Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Johann Heinrich Mylius" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Großheringen, Thuringia, Germany |
| Death: | Died in Western Cape, South Africa |
| Occupation: | Chirurgyn en barbier Stellenbosch |
| Managed by: | Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2 |
| Last Updated: | |
Heinrich MELIUS / MYLIUS het in 1710 by die Kaap aangekom as 'n soldaat van Grossheringen, Duitsland. Hy word 'n burger in 1711. Hy was 'n dokter en barbier in Stellenbosch. Hy trou in Stellenbosch 20 Desember 1711 met Hester ROUX. Sy was die sewende kind van Paul Roux en Claudine Seugnet.
Hy sterwe 1724. Hester trou toe weer met Pierre de Villiers. Sy sterwe in 1754.
KINDERS
b1 Hester gedoop 29 Jan 1713, X 7 Aug 1835 Jan de Villiers, XX 6 Aug 1747 Pieter Loret
b2 Eleonora gedoop 28 Apr 1715, X 17 Apr 1735 David Malan
b3 Dorothea gedoop 22 Aug 1717, X 10 Feb 1743 Paul Retief
b4 Anna gedoop 21 Jun 1722
Bronne:
Heese en Lombard
Saamgestel deur:
AM van Rensburg
| 1688 |
1688
|
Großheringen, Thuringia, Germany
|
|
| 1711 |
December 20, 1711
Age 23
|
Stellenbosch
|
|
| 1713 |
1713
Age 25
|
South Africa
|
|
| 1714 |
1714
Age 26
|
Cape, South Africa
|
|
| 1722 |
1722
Age 34
|
|
|
| 1724 |
1724
Age 36
|
Western Cape, South Africa
|
|
| 1743 |
February 10, 1743
Age 36
|
South Africa, Cape
|