Johannes Jan-Seun Swart, SV/PROG (c.1646 - c.1710) MP

‹ Back to Swart surname

View Johannes Jan-Seun Swart, SV/PROG's complete profile:

  • See if you are related to Johannes Jan-Seun Swart, SV/PROG
  • Request to view Johannes Jan-Seun Swart, SV/PROG's family tree

Share

Birthdate:
Birthplace: Waterland, North Holland, The Netherlands
Death: Died in Stellenbosch, Suid Afrika, Cape Colony
Occupation: Sieketrooster, Docter/Conveyor/Teacher, Vrijburger, sieketrooster, onderwyser, dokter, vryburger
Managed by: Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2
Last Updated:

About Johannes Jan-Seun Swart, SV/PROG

a1 Johannes Swart Jan-seun, gebore: Hoorn, Nederland. aankoms: 'n paar jaar voor 1692; sieketrooster op Stellenbosch; gesterf: voor 1710, blykbaar op Stellenbosch. getroud: (Nederland) Margaretha Klaas-dogter Coen, Coenie of Coerie, wat in 1720 nog geleef het. Sy en haar drie seuntjies het in 1692 in Suid-Afrika aangekom, en die egpaar het aan die hoek van An-dringa- en Dorpstraat, Stellenbosch, gewoon. Vgl. artikel van C.G.S. de Villiers in "Familia", jaarg. 1964/65, no. 3.

b1 Nicolaas * in Nederland; getroud: 24 Jul 1712 Alida Visser, gedoop: 23 Apr 1690

b2 Johannes * in Nederland, gesterf: voor 1751, getroud: 29 Jan 1719 Zacharia Niemand of Niemann, gedoop: 25 Jun 1702. Johannes woon reeds in 1730 op Swartrivier, agter die Caledonberg

b3 Pieter * Nederland, gesterf: voor 22 Aug 1756. Het aanvanklik op Stellenbosch gewoon, later op Uilkraal (Bredasdorp). Sy kinders was reeds Melkbossers; getroud: 15 Jun 1721 Sara du Buis, gedoop: Simondium-kerk 11 Nov 1701, gesterf: 1766

Bron: P314 - Cor Pama - Groot Familienaamboek. Uit 1

Betekens van Swart: Iemand met 'n donker uiterlike of swart hare.

2 Stamvaders:

1. Johannes Jan-Seun Swart, uit Hoorn, Nederland. Kom ca 1685 hier. In 1692 kom sy vrou en kinders ook. Hulle het intussen in Amsterdam gewoon. Siektrooster te Stellenbosch tot1701. Hy was ook sekretaris van die plaaslike landdroskantoor en het teestamente, kontrakte en prokurasies vir die publiek opgestel. Oorl. vor 1710.

Trou in Nederland met Margaretha Klaas-dogter Coen ( Coenie of Coerie). 3 seun, Nicolaas, Johannes en Pieter.

Die egpaar het op die hoek van Andringastraat en Dorpstraat gewoon.

----------------------------------------------------------------------------

Ook bevestig in die Geslagregister van Vroeë Kaapse families van Dr. C C de Villiers.

--------------------------------------------------------------------------------

Ook in Dr Con de Villiers se Geslagregister van die Familie Swart in SA het Johannes J Swart en Margaretha slegs 3 seuns gehad, nl. Nicolaas, Johannes en Pieter.

---------------------------------------------------------------------------------

Die ander stamvader was Nicolaas Jacoba Reinier Swart geb. 3.6.1831 n Amsterdam s.v Jacob Swart en Anna Scherius.

Hy was 2 keer getroud:

1. Elisabeth Maryna Naude - d.v Jacob Naude.

2. Jane Perry.

view all

Johannes Jan-Seun Swart, SV/PROG's Timeline

1646
1646
Waterland, North Holland, The Netherlands
1675
April 20, 1675
Age 29
Amsterdam, Government of Amsterdam, North Holland, The Netherlands
1682
1682
Age 36
Amsterdam, North Holland, The Netherlands
1687
1687
Age 41
Netherlands
1689
January 7, 1689
Age 43
Groningen, Groningen, Groningen, The Netherlands
1690
1690
Age 44
Hoorn, Netherlands
1710
1710
Age 64
Stellenbosch, Suid Afrika, Cape Colony
1710
Age 64
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1761
March 15, 1761
Age 64
????