| Nicknames: | "xLouw xx de Beer" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Piketberg |
| Death: | Died |
| Managed by: | Michelle Alicia Terblanche |
| Last Updated: | |
Notas bygevoeg op 01 Feb 2012 (Andre Smit):
1) Henrietta de Beer (En nie Louw)
Die volgende tydlyn is van toepassing:
2) Huwelikstatus van "Sterk" Michiel de Beer en Maatje Johanna Hendrika Kotze
In die SAG vir die De Beer stamboom word aangedui dat Michiel de Beer met Maatje Kotze getroud was. Dis egter onduidelik wanneer hierdie huwelik kon plaaasgevind het:
3) Die "Ander" Louws.
Wanneer na bestaande familie strukture gekyk word en met die huidige inwoners van die Wadrif omgewing gepraat word, bestaan daar (of het daar) oenskynlik twee groep Louws in die Wadrif omgewing voorgekom. So bestaan daar onsekerheid onder die huidige groepe Louws waar die "ander" Louws, wat ook die plaasomgewing woonagtig is of was, vandaan kom. Na korrelasie van bestaande familie strukture met die SAG vir die Louw stamboom kan die oorsprong van hierdie twee groepe vir sewe geslagte (met huidige eienaar van Wadrif as verwysing) teruggevoer word as afstammelinge van twee broers wat die vroee 1700 gebore was as; die 1ste seun, Adriaan Louw (c. 1702; b5c1 tak) en 3de seun, Jacobus Louw (c. 1706; b5c2 tak) uit die huweik van Jacobus Louw (c. 1680) en Maria van Brakel (c. 1677). (Jan van Riebeeck was 3 jaar vantevore (1677) oorlede).
So is die huidige eienaars van Wadrif, nasate van Jacobus Louw (b5c3 tak) en die "ander" Louw groep, in die geval, die naste van Adriaan Louw (b5c1 tak).
Maatje Johanna Hendrika Kotze was getroud met Johannes Hendrik Wynand Louw wat uit die b5c1 (Adriaan Louw) tak afkomstig was.
End Notas (Andre Smit)
Helena Alberta Elizabeth Kotze en Michiel de Beer was getroud en het 10 kinders gehad. Henrietta was blykbaar hulle Michiel de Beer se 4de kind tog wys doop rekords dat Helena se 1/2 suster Maatjie Johanna Hendrika Kotze en Michiel de Beer, Henrietta Maria de Beer se ouers was en dat sy 'n buite egtelike kind was. Die getuies is vermoedelik Maatjie se se ouers of haar broer.
Piketberg doopregister 1861-1875, bl. no. 494, Wittedrift
Kind: Henrietta Maria * 12.2.1874 = 11.4.1874 in Onecht Ouers: Michiel Johannes de Beer Maatje Johanna Hendrika Kotzé Get: Coenraad Johannes Paulus Kotzé Elisabeth Johanna Kotzè
www.ancestry24.com (?) Cape Estates Death Notice Index Maatje Johanna KOTZÉ Source: Master's Office / Orphan Chamber, Cape Town (MOOC) Surname: KOTZÉ First Name: Maatje Johanna Year: 1927 Volume: 6/9/3172 Reference: 15451 Source: Master's Office / Orphan Chamber, Cape Town (MOOC) Source Location: Cape Town Archives Repository
HUSBAND NOTES: Jacobus Adriaan Visser LOUW General: oba: Ryk Koos / Koos Blootvoet, boer Wagendrift, Leipoldtville, saam met sy broer en later met sy broerskind, Abraham Hendrik Petrus Louw, * 12.9.1862, wie se aandeel van die plaas, hy in 1893 koop. Jacobus is 'n welaf boer en koop ook ander plase, waaronder Bontheuwel en Klaarfontein aan die Verlorevlei, Piketberg, waar sy nageslag nog [1995] boer. Jacobus koornboer, Zandveld tentye van sy troue
SOURCES 1. Kaapse Argief Bewaarplek, Kaapstad. KAB MOOC 6/9/2587-3786 ENGELBRECHT, HELENA ALBERTA. NEE LOUW. ESTATE PAPERS (1924). Prepared 19 Jun 2011 by: Comments: Hendrik de Waal LOUW
KD 142, Bl. no. 952, Clanwilliam Kind: Maatje Johanna Hendrika * 22.12.1890 = 18.2.1891 Ouers: Johannes Erasmus Kotzé Henrietta Maria de Beer Get: Johannes Hendrik Wynand Louw Maatje Hendrika Kotzé Michiel Johannes de Beer Helena Alberta Elizabeth Kotzé
http://www.national.archsrch.gov.za/sm300cv/smws/sm30ddf0?2011112113510697062A85&DN=00000026
DEPOT KAB SOURCE MOOC TYPE LEER VOLUME_NO 6/9/771 SYSTEM 01 REFERENCE 2919 PART 1 DESCRIPTION LOUW, JOHANNES HENDRIK WYNAND. DEATH NOTICE. STARTING 19140000 ENDING 19140000
Helena Alberta Elizabeth Kotze was apparently married to Michiel de Beer and had 10 children, and Henrietta de Beer was apparently their 4th child. According to baptism records, Helena's 1/2 sister Maatjie Johanna Hendrika Kotze is given as Henrietta Maria De Beer (Louw)'s, mother and that she was born out out of wed lock. The witnesses are most likely Maatjie Johanna Hendrika's parents or brother.
| 1854 |
January 20, 1854
|
Piketberg
|
|
| 1875 |
April 6, 1875
Age 21
|
Piketberg, West Coast DC, Western Cape, South Africa
|
|
| 1927 |
1927
Age 72
|
|
|
| 1874 |
February 12, 1874
Age 20
|
Wittedrift, WC, South Africa
|
|
| 1877 |
July 8, 1877
Age 23
|
|
|
| 1879 |
October 1, 1879
Age 25
|
|
|
| 1884 |
April 8, 1884
Age 30
|
|
|
| 1888 |
February 10, 1888
Age 34
|
|
|
| 1891 |
January 30, 1891
Age 37
|
|
|
| 1894 |
March 25, 1894
Age 40
|
|