, Leipzig
Death: Died in Kaapstad, Suid Afrika, Kaap
Immediate Family:

Husband of Anna Catharina Buitendag, b4c1 SM
Father of Johannes Jacobus Carolus Wiesner, b1 and Jan Frederik Wiesner, b2

Managed by: Private User
Last Updated:

About Johan Frederik Weisner SV/PROG

Judi Marais-Meyer register MRIN 2076

Eie inventaris MOOC8/18.85 ged. 5.11.1783

Hy het maar blykbaar as arm man gesterf.

Hy laat sy vrou, Anna Catharina Buitendag en 1 seuntjie agter. Alhoewel hulle 2 seuntjies gehad het maak die boedel slegs melding van "de wed. en een zoontjie.

Slegs die 2de seun het ook 'n nageslag gehad.

Die inventaris noem dat hulle in 'n huurhuis van van wed. Eksteen in Kaapstad woonagtig is en dat sy wed. en kinders daarna by haar broerFrederik Buitendag i die Nieuwe Veld woon.

Behalwe 'n geldon van Rd:s 16.32 aan die Luterse gemeente is daar geen noemenswaardige bates nie.

Hy is afkomstig van Leipzig, Duitsland. Hy land in 1775. Ontvang burgerskap in 1778, daarna kleremaker. #1.11.1783

---------------------------------------------------------------------------------

view all

Johan Frederik Weisner SV/PROG's Timeline

1779
April 11, 1779
Kaapsatad, Suid Afrika, Kaap
1780
1780
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1782
July 4, 1782
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1783
November 1, 1783
Kaapstad, Suid Afrika, Kaap
????
Duitsland, Leipzig