Joseph Hansmeyer, SV/PROG (1813 - 1855) MP

‹ Back to Hansmeyer surname

Is your surname Hansmeyer?

Research the Hansmeyer family

Joseph Hansmeyer, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Jozeph"
Birthplace: Duitsland, Neuhaus
Death: Died in Pietermaritzburg, Suid Afrika, Natal
Managed by: Judith Susanna Hendrika 5 Marais, b2c1d6e5f2g7h7i12j2
Last Updated:
view all

Immediate Family

About Joseph Hansmeyer, SV/PROG

Joseph(Jozeph) Hansmeyer *28/4/1813 †9/11/1855 was volgens aanduiding 'n Katoliek van Duitse afkoms wat saam met Theodore Menne en drie ander reisigers in Port Natal aangekomhet.

Hule was van die dorp Neauhaus in Duitsland afkomstig wat hulle reeds in 1832 verlaat her.

Met hul aankoms in Pietermaritzburg het hulle 'n slaghuis en bakkery geopen en die die plaas Cedara aangekoop vir weidingsdoeleindes.

Joseph was ook kleremaker van beroep.

Hy is in die Katolieke deel van die Pietermaritzburg Voortrekker Begraafplaas begrawe. Dit blyk asof hy en sy vrou, Aletta Letitia Mare, hul afsonderlike kerkverbande behou het, alhoewel die kinders in die NG Kerk opgeneem is.

Bron - Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen Pagina 52

 
view all

Joseph Hansmeyer, SV/PROG's Timeline

1813
April 28, 1813
Duitsland, Neuhaus
1841
February 15, 1841
Age 27
Pietermaritzburg, Suid Afrika, Natal
1855
November 9, 1855
Age 42
Pietermaritzburg, Suid Afrika, Natal