Jannetjie Visser, b7 SM (c.1711 - d.)

‹ Back to Visser surname

Is your surname Visser?

Research the Visser family

Jannetjie Visser, b7 SM's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Death: (Date and location unknown)
Managed by: SN Tulloch
Last Updated:

About Jannetjie Visser, b7 SM

http://archiver.rootsweb.ancestry.com/th/read/BUITENPOSTEN/2012-01/1327571485

...Tanap dokument MOOC10/5.40 bevestiging gekry dat Coenraad Visser die pa is van die Johanna wat met Dirk Maartens getroud is . Ook bevestig uit Palmkronieke dat Johanna gedoop is op 1 Feb 1711 en dat haar ouers Coenraad Visser en Catharina Everts van der Zee was.

N.B. Dit is die fout in SAG vol. 15, p. 50: Catharina Europa word glad nie aangegee as ‘n kind van Coenraad Visser nie. Coenraad se vrou word ook foutief gegee as Catharina Rotterdam in plaas van Catharina Europa.

Dirk Maartens x 28 Nov 1734 Johanna Visser volgens die Maartensgeslagsregister SAG vol. 5b, p. 372 Johann Christiaan Volkman xx s.j. (sonder jaartal) Johanna/Jannetje Visser volgens die Volkmangeslagregister SAG vol. 15, p. 82 Johann Christiaan Volkman xx 17 Sep 1752 Johanna Visser volgens die Maartensgeslagsregister SAG vol. 5b, p. 372

i gedoop 1 Feb 1711 (dogter van Catharina Europa) volgens my vorige poging ii gedoop 1 Feb 1711 volgens the Ball family of Hastings iii SAG gee nie haar doopdatum in Maartensgeslagsregister vol. 5b, p. 372 nie iv gedoop 1 Feb 1711 (dogter van Catharina Rotterdam, want pa word gegee as Johannes) volgens die Volkmanngeslagsregister SAG vol. 15, p. 82

view all

Jannetjie Visser, b7 SM's Timeline

1711
February 1, 1711
February 1, 1711
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
February 1, 1711
1736
1736
Age 24
1752
September 17, 1752
Age 41
????
????