Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Jan de Waal" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Amsterdam, North Holland, The Netherlands |
| Death: | Died in Cape Town, Western Cape, South Africa |
| Managed by: | Hans Peter Silbernagl |
| Last Updated: | |
The De Waal family in South Africa can be traced back to 1715. Johannes de Waal arrived at the Cape of Good Hope on the ship “Doornik”. Apparently a very rich man, and owner of many properties in Cape Town. The city’s “Waal Street” is named after him.
--------------------
Johannes de Waal born 3 January 1692 in Amsterdam, Netherlands. Married to Elizabeth van Eck on 3 May 1716 in Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa. Died 26 January 1768 in Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa.
--------------------
Johannes (Jan) DE WAAL, * Amsterdam, Nederland 03.01.1692, † Kaapstad 26.01.1768,
x Kaapstad 03.05.1716, Elizabeth VAN ECK (d.v. Cornelis VAN ECK & Elizabeth SCHMIDT), gedoop 14.02.1700
xx 24.03.1748, Anna Elizabeth DEMPERS, † __.__.1755
xxx 18.04.1756, Hendrina Johanna FRAPPE, gedoop 16.05.1717
Johannes (Jan) DE WAAL kom met die skip “Doornik” na die Kaap in 1715 in diens van H.O.I.K., kwartiermeester en later eerste koster van die Kaapse Kerk. Hy tree uit diens uit as 'n baie welgestelde man. Hy besit baie huise ondere andere Jan de Waal huis in Breëstraat, Kaapstad, asook die huis waarin die Maleier museum in Waalstraat is. Waalstraat is ook na hom vernoem.
Jan Christoffel DE WAAL, [a1b2c7d1e9f4g1h1], * 19.05.1925, navorser van die DE WAAL familie, maak die volgende stelling: “Dit word aanvaar dat Jan se pa, Michiel de Waal, was. Ek trek die stelling in twyfel. Verder was die stamvader se naam nie Jan nie, maar wel Johannes. Let ook op hoe hy homself vernoem het en al sy kleinseuns was gedoop Johannes. Die konneksie met Michiel is veronderstel om te dui op die beroemde Michiel de Waal (Frans Hals-skildery). Die een persoon wat die skakel sou wees, Jan of Johan de Waal, van Haarlem, word vir hom en sy vrou aangegee in Amsterdam en Haarlem argiewe as “Kinderloos gesterf”. My “raai” is dat sy pa was Arnoldus of Arnt of Arend”
In die huidige SAG reeks, onder “Van Eck” - Elisabeth VAN ECK x Johannes DE WAAL
Volgens navorsing in Nederland en algemeen versprei onder die De Waal familie is Johannes (Jan) DE WAAL se voorsate in Nederland soos volg:-
Kinders van Johannes (Jan) DE WAAL en Elizabeth VAN ECK:
Kinders van Johannes (Jan) DE WAAL en Anna Elizabeth DEMPERS:
Navorsing deur: Hendrik de Waal LOUW hendrik@dewaals.co.za
Bronne: PAMA I & II De Waal geslag, Pieter de Waal van Langverwacht, sy voorouers en afstammelinge, deur JHH DE WAAL: Kaapstad 1918 De Waal Navorsingswerke deur JC de Waal De Waal Familie SAG 2
| 1692 |
January 3, 1692
|
Amsterdam, North Holland, The Netherlands
|
|
| 1716 |
May 3, 1716
Age 24
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
| 1717 |
1717
Age 24
|
|
|
| 1719 |
1719
Age 26
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
| 1721 |
1721
Age 28
|
|
|
| 1724 |
1724
Age 31
|
|
|
| 1726 |
1726
Age 33
|
South Africa
|
|
| 1728 |
1728
Age 35
|
|
|
| 1730 |
1730
Age 37
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
| 1732 |
1732
Age 39
|
|