Johannes Theodorus Potgieter, b1c8d1e5f13g2 (1847 - 1906)

‹ Back to Potgieter surname

Is your surname Potgieter?

Research the Potgieter family

Johannes Theodorus Potgieter, b1c8d1e5f13g2's Geni Profile

Records for Johannes Theodorus Potgieter

111,150 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "(1848 - 1906) Jan (b1c8d1e5f13g2)"
Birthplace: Winburg, Free State, South Africa
Death: Died in Heilbron / Petrus Steyn, Riemland, Northern Free State, South Africa
Managed by: Norman James Alexander Jamieson
Last Updated:
view all 25

Immediate Family

About Johannes Theodorus Potgieter, b1c8d1e5f13g2

Biography

Johannes was born in 1847. Johannes Potgieter ... He passed away in 1906. [1]

--------------------------------------------------------------------------------

Information from Dr Jordaan Potgieter (Jorrie) his great-grandson :

1.1.8.1.5.13.2. Johannes Theodorus POTGIETER, (seun van Gerhardus Daniel POTGIETER en Elizabeth Anna Maria Frederika WESSELS) g. 13 Nov 1847 in Winburg, OVS,161,135,39 gedoop 3 Apr 1848 in Winburg,15 s. 14 Sep 1906 in Palmietfontein, Heilbron,24,39 begrawe in Palmietfontein, Heilbron,44,39 beroep boer. VAB P2208, 58j 10m. Hy trek vanaf die Caledonrivier distrik (nou Wepener) na Heilbron in die OVS. Hy besit vele plase, onder meer Ongegund, Vaalbank, Demilander, Potgieter, Vriendskap, Kaalfontein, Dennehof, Palmietfontein, Ons Rus en Boskrans. Johannes was 'n vrymesselaar maar op sy sterfbed vra hy sy seuns om die belofte af te lê dat hulle nooit aan hierdie organisasie sal behoort nie aangesien die organisasie Christus verloën.


Jan en al sy seuns het aan die 1914 rebellie deelgeneem. 'n Klomp van sy seuns het die landroskantoor op Heilbon beset, waar hulle gevange geneem is. Frans is van hoogverraad aangekla en in Bloemfontein aangehou. Jan se ander seun, Advokaat Hendrik Potgieter (wat later senator sou word) het vir Frans se lewe gaan pleit. Aanvullende inligting oor Johannes Theodorus en sy nageslag is verskaf deur Dr. Jordaan Potgieter.


Alta Roux skryf hulle is begrawe op 'n ou begraafplaas op die plaas Palmietfontein distrik Edenville (tussen Petrus Steyn en Edenville, en tussen Heilbron en Lindley) op die plaas van Mnr Flip Fourie.


Hy trou Johanna Susanna Wilhelmina Petronella MENTZ, trou 6 Mei 1870 in Smithfield, OVS,14 g. 4 Jun 1851 in Adelaide, Kaap,161,39 (dogter van Hendrik MENTZ en Johanna Magdalena MARX) s. 7 Sep 1941 in Petrus Steyn, OVS,70,39 begrawe in Palmietfontein, Heilbron,44,39 verw. nr. b5c2d2e2.1 Johanna: De Villiers (Geslagsregisters van die ou Kaapse families) dui haar geboortedatum aan as 8.8.1848. Dit is onwaarskynlik (Haar ouer broer is 27.8.1845 gebore).


Sources • Sheila R, firsthand knowledge. Click the Changes tab for the details of edits by Sheila and others.

1.↑ Entered by Sheila R, Nov 7, 2012

http://www.wikitree.com/wiki/Potgieter-498

-=-=-=-=-=-=--=-=-=-=-=- Dr Jordaan Potgieter -=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-

Biography (Edit)

Gedoop op 13/11/1847. Hy is met Johanna Susanna Wilhelmina Petronelle Mentz van Wepener getroud. Haar pa het saam met kommandant Louw Wepener teen Mosjesj, koning van die Basoeto's by Thaba Nchu geveg. Jan Potgieter het hom destyds in die distrik Heilbron in die Vrystaat hervestig het. Hy kom oorspronklik van die Caledon Rivier distrik (nou Wepener).

Hy was 'n grondbaron. Die oorspronklike plaas was Palmietfontein. Beide Jan en sy vrou is daar begrawe. Sy sterfdatum op die grafsteen dui 1906 aan, terwyl die transportakte van die plaas Demilander 1927 aandui (1906 is blykbaar korrek). Die oorspronklike huis wat deur Jan Potgieter gebou is en deur die engelse in die Boere oorlog afgebrand is, staan nou nog daar.


Die oorspronklike plase wat aan die Potgieters behoort het is Ongegund, Vaalbank, Demilander, Potgieter, Vriendskap, Kaalfontein, Dennehof, Palmietfontein, Ons Rus, Boskrans en vele meer.


Hierdie oupa van ons was 'n vrymesselaar. Sy jonger broer Mattheus Hendricus wat op Driefontein geboer het was ook 'n Vrymesselaar. Op sy sterfbed het Jan al sy seuns byeen geroep en hulle 'n belofte laat aflê dat hulle nooit aan die vrymesselary sal behoort nie, omdat dit 'n organisasie is wat Christus verloën.


Uit sy testament blyk die volgende:


1. Palmietfontein was destyds 2040 morg groot. 2. Vaalbank was destyd 1000 morg groot.

-=-=-=-=-=-=--=-=-=-=-=- Dr Jordaan Potgieter -=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=- -------------------- EGGSA Grafsteen / Gravestone

view all 19

Johannes Theodorus Potgieter, b1c8d1e5f13g2's Timeline

1847
November 13, 1847
Winburg, Free State, South Africa
1848
April 3, 1848
Smithfield, Xhariep, Free State, South Africa
1869
June 21, 1869
Age 21
Smithfield, Xhariep, Free State, South Africa
1870
May 6, 1870
Age 22
Smithfield, Oos-Vrystaat, Vrystaat, South Africa
1873
December 10, 1873
Age 26
Smithfield, Xhariep, Free State, South Africa
1877
July 9, 1877
Age 29
Heilbron, Northern Free State, Free State, South Africa