Follow Us
Be a Fan
--------------------
Kom in 1700 na die Kaap vanaf Orleans, Orleanais, Frankryk met sy vrou. Josue' en Elsabeth vestig hulle aanvanklik op die plaas "Het Kruys Pad" tussen Bottelary en Tygerberg waar hulle tot ongeveer 1709 gewoon het. Hy koop later die plaas "Orleans" in die Paarl wat op 11 Oktober 1713 op sy naam oorgedra word. Josue' sterf op 54-jarige ouderdom en laat die 45-jarige Elisabeth Couvret agter met 10 kinders tussen die ouderdomme van 4 en 20 jaar. -------------------- Aankoms aan die Kaap in loop van 1700, afkomstig van Orleans aan boord die "Reygersdaal" met sy vrou. Hy het sy plaas "Orleans" genoem waar hy in Oktober 1721 oorlede is.
'The Huguenot Story' by Juliet Marais Louw
Page 46
"Josue Celliers (Cellier, Cillie, Cilliers, Sellier) was born in 1667 at Orleans and was a farmer, vinedresser and carpenter. In 1700 he landed at the Cape from the Reygersdal with his wife Elizabeth Couvret. He had five sons and five daughters and died in 1725."
| 1667 |
1667
|
Orléans, Centre, France
|
|
| 1699 |
1699
Age 32
|
France
|
|
| 1700 |
1700
Age 33
|
|
|
|
1700
Age 33
|
Kaapstad
|
||
| 1702 |
1702
Age 35
|
Drakenstein, Cape, South Africa
|
|
| 1703 |
November 10, 1703
Age 36
|
Drakenstein, Suid Afrika, Kaap
|
|
| 1705 |
1705
Age 38
|
Drakenstein, Suid Afrika, Kaap
|
|
| 1706 |
1706
Age 39
|
Cape, South Africa
|
|
| 1707 |
1707
Age 40
|
Cape Colony
|
|
| 1709 |
1709
Age 42
|
Paarl, WC, South Africa
|