Johann Heinrich Neuhoff, SV/PROG 1 (b. - c.1791)

‹ Back to Neuhoff surname

Is your surname Neuhoff?

Research the Neuhoff family

Johann Heinrich Neuhoff, SV/PROG 1's Geni Profile

Records for Johann Neuhoff

362,071 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Nyhoff"
Death: Died
Managed by: June Barnes (Buchanan)
Last Updated:

About Johann Heinrich Neuhoff, SV/PROG 1

Johann Heinrich Neuhoff het by die Kaap aangekom as 'n soldaat in 1760. Hy werk as a smit en word 'n burgher in 1765. Hy trou 27 Oktober 1765 met Cornelia VAN DE KAAP (ook bekend as Ley). Sy was gedoop in Kaapstad 15 Augustus 1756. Sy was 'n buiteegtelike dogter van b2c2 Jacobus Ley en Eva van de Kaap (Eva was die dogter van die slavin Cleleli van Bengale. Eva het later getrou met Peter Lange). Neuhoff en Cornelia het vyf kinders gehad.

Neuhoff sterwe te Wenigerode in 1791

Bronne: J Hoge Personalia of the Germans at the Cape