Johan Georg Georg WASSERMANN, SV/PROG

Is your surname WASSERMANN?

Research the WASSERMANN family

Johan Georg Georg WASSERMANN, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Johan Georg Georg WASSERMANN, SV/PROG

Birthdate:
Birthplace: Kaltenlengsfeld, Thuringia, Germany
Death: Died in Brakrivier, Mossel Bay, South Africa
Immediate Family:

Son of Johan Georg Casper WASSERMAN(N) and Anna Maria WASSERMAN(N)
Husband of Maria van der Wat, b1c2 SM
Father of Hendrik Christiaan Wasserman, b3; Johan Georg WASSERMANN, b4; Anna Margaretha Wasserman, b1; Johan Wilhelm Wasserman, b2; Martha Maria Wasserman, b5 and 3 others

Occupation: arrived 1767 as soldier, 1776 citezenship, later farmer
Managed by: Emily Hobhouse (Hobbie) Uys, b1c...
Last Updated:

About Johan Georg Georg WASSERMANN, SV/PROG

Die stamvader. Die stamvader het as 'n jong man van 18 jaar sy ouerhuis verlaat en na Amsterdam geloop om daar by die Hollandse Oos-Indiese Kompanjie aan te sluit. In 1767 het hy as soldaat met die skip "Overnes" by die Kaap aangekom.Omdat dit 'n tyd van vrede was is hy soos baie ander soldate as kneg deur die Kompanjie aan boere uitgehuur. In Oktober 1776 het hy sy ontslag gekry, burgerregte gekry, en enkele weke daarna, op 3 November 1776, met die 24 jarige Maria van der Wat getroud.

Op 10 Maart 1783 het hy die weidingsregte van die plaas "De Moordkuyl" gekry.Volgens die “Kaapse Argiefstukken” is hy op 8 Julie 1783 aangestel as 'n "Wagtmeester"vir een van die distrikte in die Landdrosdistrik van Swellendam; vermoedelik in die distrik waar sy plaas was.

Dit het nie altyd met sy boerdery goed gegaan nie want in 1788 was hy twee jaar agterstallig met sy huurgeld maar het dit op 22 Oktober 1788 met vee vereffen. Die agterstallige bedrag, en die aantal vee wat hy in ruil gegee het om dit te vereffen, word nie genoem nie.

Dit is nie bekend wanneer Johann Georg, of sy vrou Maria oorlede is nie, maar dit word aanvaar dat hulle wel op die plaas "De Moordkuyl" begrawe is. Sy seun, Johann Georg, het die plaas ge-erf. Dit is later HERTENBEEST genoem en vandag word dit HARTEBEESTKRAAL genoem.

JOHANN GEORG WASSERMANN. DIE STAMVADER.

view all 12

Johan Georg Georg WASSERMANN, SV/PROG's Timeline

1748
May 13, 1748
1776
November 3, 1776
Cape Town, Western Cape, South Africa
1777
August 3, 1777
Brakrivier, George, Cape Town, South Africa
1780
1780
Cape Town, South Africa
1782
September 1, 1782
1784
April 9, 1784
Swelledam, Western Cape, South Africa
1787
1787
Klein Brakrivier
1789
1789
George, Cape Town, South Africa
1792
October 14, 1792
George, Cape Town, South Africa
1796
1796
George, Cape Town, South Africa