Louis Fourie, SV/PROG

Is your surname Fourie?

Research the Fourie family

Louis Fourie, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Louis Fourie, SV/PROG

Also Known As: "Louis Fourij d’ oude"
Birthdate:
Birthplace: Pontaix, Drôme, Rhone-Alpes, France
Death: Died in Wellington, Wagenmakersvallei, Western Cape, South Africa
Place of Burial: De Slangerivier, Wagenmakersvallei, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Francois Fourie
Husband of Suzanne Fourie, b1 SM and Anne Jourdan, a2b1 SM
Father of Francoise Fourie b2; Marie Fourie, b3; Susanna Fourie, b1 SM; Martha Fourie, b4; Gideon Fourie b5 and 16 others

Occupation: Farmer, Boer
Managed by: Maryke de Flamingh
Last Updated:

About Louis Fourie, SV/PROG

Louis Fourie Stamvader/Progenitor

Variations of the name – Fourié; Florit

One of the French Huguenots who went to South Africa in 1689

Origin of the name – from Fourier, meaning a forager, a dealer in hay or a general dealer (shop)

Birth date – c.1669/1670

Birth Place - Pontaix, Drome, Dauphiné, France

Date of Death - December 1750

Place of Death - Slangerivier, Wellington, Cape, South Africa.

Arrival at the Cape – 1689 believed aboard the Wapen van Aalmar (See below) He fled from the province Dauphiné (France) with the Huguenots first to Holland then to the Cape of Good Hope.

Parents – not known see note below

1st Marriage - Susanne Cordier

Date - 1695 in France, daughter of Louis CORDIER and Francoise MARTINET.

Children (See MOOC8/7.55 attached for a list of surviving children at the time of his death)

  • b1. Susanna ~ 1694 x Jan Nel xx CE Schutte
  • b2. Francois ~ 4/9/1696
  • b3. Maria ~ 26/10/1698
  • b4. Martha ~ 27/3/1701 x Pieter Lombard
  • b5. Gideon * 27/8/1701
  • b6. Louis * 1703 burger Drakenstein x 16/5/1728 Susanna le Riche
  • b7. Sara ~ 29/11/1705 x Adriaan van Wyk
  • b8. Elizabeth ~ 29/4/1708
  • b9. Jacobus ~ 1/1/1710 + voor 1756 x 9/8/1739 Elisabeth Minnaar, woon op Cralinge, Caledon.
  • b10. Marcus ~ 14/5/1713

2nd Marriage - Anna Jourdan

Date – 2nd March 1715/16 in Drakenstein, Cape, South Africa, daughter of Pierre Jourdan and Anna Fouche.

Children

  • b11. Pieter ~ 7/2/1717 (hy is jonk oorlede, maar het nog gelewe toe sy ouers 'n testament op 2.12.1718 opgestel het
  • b12. Anna ~ 5/6/1716 x Pieter Jacobs
  • b13. Maria ~ 8/12/1720
  • b14. David ~ 27/9/1722 x 16/5/1751 Louisa Erasmus
  • b15. Johannes ~ 29/10/1724 x 9/3/1760 Cecilia Johanna du Preez
  • b16. Petrus ~ 8/9/1726 x 22/2/1767 Isabella Steyn
  • b17. Marcus Anthonius ~ 11/7/1728 x 25/4/1762 Catharina Bezuidenhout
  • b18. Susanna ~ 7/5/1730
  • b19. Joseph ~ 2/3/1732 burger Swellendam + 14/4/1811 x 24/10/1759 Elsie van Eeden
  • b20. Stephanus ~ 17/10/1734 burger Drakenstein x 5/2/1764 Helena Geertruy Lategaan
  • b21. Jonathan ~ 8/6/1738 burger Stellenbosch x 13/5/1781 Martha Sophia du Plessis weduwee van Zacharias Arend Eelhof

Occupation

Farmer/Boer

He was given a farm by the Governer of the time, in the Wellington district, called the Wagenmakersvallei, meaning a place where they make wagons.

On 28th Feb 1699 he received a grant for the land he called De Slange Rivier where he lived until his death in 1750

He also owned the farm Zeekoedrift on the Gourits river.

An inventory for his estate was filed in 1750. See Eie boedel MOOC8/7.55 below

Ships Carrying Huguenots to South Africa

http://www.olivetreegenealogy.com/ships/sahug17.shtml

Ships Passenger List for Huguenot Ship Waapen van Aalkmar to South Africa 1688

Belonged to the Chamber of Amsterdam, Captain Carel Goske. Left Texel on 27 July, 1688 and arrived at the Cape on 27 January, 1689.

Louis Fourie (1669-1750)

• Pierre Meyer (1668-1745)

• Jean Durand (1666-1727)

• Jean Gardé (?-1704)

• Pierre Rochefort (?- aft 1708)

• Louis Barret (?-aft.1705)

• Anthoine Martin (1644-1699)

• Pierre Benezet

• Jean Imbert (?-1723)

• Nicolaas Labat (? - 1698)

• Claudine Seugnet (1671-1721)

• Suzanne Seignet (1673-1743)

• Jeanne Seugnet (1675-1689)

• Marguerite Perrotette (widow Gardiol) (1648-1691)

Suzanne Gardiolle (1668-1729)

• Marguerite Gardiolle (1670-1747)

• Jean Gardiol (1674-1738)

• Matthieu Amiel (? -1719) and Suzanne Aubanelle (? - abt.1688)

• Two Amiel children

• Pierre Batte (? - aft.1719)

• Paul Brassiet (? -aft.1692)

• Jean le Roux (?-1752)

• Daniel Bouvat (? -aft.1708)

Sources: mostly Appendix 2 of "Hugenotebloed in ons are" by J.G. le Roux (1992; ISBN 0-7969-0566-5) and "French speakers at the Cape" by M. Boucher (1981, ISBN 0-86981-222-X) Contributor Lesley Robertson

Ship Wreck - Wapen Van Alkmaar (+1690) http://www.wrecksite.eu/wreck.aspx?139299

He lived in Dauphine (France) before he came to the Cape of good hope, and after his arrival he lived on the farm "slange rivier" in Wellington where he also died in 1750.
Some other sources speak of another living place called "zeekooeidrift" where he also farmed but more on this I don't have.

Eie boedel MOOC8/7.55

Gedateer 4 Nov 1750

Louis Fourie se testament is op 2 Feb 1718 voor die secretaris van Stellenbosch en Drakenstein, Frans Louis van Grod opgestel en met sy dood, is 'n inventaris op 4 Nov 1750 opgestel. " met'er dood ontruimt door den Louis Fourie d Oude ten voordeele sijner onder re n oemende naargelaatene kinderen en kindskinderen, als ". dan volg 'n volledige lys van die erfgename.

16 van sy 21 kinders his daar benoem, wat die vraag laat ontstaan of die ander reeds oorlede is. Hy laat ook twee plase met woonhuise agter. 1. Slangerivier, Drakenstein, waar hyself gewoon het en Zeekoedrift aan die bo Gouritzrivier. Behalwe die los goedere laat hy ook 116 groot en klein beeste, 340 groot en klein skape, en 3 perde agter.

Ook 4 slawe.

Daar is o.a. ook 'n bemaking aan die diakonie van Drakenstein.

Die inventaris en boedel is getekn deur die merk, +, van Louis Fourie die jonge, David Fourie en Pieter Fourie in die teenwoordigheid van J N v Dessin, sekretaris.

Judi Marais-Meyer register MRIN 598

Notes, References, Sources/Links, Family Trees etc.

There is a question as to whether his father is Pierre Fourie or Francoise Flourij/ Flourey (as the spelling appears to be prior to arriving in SA.) As Louis' 2nd father-in-law's name was Pierre - there is a possibility that this could be a conflation to 'father'? .... Sharon Doubell (23/11/2009)

Stamouers entry –

http://www.stamouers.com/

Louis FOURIE, gebore 1669, van Pointaix, Dauphine, wat aangekom het in 1698 was 'n Franse Hugenoot wat 'n landbouer in die Wamakersvallei was sedert 1699 op die plaas 'Slange Rivier' en later Zeekoeidrift aan die Goudritsrivier. Eersgenoemde plaas is na sy dood omstreeks 1750 gekoop deur Gabriel Rousseau. Louis was getroud met Suzanne CORDIER d/v Louis en na haar dood in 1715 met Anna JOURDAN d/v Pierre Jourdan. Hy het 10 kinders van sy eerste huwelik, en 11 van sy tweede huwelik gehad.

1. Susanna ~ 1694 x Jan Nel xx CE Schutte


2. Francois ~ 4/9/1696

3. Maria ~ 26/10/1698

4. Martha ~ 27/3/1701 x Pieter Lombard

5. Gideon * 27/8/1701

6. Louis * 1703 burger Drakenstein x 16/5/1728 Susanna le Riche

7. Sara ~ 29/11/1705 x Adriaan van Wyk

8. Elizabeth ~ 29/4/1708

9. Jacobus ~ 1/1/1710 + voor 1756 x 9/8/1739 Elisabeth Minnaar, woon op Cralinge, Caledon.

10. Marcus ~ 14/5/1713


11. Pieter ~ 7/2/1717 (hy is jonk oorlede, maar het nog gelewe toe sy ouers 'n testament op 2.12.1718 opgestel het

12. Anna ~ 5/6/1716 x Pieter Jacobs

13. Maria ~ 8/12/1720

14. David ~ 27/9/1722 x 16/5/1751 Louisa Erasmus

15. Johannes ~ 29/10/1724 x 9/3/1760 Cecilia Johanna du Preez

16. Petrus ~ 8/9/1726 x 22/2/1767 Isabella Steyn

17. Marcus Anthonius ~ 11/7/1728 x 25/4/1762 Catharina Bezuidenhout

18. Susanna ~ 7/5/1730

19. Joseph ~ 2/3/1732 burger Swellendam + 14/4/1811 x 24/10/1759 Elsie van Eeden

20. Stephanus ~ 17/10/1734 burger Drakenstein x 5/2/1764 Helena Geertruy Lategaan

21. Jonathan ~ 8/6/1738 burger Stellenbosch x 13/5/1781 Martha Sophia du Plessis weduwee van Zacharias Arend Eelhof

Volgens K Schoeman, Armosyn van die Kaap, p 599, toe Anna Jordaan 'n 14 jarige meisie was in 1712 was sy deur Antony van Mosambiek met 'n mes gedreig. Sy was toe twee keer verkrag deur Antony toe sy kos vir die slawe in die veld geneem het. Antony se vonnis was: "Liggaam op vier plekke met gloeiende tang geknyp, geledebraak, op wiel vasgemaak, onthoof, kop op paal by plek van misdaad geplaas'.

Lorna Newcomb's het die dokument CJ 782 Ref 48. opgesoek en volgens haar het Pieter Joubert sy slaaf Anthoni na Pieter Jordaan gestuur om 'n byl te leen. Dit was toe dat die 14 jarige Anna Jordaan verkrag was. Die datum van die dokument was 29 Junie 1713.

Verwysings:

De Villiers/Pama

Heese/Lombard

Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek

Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

Saamgestel deur:

Martina Louw (nee van Breda)

Kennethl@xtra.co.nz

http://www.archive.org/stream/frenchrefugeesat00both/frenchrefugeesat00both_djvu.txt Fourie, Louis, an agriculturist in the Wagonmakers Valley, where, in 1699, he received a grant of land and called it Slange Rivier ; here he lived until his death, which must have been about 1750, when an inventory in his estate was filed.

In terms of his will this place was to devolve upon his son Louis Fourie, who waived his right, and it was purchased at auction by Gabriel Rossouw. He owned another place, Zeekoe-drift, on the Gouritz River. Louis Fourie, sen. married (i) Susanna Cordier. daughter of the Refugee Louis Cordier, q.v. ; she died about 1715, and he married (2) Anna Jourdan, daughter of Pierre Jourdan, q.v. At his death he left five children or representatives by the first wife and eight children by the second.

see http://www.fouriefamiliebond.co.za/AuldHouse.pdf

for a description of the history of the Fourie/ Flourey farm 'Doornboom' (Heidelberg)

Slange River Wine Farm today

--------------------

Hy was 'n Franse vlugteling en het in 1688 in die Kaap aangekom. Hy word 'n boer in die Wamagersvallei (vandag Wellington) en in 1699 besit hy die daar die plaas "Slange Rivier" waar hy tot sy dood gebly het. Ander plaas "Zeekoedrift" aan die Gouritzrivier. Hy het 21 kinders gehad. --------------------

Hy was afkomstig van die destydse Franse provinsie Dauphine, vermoedelik ook van die omgewing van Pontaix. Aangesien hy op 21 Desember1687 afskeid geneem het van die Waalse gemeente in Amsterdam en in 1688 al aan die Kaap was, het hy heel waarskynlik met die kamer van Amsterdam se skip "Borssenburg" na die Kaap gekom. Hy is in 1690 die eerste keer dokumenter vermeld. Op 28 Februarie 1699 is die plaas, De Slange Rivier, in die Wamakersvallei (tans Wellington) aan hom toegewys.Hier het hy tot sy dood in ongeveer 1750 gewoon. Hy het ook nog 'n anderplaas, Zeekoedrift, aan die Gouritzrivier besit. Hy was 'n burger vanDrakenstein. Hy was 'n Franse Hugenote.

-------------------- In 1689,Louis Fourie arrived at on either the Zuid Beveland, the Wapen van Alkmaar, or the Borssenburg. Passenger lists for these vessels are not available -------------------- Die stamvader van die Fourie’s in Suid Afrika. Louis is ongeveer in 1669 gebore op die dorpie Pointaix, in die provinsie Dauphine in Frankryk. Hy vlug in 1685 saam met talle Franse Hugenote na Nederland waar hy ‘n lidmaat van die Waalse gemeente te Amsterdam word. Gedurende 1687 vertrek hy vermoedelik op die skip ‘Borssebburgh’ na die Kaap de Goede Hoop en arriveer alhier in 1688. In 1699 word hy die eiernaar van die plaas “De Slange Rivier” in die Wagenmakersvallei (vandag Wellington) en vestig hom aldaar as ‘n beesboer. In 1733 bekom hy ook die plaas “Zeekoedrift” aan die Gouritsrivier naby Mosselbaai. Hy is woonagtig op die plaas “De Slange Rivier” tot sy dood in 1750 waar hy dan ook vermoedelik begrawe is. Louis tree in ongeveer 1694 in die huwelik met Suzanne Cordier, die dogter van mede vlugtelinge uit Frankryk, Louis Cordier and Francoise Martinet. Suzanne is gebore in 1678 te Champange, Frankryk en is oorlede in November 1714 te Heidelberg, Kaap waar sy dan ook op die plaas “Doornboom” begrawe is. Louis tree na die dood van Suzanne Cordier, vir die tweede keer in 1716 in die huwelik met Anne Jourdan. Sy is gebore in 1694 en gedoop op 30 Desember 1694. Sy was dus vyf‐en‐twintig jaar jonger as haar eggenoot. Sy is oorlede in 1750. Ook was Anne die dogter van Franse Hugenote te wete Pierre Jourdan en Anna Fouche. Uit die huwelik tussen Louis en Suzanne word tien kinders gebore te wete: i. Susanna, gebore te Drankenstein in 1964 en gedoop op 6 september 1694. Sy is op 29 April 1762 te Drakenstein oorlede. ii. Francoise, gebore in 1698 en gedoop op 4 Spetember 1696. Daar word aangeneem dat sy is voor 1714 oorlede is, aangesien sy nie in haar moeder se testament genoem is nie. iii. Marie, waarskynlik gebore in 1698 en gedoop op 26 Oktober 1698. Is ook voor 1714 oorlede. iv. Marthè, waarskynlik gebore in 1701 en te Drankenstein gedoop op 27 Maart 1701, Sy is in 1735 oorlede. v. Gideon, gebore op 27 Augustus 1702 en is ook voor 1714 oorlede. vi. Louis, waarskynlik in 1703 te drakenstein gebore en oorlede op die plaas “Doornboom”, in 1767. vii. Sarah, waarskynlik gebore in 1705 en te Drakenstein gedoop op 29 November 1705. Sy is in Augustus 1771 te De Duijvenhoks Rivier oorlede. viii. Elisabeth, waarskynlik gebore in 1708 en te Stellenbosch gedoop op 29 April 1708. Sy is ook voor 1714 oorlede. ix. Jacques, waarskynlik gebore in 1709 en te dreakenstein gedoop op 1 Januarie 1710. Hy is op 8 April 1752 op die plaas “Cralinge” in die distrik Caledon oorlede. x. Marcus, waarskynlik gebore in 1713 en te Drakenstein gedoop op 14 Mei 1713. Hy is ook voor 1714 oorlede Uit die huwelik tussen Louis en Anne word ‘n verdure elf kinders gebore te wete: i. Pierre, waarskynlik gebore in 1717. Hy is na alle waarskynlikheid as kind oorlede. ii. Anna, waarskynlik gebore in 1718 en te Drakenstein gedoop op 5 Junie 1718. iii. Maria, waarskynlik gebore in 1720 en te Drakenstein gedoop op 8 Desember 1720. iv. David, waarskynlik gebore on 1722 en gedoop op 27 september 1722. v. Johannes, waarskynlik gebore in 1724 en te stellebosch gedoop op 29 oktober 1724. vi. Petrus, waarskynlik gebore in 1726 en gedoop op 8 September 1726. vii. Marcus Anthonis, waarskynlik gebore in 1728 en te drankenstein gedoop op 11 Julie 1728. viii. Susanna, waarskynlik gebore in 1730 en gedoop op 7 Mei 1730. ix. Joseph, waarskynlik gebore in 1732, gedoop op 2 Maart 1732 en oorlede in die distrik Swellendam op 14 April 1811. x. Stephanus, waarskynlik gebore in 1734 en gedoop op 17 oktober 1734 in die Paarl (Drakenstein). Hy is op 30 januarie 1825 oorlede. xi. Jonathan, waarskynlik gebore in 1738 en gedoop op 8 Junie 1738. --------------------

Genealogical Notes

  • Emigrated to Amsterdam, Holland: 21 December 1687
  • Emigrated to South Africa: 1688

-------------------- He was also known as Louis Fleurij and was also referred to as 'Lowies'

view all 30

Louis Fourie, SV/PROG's Timeline

1669
1669
Pontaix, Drôme, Rhone-Alpes, France
1687
December 21, 1687
Age 18
Cape Town, South Africa
December 21, 1687
Age 18
Amsterdam, Noord-Holland, Netherlands
December 21, 1687
Age 18
Amsterdam, Noord-Holland, Netherlands
1688
1688
Age 19
to South Africa
1696
1696
Age 27
Drakenstein Rural, Western Cape, South Africa
1698
1698
Age 29
Cape, South Africa
1699
1699
Age 30
Cape Town, Cape of Good Hope
1701
August 27, 1701
Age 32
Drakenstein, South Africa
1701
Age 32
Suid Afrika, Kaap