Johan Georg Meyer SV/PROG

Is your surname Meyer?

Research the Meyer family

Johan Georg Meyer SV/PROG's Geni Profile

Records for Johann Meyer

2,891,261 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Johann Georg Meyer, SV/PROG

Birthdate:
Birthplace: Beblenheim, Elsas, France
Death: Died in Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Place of Burial: Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Christian Meyer and Anne Catherine Schaller
Husband of Johanna Catharina van der Nest, b1c3 SM
Father of Anna Maria Meyer, b1; Maria Salomina Meyer, b2; Catharina Meyer, b3; Johanna Cornelia Sophia Meyer, b4; Huibrecht Francina Meyer, b5 and 4 others
Brother of Jean Daniël Meyer

Managed by: Y., a1b2c2
Last Updated:

About Johan Georg Meyer SV/PROG

Johan Georg Meyer (a1) Gebore op 11 Oktober 1726. Hy kom vanaf die dorpie Beblenheim in die Alsace-provinsie, Duitsland, in 1762 in die Kaap aan. Dit wil voorkom dat hy kort na die dood van sy 80-jarige vader besluit het om hom in sy nuwe vaderland te vestig. Met sy aankoms aan die Kaap was dit in die hoedanigheid as ʼn matroos. In 1764 is hy as ʼn boerkneg werksaam op een van die plase en hy word in 1768 ʼn burger van sy nuwe vaderland. Hy trou op 9 September 1770 met Johanna Catharina van der Nest (gedoop op 29 Julie 1753). Sy was ʼn dogter van Cornelis Franken van der Nest en Catharina Slabbert. Uit die huwelik is nege kinders gebore, vyf dogters en vier seuns. Drie van hierdie seuns bereik volwassenheid en tree in die huwelik. Uit hulle nageslagte word die drie hooftakke van die familie saamgestel. Die drie seuns van die stamvader het gesamentlik 14 seuns gehad waarvan 11 die van Meyer in die derde geslag voortdra.

Johann Georg Meyer (Jurgen) * Bablenheim in Elsas, Duitsland 11.10.1726. Seun van Christian Meyer en Anne Catherine Schaller (vir verdere inligting oor hulle voorouers sien Familia, no 2 van 1987) a 1762 as matroos x 9.9.1770 Johanna Catharina VAN DER NEST d.v.Cornelis Franken van der Nest. Sy xx 7.3.1802 Jan SWANEPOEL

b1 Anna Maria » 22.9.1771 x 19.2.1792 Philippus Cornelis LOOTS » 12.4.1764

b2 Maria Salomia » 7.8.1774 x 20.9.1789 Nicolaas Johannes BASSON » 28.9.1766 xx 20.9.1789 Floris Johannes ZAAYMAN

b3 Catharina » 29.12.1776 x 2.2.1794 Floris Johannes SLABBERT

b4 Johanna Cornelia Sophia » 23.5.1779 x 18.9.1796 Pieter Johannes SLABBERT » 2.6.1776

b5 Huibrecht Francina » 15.4.1781 x 18.9.1796 Cornelis GOUS

b6 Johan Georg » c. 1783 † c. 1831 x Johanna Francina JOUBERT » 11.4.1790

b7 Daniel Joachim » 20.2.1785

b8 Daniel Nicolaas * 6.8.1789 » Paarl 23.9.1789 † 17.6.1852 x 26.3.1809 Catharina Margaretha Janse VAN VUUREN » 4.9.1791

b9 Cornelis Floris Johannes * 15.7.1791 » 27.9.1791 † Spreeufontein 21.7.1848 x Graaff-Reinet 20.9.1812 Johanna Magdalena SWANEPOEL » 29.9.1786 † 4.4.1866 d.v. Jan Swanepoel en Johanna du Preez

view all 14

Johan Georg Meyer SV/PROG's Timeline

1726
October 11, 1726
Beblenheim, Elsas, France
1739
October 11, 1739
Age 13
Beblenheim, Haut-Rhin, Alsace, France
1770
September 9, 1770
Age 43
Cape, Sout Africa
1771
September 22, 1771
Age 44
Cape, South Africa
1774
August 7, 1774
Age 47
Cape, South Africa
1776
December 29, 1776
Age 50
Cape, South Africa
1779
May 23, 1779
Age 52
Cape, South Africa
1781
April 15, 1781
Age 54
Cape, South Africa
1783
April 20, 1783
Age 56
Cape, South Africa
1785
February 20, 1785
Age 58