Louis Gustavus Tregardt, b2c4d4 (1826 - 1892)

Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa

Is your surname Tregardt?

Research the Tregardt family

Louis Gustavus Tregardt, b2c4d4's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Triegaardt", "Trichard", "Gustav"
Place of Burial: Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Death: Died in Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Managed by: Garry Marc Howard-Browne
Last Updated:

About Louis Gustavus Tregardt, b2c4d4

Louis Gustavus Tregardt 11/11/1826 - 5/6/1892 was die jjongste seun van die bekende Voortrekkerleier en dagboeksrywer, Louis Tregardt (10/8/1783 - 525/10/1838) en Martha Susanna Bouwer (20/10/1795 - 1/5/1838. Sy van word as Triegaardt op sy grafsteen aangegee. Louis verlaat op 9 jarige ouderdom in September 1835 saam met sy pa van die plase Plathuis enElizabeth, wyk Oos Rietrivier Somerset in die Kaap na die binneland. Tydens die verblyf in Delgoabaai tref malaria die geselskap en albei sy ouers sterf. Louis vertrek met die skip Mazeppa na Port Natal as 12 jarige. JH de Lange - Jan Dons - is as agent aangestel om na die jonger kinders Petrus Frederik, Louis Gustavus en Anna Elizabeth om te sien. In 1841 stel landrdroa Boshoff Willem Adriaan van Aaardt en die oudste seun Carolus Rtegardt aan as gesamentlike voogde van die kinders. Carolus vertrek egter met sy vrou en kinders na die Transvaal. Louis Gustavus is toe deur sy oom Willem van Aardt in Pietermaritzburg grootgemaak. BRON. Voortrekkerbegraafplaaas bladsy 15 Baken 10 deur Louis J Eksteen

view all

Louis Gustavus Tregardt, b2c4d4's Timeline

1826
November 11, 1826
1849
June 25, 1849
Age 22
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1892
June 5, 1892
Age 65
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1892
Age 65
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa