Follow Us
Be a Fan
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Cape Colony, South Africa |
| Death: | Died in Melsetter, Rhodesia |
| Managed by: | Annie Kloppers |
| Last Updated: | |
AFRIKAANS
Johannes Gerhardus Frederick Kloppers trou met Aletta Elizabeth van Heerden en hulle het ses kinders, Johannes Gerhardus Frederick, Martha, Coenraad Christoffel, Aletta Elizabeth, Pieter Willem en Pieter Schalk. Hulle is in Cradock, Oos Kaap gebore en trek Kroonstad toe. Aletta Elizabeth van Heerden is in 1888 oorlede en Johannes Gerhardus Frederick trou toe met Anna Sophia Jansen van Vuuren.
Hulle sluit aan by die Henry-Steyn Trek in 1895 wat deel vorm van die Pioneertrekke na Gazaland.
(Uittreksels uit die boek: Pioneertrekka na Gazaland. SP Olivier) "Die trek het 'n paar dae vertoef op Sandnek,Transvaal waar Pieter en Engela Steyn se dogter, Anna gebore is. Hans (JGF) Kloppers slaan intussen sy halwe wa aanmekaar en trek saam.
Die trek is aan die regterkant van Krokodilrivier voort, waar 'n posgeleentheid hom voorgedoen het en briewe aan die agtergeblewenes gestuur is. By Errekson (Ericson) aangekom, het die vrouens gaan was, waar 'n krokodil Hans Klopper se vrou amper gevang het."
In 1898 is Anna Sophia oorlede met die geboorte van hulle dogter, Anna Sophia. Daarna is Hans Kloppers getroud met Christina Gertruida Bekker, weduwee van Hendrik Bekker wat deel was van die Kruger Trek in 1895.
In 1912 is Christina Gertruida oorlede en daarna trou Hans Klopper met Maria M. Hy is vier getroud en is op 15 Mei 1930 in die ouderdom van 79 oorlede, op die plaas Lavinasrust, Melsetter, Rhodesia.
ENGLISH
John Frederick Gerhardus Kloppers
Married
1. Aletta Elizabeth van Heerden
Six children
They were born in Cradock in the Cape and trekked to Kroonstad/ Crown City in the Orange Free State.
Aletta Elizabeth van Heerden died in 1888.
Married
2. Anna Sophia Jansen van Vuuren.
One child -
The family joined the Henry-Steyn Trek in 1895 to Gazaland - Southern Rhodesia (Zimbabwe).
From "Pioneertrekka na Gazaland". SP Olivier
The trek stayed at Sandnek for a few days for the birth of Anna, daughter of Pieter and Anna Steyn. Johannes (Hans) Kloppers decided to finish his half built wagon and join the trek.
In 1898, Anna Sophia died of childbirth at the birth of their daughter, Anna Sophia.
Married
3. Christina Gertrude Chisholm, widow of Hendrik Bekker who was part of the Kruger Trek in 1895.
Christina Gertrude died in 1912
Married
4.Mary M.
He died May 15, 1930 aged 79 on the farm Lavinasrust, Melsetter, Southern Rhodesia.
His first wife, Aletta, was the sister of joint leader Johannes Gerhardus Frederick Steyn's wife - so he was previously the son-in-law of the joint leader.
| 1850 |
June, 1850
|
Cape Colony, South Africa
|
|
| 1874 |
1874
Age 23
|
Cradock, South Africa
|
|
| 1877 |
May, 1877
Age 26
|
|
|
| 1878 |
1878
Age 27
|
Cape, South Africa
|
|
| 1880 |
October 21, 1880
Age 30
|
Cradock, Eastern Cape, South Africa
|
|
| 1884 |
1884
Age 33
|
South Africa
|
|
| 1898 |
1898
Age 48
|
|
|
|
1898
Age 47
|
|
||
| 1930 |
May 15, 1930
Age 79
|
Melsetter, Rhodesia
|
|
| ???? |
|