Jannetje de Clercq (de Klerk), b3 (1676 - c.1748) MP

‹ Back to de Clercq surname

Is your surname de Clercq?

Research the de Clercq family

Jannetje de Clercq, b3's Geni Profile

Records for Jannetje de Clercq

191,612 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "de Clercq", "Jeanne Bekker", "Jannetjie/Janetje", "Johanna Becker", "Janne le Clair", "Joanna de Klerk", "Jannetjie"
Birthplace: Serooskerke, Walcheren, Zeeland
Death: Died in Cape of Good Hope
Managed by: Lodewyk Christiaan Steyn, b1c3d12e4f1g4h4i7j5k1
Last Updated:

About Jannetje de Clercq (de Klerk), b3

Johanna/Jeanne/Jannetjie de Klerk first married Andre Gous en later Pieter Bekker. After the banishmenet of Bekker from the Capeshe had an afair with Matthys de Maker from which a child was born. (sic) De Klerk - Van Vogelvalleijna Verre Velde - Dr. David de Klerk 2013

DOD needs to be checked

Information gleaned from www.hanekom.org.uk - NOT VERIFIED

  • Born 3 May 1676, Bapt. 5 Mar 1676 Walcheren, Netherlands.
  • Daughter of Pieter de Klerk SV and Sara Cochet.
  • Widow of Andre Gouws, whom she married aged 15 on 19 Aug 1691. She divorced Pieter Bekker on 7 Mar 1715 "Ontbonden wegens overspel van Jannetje met de Maker" - adultery with Mattheus de Maker

3rd relationship Mattheus de Maker - date? after 1715?

--------------------

Jeanne le Clerq het op 12 Mei 1688 aan boord die Oosterland in Tafelbaai aangekom, saam met haar weduwee-moeder Sara Cochet, en haar broers Joost en Abraham. Hulle was van Straatskerk in Walcheren.

Johanna het drie jaar in haar ma en stiefvader se huis gewoon voor sy in 1691 met Andrè Gouws getroud is. Dit moes 'n taamlik avontuurlike tydjie in haar jong lewe gewees het en baie anders as die stedelike Europese omgewing waaraan sy gewoond was: die Du Toit broers het geboer oorkant die Bergrivier waar baie San- en Koikoikrale was.

Die Sanmense het Du Toit vreeslik gepla en bitterheid veroorsaak deur voortdurend sy vee te steel. Dikwels het hy en sy bure die rowers agternagesit. Die manne was gewoonlik in twee klompe verdeel en het dan die klowe ingesteek. Wie eerste by die groot bos kom, moes 'n trompet blaas. Die plek het later bekend geword as Trompettersbos. Omdat die Du Toits die eerste was wat Du Toitskloof deurgegaan het, het dit later dié naam gekry.

Soos sy broer het Guillaume 'n belangrike rol in die gemeenskap gespeel.

Hy was 'n sterk opponent van die korrupte goewerneur W. A. van der Stel. Hy en Francois het 'n lewendige rol gespeel in die opstootjie wat daar geskied het tussen die Goewerneur en die Koloniste oor die klagbrief van Adam Tas. Die broers is 'n boete opgelê en vir 5 jaar na Mauritius verban, maar hulle het saam met sewe ander burgers na die Vier-en-twintig Riviere gevlug.

Sara (Cochet) du Toit het sekerlik die ondersteuning van haar dogter gemis toe sy in 1691 uit die huis is om met Andrè Gouws te trou. Die huwelik was van korte duur: vier kinders en sewe jaar later was Johanna 'n weduwee.….

…. maar nie vir baie lank nie, want binne weke trou sy met Pieter Bekker, gebore 1673, van Köningsberg. Hulle eerste kind, Gideon, is ook nog in dieselfde jaar,1698, gebore. Johanna en Pieter Bekker het altesaam sewe kinders gehad.

Daar was 'n suspisie dat Bekker vir Gouws vermoor het. Daar mag waarheid in steek, want die twee is so gou na André Gouws se dood getroud dat daar wel 'n vorige verhouding kon gewees het. Dis nie verbasend dat Bekker verdink was nie, want hy was blykbaar 'n gewelddadige man. In 1701 word hy verban na Mauritius omdat hy Jan Stevensz Botma aangerand het. Voordat hy weggestuur kon word, vlug hy die binneland in. Hy moes redelik naby aan sy huis geskuil het want sy vrou het gereeld kinders van hom.

Uiteindelik, in 1710, vang hulle hom vir die wrede behandeling van sy slavin, Maria van Ceylon. Nadat Bekker vir Maria geweldig geslaan het, het hy haar met "pickle" gesmeer en haar toe bo die vuurkaggel gehang. Sy was baie sleg verbrand.

Hierdie keer word hy verban vir 4 jaar en na Europa gestuur, maar hy sluit aan as 'n soldaat in die VOC en was weer terug in die Kaap in 1717. Binne 'n jaar was hy egter in hegtenis geneem en na Robbeneiland gestuur.

Johanna het die plaas "Straatskerk over Roodezand" gekry.

view all 19

Jannetje de Clercq, b3's Timeline

1676
May 3, 1676
Serooskerke, Walcheren, Zeeland
May 3, 1676
Seerooskerke, Walcheren, Netherlands
1688
1688
Age 11
Cape
1691
August 19, 1691
Age 15
Cape Town, South Africa
1693
1693
Age 16
Paarl, Brede River DC, Western Cape, South Africa
1694
1694
Age 17
1695
September 1695
Age 19
1698
May 1698
Age 21
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1698
Age 21
South Africa
1698
Age 21
Drakenstein