John Killoch (1821 - 1880) MP

public profile

Is your surname Killoch?

Research the Killoch family

John Killoch's Geni Profile

Records for John Killoch

508 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Birthplace: Scotland, Paisley
Death: Died in Pretoria, Suid Afrika, Gauteng
Cause of death: Wondetydens die Britse Besetting van Transvaal - ABO
Managed by: Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2
Last Updated:

About John Killoch

John Killoch is in 1821 in Paisley Skotland gebore. hy kom in Junie 1850 as 'n Byrne Setlaar op die skip "Conquering Hero". Volgens die passasierslys was hy 'n klerasiehandelaar. Dit wil voorkom of hy later van sy vrou vervreem geraak het. Hy kom op 14 Junie 1880 in Pretoria tydens die Britsse besetting van die Transvaal te sterwe. In sy boedel word sy professie as klerk en sy huwelikstatus as geskei aangegee.

Wilhelmina Sophia van den BERG was die 13de kind van Hendrik v d Berg en Maria Magdalena GOUWS. Sy is kort voor die Groot Trek gebore en kom saam met haar ouers in Natal.

  • Haar vader sterf sy sy 3 jaar oud was.
  • Op 24/2/1859 tree sy in die huwelik met John Killoch *c 1821 † 14/6/1880 in die Presbiteriaanse Kerk te Pietermaritzburg.
  • Uit die huwelik is ten minste 5 kinders gebore waarvan 2 dogtertjies vroeg oorlede is en ook i n die Voortrekker Begraafplaas Pietermaritzburg begrawe is.

Teen 1881 woon sy vrou, Wilhelmina Sophia v d Berg alleen in die huis in Kerkstraat, Pietermaritzburg.

  • Tydens die Anglo Boere Oorlog (1899 -1902) het sy gereeld saam met ds. Rossouw die inwoners in die konsentrasiekampete Pietermaritzburg besoek.
  • Sy kom in 1909 te sterwe op die ouderdom van 72 jaar.

Sy is begrawe in die Voortrekker Begrafplaas Pietermaritzburg sowel as haar twee jong dogtertjie in perseel 3F.

view all

John Killoch's Timeline

1821
1821
Scotland, Paisley
1859
February 24, 1859
Age 38
Pietermaritzburg, Suid Afrika, Natal
December 14, 1859
Age 38
1861
August 28, 1861
Age 40
1880
June 14, 1880
Age 59
Pretoria, Suid Afrika, Gauteng
????
Pretoria, South Africa, Gauteng