Johann Heinrich Maritz, SV/PROG

Is your surname Maritz?

Research the Maritz family

Johann Heinrich Maritz, SV/PROG's Geni Profile

Records for Johann Heinrich Maritz

24,293 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Johann Heinrich Maritz, SV/PROG

Also Known As: "Jan Marisse", "Moritz"
Birthdate:
Birthplace: Barntrupp Lippe, Germany
Death: Died in Paarl, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Johann Heinrich Marisse and Elizabeth Catharina Kroissen
Husband of Jeanne Bernardine Labuschagne, b1 SM
Father of Johannes Stephanus Maritz, b1; Catharina Magdalena Maritz, b2; Johannes Hendrik Maritz, b3 and Maria Margaretha Maritz, b4

Occupation: Soldier, Builder, Taylor
Managed by: Carol Britz
Last Updated:

About Johann Heinrich Maritz, SV/PROG

In 1718 het hy hier as soldaat aangekom en hy is in 1723 deur die H.O.I.K. as boerkneg aan Valentin Kleinveld uitgeleen. Die volgende jaar het hy burger geword en as kleremaker op Stellenbosch gewoon. Later het hy hom te Paarl gevestig.

Other names for Jan were Johann Maris, Johann Maris, Jan Marisse, Johann Marisse, and Johann Moritz

Johan Henrich MARISSE (word later MARITZ, MAURITZ, en MORITZ) word op 27 Maart 1696, as seun van Johann Henrich Marisse, te Barntorp (nou Barntruppe) Lippe, Duitsland gebore. Sy moeder was Elizabeth Catharina Kroisen, edelvrou. Hy is een van vyf kinders. Sy ouers kom oorspronklik van Zutzendorf, was Rhin in Frankryk af. Hule word lede van die Gereformeerde Kerk (Evangelische Reformeerd Kirche) en gaan dan na Barntorp, Lippe Duitsland. Johann later genoem Jan Maritz, kom aan boord "Raadhuijs van Vlissingen" in 27 April 1718 na die Kaap. Johann (Jan) Marits het, om sy skeepsfooie te kon betaal, hom as 'n soldaat van die Oos-Indiese Kompanjie in diens laat neem teen nege gulden per maand. Hy dien sy tyd as Soldaat aan die Kaap uit, en na sy troue be oefen hy sy beroep as kleremaker.

Aan die einde van 1724 nader hy die waarnemende Kaapse gesaghebber, Jan de la Fontaine en die politieke raad met n versoek om ontslag uit owerheidsdiens. "Veroond met veel eerbiedigheid u Ed. Agtb. seer onderdanigen dienaar Jan Mourits Maairirs....hoe hy supplt. vermeind onder Godes zeegen in staat te weesen met deeselfs kleedermaakers ambagt foor hem en zijn huijsvrouw op een behoorlike wijse de kost te kunnen winnen, ende te aansien des Zupplts. verbonden tijd al voor lange is kommeen te expireere, soo neemt hij die Vrijheid sig in alle nedrigheijd te wenden tot u Ed. Agtb., oodmoedig suppliceerende dat deslevde van goedhied gelieven te sijn hem uijt sComps. diens te largeerden, en als burger deser plaatse te stellen". Hy trou in 1724 met Barendina LABUSCHAGNE van Enkhuizen, Nederland. Sy broers en ander familielede het na Engeland en Nederland gegaan. Hy is n kleremaker van beroep, en het vier kinders gehad.

KINDERS b1 Johannes Stephanus, +Stellenbosch, 1 Julie 1725 x 14 Nov 1744, Elsje van der Heyden wed. van Leonardus Louw xx Kaapstad 13 Oct.1765, Martha Maria Pienaar. b2 Catharina Magdalena = Paarl 28 April 1726 x Johannes Smit b3 Hans Hendrik = Paarl, 12 Julie 1727 x 25 Mei 1756 Henddina Monk, wed. Willem van Wyk. b4 Maria Margaretha = Paarl 11 Sep. 1729 + Waveren. 28 Maart 1797 x Gert Visser

Hy woon na sy ontslag in Drakenstein van 1725-1729, waar drie van die kinders gebore is. Hul vierde kind is in 1929 in Kaapstad gebore. Na 'n huwelikslewe van elf jaar is Barendina oolede en Jan Maritz moet vier minderjarige kinders alleen grootmaak. Binne nege weke nadat Barendina se boedel afgehandel is, is Jan ook oorlede. die kinders is arm nagelaat. Blykbaar het van die Labuschane Ooms en tantes die kinders versorg, Pieter Labuschagne en Maria Anna Pavout.

Die Maritz familie is baie groot en het verskeie geskiedkundige figure opgelewer.

Bronne:

Bydrae:

Navorsing: Isebelle E Krauss iekrauss@yahoo.com

view all

Johann Heinrich Maritz, SV/PROG's Timeline

1696
March 27, 1696
Barntrupp Lippe, Germany
1724
1724
Age 27
1725
1725
Age 28
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1726
1726
Age 29
Paarl, Western Cape, South Africa
1727
1727
Age 30
Paarl, Western Cape, South Africa
1729
1729
Age 32
Paarl, Western Cape, South Africa
1734
June 1734
Age 38
Paarl, Western Cape, South Africa