Johanna Petronella Elizabeth Henning, b9c3d9 (1863 - 1919) Icn_world

‹ Back to Henning surname

View Johanna Petronella Elizabeth Henning, b9c3d9's complete profile:

  • See if you are related to Johanna Petronella Elizabeth Henning, b9c3d9
  • Request to view Johanna Petronella Elizabeth Henning, b9c3d9's family tree

Share

About Johanna Petronella Elizabeth Henning, b9c3d9

Stephanus Marais en sy swaer Hendrik Jacobus Henning (Soon) (b9.c3.d3.), die broer van sy vrou, het saam twee plase besit, naamlik Hammanskraal en Putfontein. Hulle het met beeste geboer. Hammanskraal was gebruik vir winterweiding en Putfontein vir somerweiding. Stephanus Marais en sy vrou het vyftien kinders gehad, waarvan vyf vroeg dood is. Die grond waarop die skool by Putfontein gebou was, is deur Stephanus Marais en sy swaer Soon Henning geskenk. Die skool was bekend as die Henning Marais Skool. Mettertyd het Stephanus Marais en sy vrou na Kromkuil in die Winterveld verhuis, waar albei gedurende die 1918/19 griepepidemie oorlede is.

view all

Johanna Petronella Elizabeth Henning, b9c3d9's Timeline

1863
October 30, 1863
1919
May 5, 1919
Age 55
Kromkuil, Winterveld