Lambert Myburgh, SV/PROG

Is your surname Myburgh?

Research the Myburgh family

Lambert Myburgh, SV/PROG's Geni Profile

Records for Lambert Myburgh

33,111 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Lambert Myburgh, SV/PROG

Also Known As: "Mijburgh", "Lammertsz=son of Lambert"
Birthdate:
Birthplace: Buiksloop, Amsterdam, Netherlands
Death: Died in Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Husband of Aaltje Alberts, SM/PROG
Father of Jan Lambertz Mijburgh, b1 and Albert Lambertz Myburgh, b2

Managed by: Jaco Strauss
Last Updated:

About Lambert Myburgh, SV/PROG

With thanks to the different tree owners and orginasations. eGGSA wensite - STAMOUERS -http://www.stamouers.com/index.php/stamouers/k-to-m/351-myburgh-lambert-lambertz Lambert Lambertz *c. 1638, was van Leydendorp, Holland, die eerste Meijburg wat aan die Kaap geland het ongeveer 1665 - 1666, met sy vrou Aletta ALBERTZ * c. 1640 van die geskiedkundige stad Purmerend aan die Purmermeer naby Amsterdam, en hulle oudste seun Jan Lambertz Meijburg *c. 1658. Die hawe van waar hulle hulle Vaderland verlaat het was Buicksloot.

Lambert Lambertz Meijburg koop sy huis en tuin in Tafelvalley van Jacob Rosendaal in 1671 (Aantekening in die Akteskantoor in die Kaap oor die transaksie is T128 , 26 Junie 1671 ). ------------------------------------------------------------------------------------------------------------- http://hanekom.org/webtrees/note.php?nid=NI2523 From Buiksloot near Amsterdam. Burger Cape Town Lambert Lambertz Myburgh (sy vader was dus ook Lambert) was van die klein Noord Nederlandse dorpie Broek, nou Broek in Waterland. Die Broekemeer is in 1624 "drooggemalen" en verdeel in klein plasies. Sy vrou Aaltje Alberts was van die geskiedkumlige ou stad Purmerend aand die Purmermeer, beide plekke naby Amsterdam. Dit is merkwaardig dat in die eerste vyftig jaar van die nedersetting daar net een ander vryburger van Broek gekom het, nl. die haakbusskutter op die skip Dordrecht,Willem Schalk van der Merwe, stamvader en vader van die Myburgh moeder, Elsje van der Merwe.Die hawe waarvan die ouerpaar met hul oudste seuntjie die vaderland verlaat het was heel moontlik Buicksloot, ook naby Amsterdam. Later met die seun se tweede huwelik in 1699 wordhy aangeteken as ,,van Buicksloot". Die jaar van hul vertrek is onbekend, maar dit was wel tussen 1665 en 1669, want in 1669 was hul aan die Kaap met die geboorte van die tweede seun. Die ouer seun was in Nederland gebore omtrent 1665, daar hy in 1686 as mondige vir die eerste keer op die Monsterrol verskyn.Die huis en tuin wat Lambert Myburgh van Jacob Rosendaal in 1671 gekoop het was naby die Kasteel en erwe van twee bekende fìgure, die Sweed Olof Bergh en die Belg Francois Champelaar ----------------------------------------------------

view all

Lambert Myburgh, SV/PROG's Timeline

1638
1638
Buiksloop, Amsterdam, Netherlands
1665
1665
Age 27
Buiksloot, Amsterdam, Netherlands
1665
Age 27
Netherlands
1667
1667
Age 29
Kaapstad
1667
Age 29
Buiksloot, Amsterdam, Netherlands
1669
May 1, 1669
Age 31
Cape of Good Hope
1673
1673
Age 35
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa