Louis Francois de Berault, SV/PROG (c.1649 - 1689)

‹ Back to de Berault surname

Is your surname de Berault?

Research the de Berault family

Louis Francois de Berault, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Birthplace: L'Aigle, Lower-Normandy, France
Death: Died in Cape, South Africa
Managed by: Edward (Ted) Reinier Swart b2c3d2
Last Updated:

About Louis Francois de Berault, SV/PROG

de Beer familie oor drie Eeue.

’n Tweede sg. ‘de Beer’ (ook de Bero) se naam kom voor in argiefdokumente rondom die jare 1690, nl. ’n Louis ‘de Beer’. Hieroor bestaan daar heelwat verwarring, omdat die Hollanders nie deurgaans gehou het by die korrekte spelling van die Franse vanne nie. Twee persone, met byna soortgelyke vanne, kan hiervoor in aanmerking kom, nl. Louis Francois Bureau x Alexandrina Maxvelt, en Louis de Berault (ongetroud). Nie een van hierdie twee was in werklikheid ’n de Beer nie. Louis Francois Bureau was ’n soldaat van Belgiese afkoms, later klerk en is in 1685 gedeporteer. (Kyk SAG 1. p. 499). Die ander Louis de Berault was ’n broer van Anne de Berault (ook soms gespel Bereau). Anne de Berault was die vrou van die Franssprekende ds. Pierre Simond. Louis de Berault het in Oktober 1688 saam met ds. Pierre Simond met die boot, “Zuid Beverland,” in Kaapstad aangekom en sy naam word in 1691 aangedui as ouderling van die Franssprekende gemeente, Drakenstein. Hy was nooit getroud nie. Voorgenoemde Louis Francois Bureau (de Bero) *c.1649, se naam kom ook voor as ‘vader’ van Catharina de Beer (dogter van Catharina van die Kaap), wat in 1691 met Barend Pieterz Blom getroud is. By hierdie huwelik van die dogter, Catharina, word haar naam geskryf as Catharina de Bero! Die Franse van, ‘de Berault’, is ook soms gespel ‘de Bereau’ en toe is dit blykbaar verder omvorm (verhollands) tot ‘de Bero’ en nog later het dit soms selfs ‘de Beer’ geword. Die spelwyse ‘de Barre’ kom ook voor. (Kyk Heese H.F. 1984 : p. 42). In werklikheid was daar geen verwantskap met die De Beers nie.

view all

Louis Francois de Berault, SV/PROG's Timeline

1649
1649
L'Aigle, Lower-Normandy, France
1689
1689
Age 40
Cape, South Africa
????