Johannes Augustus Breedt, b2 (c.1767 - 1830)

‹ Back to Breedt surname

Is your surname Breedt?

Research the Breedt family

Johannes Augustus Breedt [B2]'s Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Birthplace: Stellenbosch, Western Cape, South Africa
Death: Died
Managed by: Jacobus Daniël Breed [B2, C4, D5, E3, F4, G8, H1]
Last Updated:

About Johannes Augustus Breedt, b2

TWEEDEGESLAG BREED(T)S: PIONIERS, LATER VAN DIE KAAPSE OOSGRENS

Jacob en Maria Stamouers) het net drie kinders gehad, naamlik

b1 Anna Jacoba Margaretha gedoop 5.2.1764

b2 Johannes Augustus gedoop 1.3.1767 en

b3 Jacobus Coenraad gedoop 5.3.1769

bl is nog in Stellenbosch gedoop, maar die laaste twee, b2 en b3 is gedoop in die nuutgestigte Swartlandgemeente. Dit op sigself dui alreeds die neiging aan van 'n verskuiwing van die mense noordwaarts na die binneland. Aldrie hierdie tweedegeslag¬Breedts is ook nog gebore op die plek wear Jacob vir Cloete gewerk het.

b3 Jacobus Coenraad is op 2 Augustus 1789 getroud met Susanna Knoetzen, weduwee van Willem Grobler, en daarna weer in 1829 met Catharine Margaretha Carelse, weduwee van Johannes Bakker, maar in beide huwelike is geen Breedt¬kinders gebore nie (dit alles kom uit sy sterfkennis). Hy sterf as 75jarige vermoende boer op sy pleas Wilgenhoutrivier in die huidige George-distrik. Die sterfkennis gee sy ma as Maria Gewerse aan, vandaar die raaiskoot dat Maria 'n derde keer met 'n Gewerse getroud was.

Nietemin, dit betaken dat b2 Johannes Augustus of later Augustinus, die enigste tweedegeslag Breedt met 'n Breed(t) nageslag was, en dit is ook die rede waarom die Breed(t)s aanvanklik nie so vinnig gegroei en so talryk as die ender families was nie.

Die oudste, b1 Anna Jacoba Margaretha is getroud met Pieter Van Zyl, wat ook weer wys op'n noue band tussen hierdie twee families. Dit blyk ook dat die voorgeslagte in die algemeen maar daar in hulle onmiddellike omgewing getrou het. Pieter is gedoop op 24 April 1773, en volgens Pama het hulle twee mettertyd 'n gesin van 10 kinders gehad. Wat ook insiggewend is, is dat hulle later getuies was by die doop van b2-hulle se eerste kinders, dus moet ons aanneem dat hulle ook seam is met die beweging en trek na die Oos-Kaap.

Omdat b3 soos vermeld, geen kinders gehad het nie, is b2- hulle dan die enigste tweedegeslagvoorouers van ons familie, wat nog verder die familieaanwas beperk het.

Kortliks, b2 Johannes Augustus trou op 1 Maart 1789 met Johanna Maria Venter. Sy was die oudste dogter d1 van Jacob Venter, kleremaker en later boer van Stellenbosch. Jacob Venter is afkomstig van die Duitse immigrant Heinrich Venter wat in 1704 hier aangekom het. Dit blyk dus dat vir beide die eerste en tweedegeslag Breed(t)s die vroue duits was, sodat mans amper ken sodat die helfte van ons familie se stamouers duits was.

Dit dan wat die beperkings op die familieaanwas betref. Gelukkig het hierdie tweedegeslag-voorouers 'n normale gesinsgrootte vir hul tyd gehad, naamlik 12 kinders, waarvan 8 seuns, maar net 7 met'n nageslag, en hulle vorm dan soos in die stamboom afgedruk, die linies van die familie waaruit al die Breed(t)s afkomstig is, hoe hulle ookal die van spel.

view all 17

Johannes Augustus Breedt [B2]'s Timeline

1767
March 1, 1767
NGK Stellenbosch
1767
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
1789
April 19, 1789
Age 22
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
1790
1790
Age 23
Graaff-Reinet, Eastern Cape, South Africa
1793
May 14, 1793
Age 26
1793
Age 26
Graaff-Reinet, Eastern Cape, South Africa
1795
June 6, 1795
Age 28
1797
July 11, 1797
Age 30
1799
December 27, 1799
Age 32
Graaff-Reinet, Eastern Cape, South Africa
1801
January 16, 1801
Age 34
Graaff Reinet