Louis Jacobus Nel (deceased)

‹ Back to Nel surname

Is your surname Nel?

Research the Nel family

Louis Jacobus Nel's Geni Profile

Records for Louis Jacobus Nel

2,516,767 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Death: (Date and location unknown)
Managed by: Elizabeth Johanna `Bets` Steyn, b3c1d2e3f3g3h2i6
Last Updated:

About Louis Jacobus Nel

Hilletje Levina Helena Bester *28/8/1820 †24/12/1875 was die dogter van Theunis Chrsitiaan Bester (≈26/11/1797) en Johanna Helena Nel (≈21/4/1799). Die gesin het in die omgewing van Klu-Klu-Mond in die wyk Koonap, Albany gewoon voor die Groot Trek. Hule vertrek waarskynlik voor Maart 1837 na Natal. Hilletje se ouers vestig hulle later in die Transvaal. Sy tree in ca 1833 met Louis Jacobus Nel Jnr *28/12/1811 inn die huwelik. Nel se vader was die Voortrekkerleier Louis Jacobus Nel Snr 5/2/1778 wat 'n Trekgeselskap uit die oos-Rietrivier gelei het. Nel Jnr sterf op 11 April 1838 tydens die Salg van Italeni. Uit die huwelik is 2 dogters gebore.

view all

Louis Jacobus Nel's Timeline