Josúe Joubert, b7 (c.1702 - c.1733)

‹ Back to Joubert surname

0

Matches NEW

0 0 0

View Josúe Joubert, b7's complete profile:

  • See if you are related to Josúe Joubert, b7
  • Request to view Josúe Joubert, b7's family tree

Share

Birthdate:
Birthplace: Paarl, South Africa
Death: Died in Welvanpas, Wagenmakersvallei, South Africa
Occupation: Farmer
Managed by: Kittie Joubert
Last Updated:

About Josúe Joubert, b7

Pierre Joubert * Lamotte d'Aigues in die Franse provinsie, Provence c. 1664 † 30.6.1732 a. met die boot Berg China wat Rotterdam op 20.3.1688 verlaat en op 4.8.1688 Tafelbaai bereik. Hy boer op verskeie plase, o.a. Lamotte (vernoem na sy geboorteplek) en Provence (vernoem na die provinsie vanwaar hy kom). Hy besit ook een van die eerste plase in die Tulbagh-kom, nl. De Plaisa x Waalse kerk, Brielle 1.2.1688 Susanne REYNE * La Roque d'Antheron in Provence † voor die Berg China Rotterdam op 20.3.1688 verlaat het, of tydens die boot se reis na die Kaap xx Isabeau RICHARD wed. v. Pierre Malan * c. 1668 † Drakenstein c. 1748. Die name v. Isabeau Richard en haar eggenoot, Pierre Malan, verskyn op die skeepslys van die Berg China, opgestel 23.12.1687. Die waarskynlikheid is dus dat Susanne Reyne en Pierre Malan oorlede is voordat die Berg China in Tafelbaai aangekom het.

b7 Josúe * c. 1702 Gedoop 13 Augustus 1702 x Paarl 5.8.1725 Susanne GARDE * c. 1703 † Waveren

view all

Josúe Joubert, b7's Timeline

1702
August 13, 1702
[1702] 13 Aug van Pieter Juber, en Elizabeth Rissart, onder getuijge van Jan Cruijwagen en Catrina van Maarse gent Josua. NGK Kaapstad.
1702
Paarl, South Africa
1725
August 5, 1725
Age 23
Den 5 Augustùs 1725. Josùa Joùbert vandeKaap J:M: burger alhier met Susanna Garde J:D: vandeKaap. Drakenstein
1726
1726
Age 24
South Africa
1729
1729
Age 27
Tulbach, South Africa
1732
January 17, 1732
Age 30
Tulbach, South Africa
1733
1733
Age 31
Welvanpas, Wagenmakersvallei, South Africa